Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Springkaanswerms in die Karoo  (Read 3107 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,745
  • Thanked: 313 times
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #80 on: April 07, 2021, 02:19:21 pm »
Also just heard we lost two more Iron ore trains to the mine just now. Locust swarms intensified.
hectic stuff
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,415
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #81 on: April 07, 2021, 03:33:56 pm »
Goed ruk nou flippen handuit  :eek7:
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,415
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #82 on: April 07, 2021, 03:34:10 pm »
Jy nie kiekies nie?
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,300
  • Thanked: 1226 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #83 on: April 07, 2021, 05:16:18 pm »
Jy nie kiekies nie?
So het ek mos nou n prentjie in my kop van n paar miljoen sprikane wat met hul voorarms druk teen die Sishen trein se voorste loco tot hy spin op die tracks!!! ;) :lol8:
Ek begin nou verstaan hoekom moes ons die bliksems so baie teken in die biologie klas, want hulle is n plaag!! :biggrin: :(
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Online GeenSand

Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #84 on: April 07, 2021, 05:25:56 pm »
Ou foto, maar ek glo hulle sal die trein se wielle vol gate vreet...

Sent from my SM-A715F using Tapatalk

Take nothing but photos
Leave nothing but tracks
Kill nothing but time
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,300
  • Thanked: 1226 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #85 on: April 07, 2021, 05:27:12 pm »
Ou foto, maar ek glo hulle sal die trein se wielle vol gate vreet...

Sent from my SM-A715F using Tapatalk
Nee hel GeenSand kan dit wees??????!!!! :o :o :o :o :eek7: :eek7: :eek7:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline RobC

  • Stoepkakkertjie
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 14,670
  • Thanked: 872 times
  • Bloemfontein
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #86 on: April 07, 2021, 06:23:27 pm »
Duidelik een van die eerste Photoshops... :sip:
 

Offline Messier87

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Western Cape
  • Posts: 142
  • Thanked: 27 times
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #87 on: April 07, 2021, 08:16:20 pm »
Ou foto, maar ek glo hulle sal die trein se wielle vol gate vreet...

Sent from my SM-A715F using Tapatalk
Nee hel GeenSand kan dit wees??????!!!! :o :o :o :o :eek7: :eek7: :eek7:
Stem saam - Photoshop! Daai geweer is heeltemal te klein en uit verhouding!
 

Offline RobC

  • Stoepkakkertjie
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 14,670
  • Thanked: 872 times
  • Bloemfontein
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #88 on: April 07, 2021, 08:18:31 pm »
Ou foto, maar ek glo hulle sal die trein se wielle vol gate vreet...

Sent from my SM-A715F using Tapatalk
Nee hel GeenSand kan dit wees??????!!!! :o :o :o :o :eek7: :eek7: :eek7:
Stem saam - Photoshop! Daai geweer is heeltemal te klein en uit verhouding!
:laughing4: :laughing4:
 

Offline Hingsding

  • is beslaan met ligte hoefysters
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,744
  • Thanked: 110 times
  • Die aai van Loeriesbaai
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #89 on: April 07, 2021, 10:14:24 pm »
Also just heard we lost two more Iron ore trains to the mine just now. Locust swarms intensified.
hectic stuff

@m0lt3n, brei n bietjie uit, hoe so?
Eet vleis! 'n 1 000 000 jakkalse kan nie verkeerd wees nie.
 

Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,745
  • Thanked: 313 times
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #90 on: April 08, 2021, 07:30:35 am »
Also just heard we lost two more Iron ore trains to the mine just now. Locust swarms intensified.
hectic stuff

@m0lt3n, brei n bietjie uit, hoe so?

Sal bietjie my vrou vra of sy nie fotos kan kry nie. Sy werk meer in daai area. Maar ons het so 2 bladsye terug ook dit bespreek. Klink of die goed n sopperige storie op die spore raak dan spin die locos.
Daar is 1 tot 19 singels tot hier by ons. n maand terug was dit n probleem by singel 12, gister by singel 14, so klink of die sprinkane oppad is hiernatoe.


maar ja, transnet nie te betroubaar die laaste tyd nie, die mag dalk net n verskoning wees. Hulle het belaglikke vertragings gehad die naweek. Ons staan tans met vol produk beddens.
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 

Offline Bill the Bong

  • Coffee Monster
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Cagiva Elefant 900
    Location: Northern Cape
  • Posts: 4,804
  • Thanked: 212 times
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #91 on: April 08, 2021, 10:36:04 am »
Also just heard we lost two more Iron ore trains to the mine just now. Locust swarms intensified.
hectic stuff

@m0lt3n, brei n bietjie uit, hoe so?

Sal bietjie my vrou vra of sy nie fotos kan kry nie. Sy werk meer in daai area. Maar ons het so 2 bladsye terug ook dit bespreek. Klink of die goed n sopperige storie op die spore raak dan spin die locos.
Daar is 1 tot 19 singels tot hier by ons. n maand terug was dit n probleem by singel 12, gister by singel 14, so klink of die sprinkane oppad is hiernatoe.


maar ja, transnet nie te betroubaar die laaste tyd nie, die mag dalk net n verskoning wees. Hulle het belaglikke vertragings gehad die naweek. Ons staan tans met vol produk beddens.

En jy wil die naweek bike ry?  Maak die beddens leeg!
« Last Edit: April 08, 2021, 10:38:28 am by Bill the Bong »
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,300
  • Thanked: 1226 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #92 on: April 08, 2021, 10:38:13 am »
Ons staan tans met vol produk beddens.

Martin wat is n bed en hoeveel ton is in n bed?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,415
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #93 on: April 08, 2021, 10:55:49 am »
Ou foto, maar ek glo hulle sal die trein se wielle vol gate vreet...

Sent from my SM-A715F using Tapatalk

Daai een is amper so groot soos diť wat hier was.  :peepwall:
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,745
  • Thanked: 313 times
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #94 on: April 08, 2021, 10:57:44 am »
Ons staan tans met vol produk beddens.

Martin wat is n bed en hoeveel ton is in n bed?

ek sou jou op die regte mynbou thread antwoord as ek nie n lui myner was nie.
hier is so 10 beddens, gesplit meesal so daar heelwat meer hopies.
Staan tans op so rofweg 1.8Mt  total stacked product hier langs my kantoor

ons het verskillende produk grade, maar n bed moet afgesluit wees voor hy klaar is, menende al sy kwaliteite bymekaar gemaak en bed vol dan stop hulle hom. Dan is daai hele bed homogeen die kombinasie kwalitiet. Daar kan seker so rofweg 200kt hope gegooi word, maar ons doen dit selde want soms val die kwaliteit sleg dan wil jy weghardloop met die stacker na n nuwe bed toe. Dan gooi jy deel van swak kwaliteit apart en maak dit later reg. Wil nie he n groot stuk 200kt bed is buite spec nie.
Dooie visse gaan saam met die stroom...