Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Springkaanswerms in die Karoo  (Read 2434 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,660
  • Thanked: 871 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #40 on: April 03, 2021, 02:29:21 pm »
Ek het vanoggend vir ontbyt Nieu-Bethesda toe gery.  Joh!  Die springkane is erg. Hier by my in die rivier lyk dit vanoggend so, dit wemel van hulle.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,660
  • Thanked: 871 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #41 on: April 03, 2021, 02:32:47 pm »
Die oggend moes hulle hulle lendene nog omgord het vir die dag se vernietiging, want met die terugkomslag vroeŽr is dit omtrent aaneen springkane van NB tot by my huis, sowat 56km.

Ek het darem 2 sekretarisvoŽls gekry wat onder hulle gemaai het.  Ongelukkig was hulle bietjie vÍr vir 'n selfoonfoto.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,660
  • Thanked: 871 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #42 on: April 03, 2021, 02:37:47 pm »
Hulle is sommer so dig hier in die rivier by my.  Ek wens waaragtig hulle wil hulle ry kry, dis my dragtige ooie se winter weiding wat nou opgevreet word daar.  Ek moes eintlik die fiets afgeskakel het dat mens die geritsel kan hoor, dis nog 'n aardige geluid.  :patch:

« Last Edit: April 03, 2021, 02:41:42 pm by Dorsland »
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,660
  • Thanked: 871 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #43 on: April 03, 2021, 02:40:39 pm »
Diť swerm was in die rigting van my buurman se lusernlande gewees.  Ek is nie tť jammer vir hom nie aangesien hy my water steel om sy lusern mee nat te lei.

'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 33,245
  • Thanked: 1033 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #44 on: April 03, 2021, 02:41:43 pm »
Gelukkig vlie hulle en loop nie rond en vreet!! :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,660
  • Thanked: 871 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #45 on: April 03, 2021, 02:44:52 pm »
Kyk daai wat so oppie grond is Chris, hulle vang nie 'n middagslapie nie,  hulle VREET.  Selfs daai oliebome loop deur.  Neewat, hulle vreet vir die eerste span.  Laat middag as hulle staanplek gekry het dan word daar eers gevreet, en dan weer moreoggend voor hulle aan't vlieg raak.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,660
  • Thanked: 871 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #46 on: April 03, 2021, 02:47:46 pm »
Jou fiets het anderdag mos ook so onder die swerms daar by Rietbron deurgeloop @DUSTRIDERS .  Ek het eers my fiets kom was want as daai springkaansop eers hard gebak is dan deuk dit om af te kom.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Oubones

Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #47 on: April 03, 2021, 08:28:17 pm »
Ai man, ek hoop maar die skade is beperk!
Hel, as mens hulle in grootmaat kon vang en vir varke of iets voer sou dit darem maar goed wees!
Die mense wil mos nou al met goggas boer!
Ek verbeel my ek het eentyd iewers gelees van hulle met nette vang?
Dakar 650
SR 500
 
The following users thanked this post: RobC

Offline FarScape

Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #48 on: April 04, 2021, 07:29:13 am »
Hoekom spuit niemand die goed vrek nie?
The best time to plant a seed and grow a tree was 20 years ago; the second best time is now.
 

Offline Sandban(g)k

Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #49 on: April 04, 2021, 07:56:45 am »
Hoekom spuit niemand die goed vrek nie?

In Dougls was op n stadium 2 helikopters gebruik om te spuit. Raak net n duur storie, en as jou buurman die soort is wat jou water steel vir sy lusern, is hy ook die een wat nie gaan bydra tot die koste nie.
 
The following users thanked this post: RobC

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,660
  • Thanked: 871 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #50 on: April 04, 2021, 09:29:27 am »
Daar is spanne wat kontrakte het om hulle op die voetgangerstadium te spuit wanneer dit makliker is.  Wanneer hulle begin vlieg raak dit moeiliker omdat hulle dan meer mobiel en die swerms meer uitgestrek is. Dan moet mens laatmiddag of snags spuit.  Daar is baie voetganger swerms vrekgespuit maar die probleem is onvoldoende spanne en die wye gebiede waarbinne hulle nou voorkom.

Soos @Sandban(g)k sÍ, choppers sou die beste wees maar dit raak vinnig baie duur. En dan is daar ook soos hy sÍ, die rugryers.

Op 'n meer positiewe noot, vanoggend toe ek uit is wil dit voorkom daar is net 'n klompie verdwaaldes wat nog hier in die veld is.  Daai groot swerms hier by my lyk my het getrek.  Ek sien nou ook hoe die waaierstertmeerkatte die dooies op die pad vreet.  Die waaiersterte is deesdae ook amper 'n plaag op hulle eie as gevolg van die roofdiere en roofvoŽls wat so verminder en verjaag word.

Die natuur is nou maar eenmaal so; druk hier dan ontpop daar op 'n ander plekkie 'n knop.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
The following users thanked this post: RobC, Sandban(g)k

Offline RobC

  • Stoepkakkertjie
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 14,403
  • Thanked: 729 times
  • Bloemfontein
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #51 on: April 04, 2021, 09:39:23 am »

Die natuur is nou maar eenmaal so; druk hier dan ontpop daar op 'n ander plekkie 'n knop.
Net so... almal in die kaap kla oor bobejane maar waneer jy voorstel dat luiperds terugkom om hulle in toom te hou is dit mos "Poor baboons!". :sip:
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,660
  • Thanked: 871 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #52 on: April 04, 2021, 09:47:48 am »
Janee Rob. Die mensdom is 'n ander nasie jong.

Mens kan seker "vegans" met "greenies" vervang.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
The following users thanked this post: RobC

Offline FarScape

Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #53 on: April 04, 2021, 11:29:02 am »
LÍ die springkane eiers voor hulle begin trek? Hoor altyd die eiers banke is indie weste van die land. Bou die eiers op tot daar weer nat jaar is dan broei alles op een slag uit. Goed kan onmoontlik tog nie al die pad terug vlieg om hul eiers te gaan lÍ nie.

Hier by my is die wereld darem effens platter so ons kon n paar swerms gespuit kry in die nag. Daar by jou gaan dit maar sukkel in daai berge.
The best time to plant a seed and grow a tree was 20 years ago; the second best time is now.
 

Offline RobC

  • Stoepkakkertjie
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 14,403
  • Thanked: 729 times
  • Bloemfontein
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #54 on: April 04, 2021, 03:24:08 pm »
LÍ die springkane eiers voor hulle begin trek? Hoor altyd die eiers banke is indie weste van die land. Bou die eiers op tot daar weer nat jaar is dan broei alles op een slag uit. Goed kan onmoontlik tog nie al die pad terug vlieg om hul eiers te gaan lÍ nie.

Hier by my is die wereld darem effens platter so ons kon n paar swerms gespuit kry in die nag. Daar by jou gaan dit maar sukkel in daai berge.
Hierdie crittter vlieg om die wereld as dit moet. Hulle kom wereldwyd voor en die modus operandi is identies soos jy noem. :patch:
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,660
  • Thanked: 871 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #55 on: April 05, 2021, 01:57:48 pm »
Vandag daag die donenrse goed in vol sterkte hier op en sak ons toe hier op die werf.  Hulle vreet nou als op.  My lande en die rivier - my winterweiding - is toe onder die gemors. Selfs die skrophoenders hol vir hul lewens.  Klink soos 'n winderige dag en as hulle op die dak gaan sit, klink dit soos 'n haelstorm.

Gaan boer het hulle gesÍ.  Dis die leefstyl en die vryheid het hulle gesÍ.

Altyd Iets  :dousing:


https://youtu.be/XFWGdTxTPNY
« Last Edit: April 05, 2021, 05:17:59 pm by Dorsland »
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,660
  • Thanked: 871 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #56 on: April 05, 2021, 02:01:57 pm »
 :eek7:

'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,660
  • Thanked: 871 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #57 on: April 05, 2021, 02:09:04 pm »
Derde dag nou wat diť bastardos ons teister hier.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Sandban(g)k

Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #58 on: April 05, 2021, 02:21:42 pm »
Goeie donner!!

My oupa hulle het blykbaar op Gobabis al wat leef toegerus met blikke en stokke om geraas te maak as die goed aangevlieg kom
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,660
  • Thanked: 871 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #59 on: April 05, 2021, 02:21:43 pm »
Donnerse goed het in minder as 'n uur my hele grasperk en al die grasperke buite op die werf in hul moer in tot op die grond gevreet.  Daar bly totaal niks oor nie.  :dousing: :dousing: :dousing:
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear