Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Springkaanswerms in die Karoo  (Read 3159 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,422
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #20 on: September 27, 2020, 02:30:48 pm »
Hulle soort springkane saai baie meer verwoesting Kaboef
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline Oubones

Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #21 on: September 27, 2020, 04:40:45 pm »
Ai, as hulle so loop dan kom die moeilikheid en van goewerment kan julle niks verwag!
Ek hoop maar dan jy nie groot swerm oor jou plaas kry nie en dat jy nie te veel skade opdoen nie!
Dakar 650
SR 500
 
The following users thanked this post: RobC

Offline Hingsding

  • is beslaan met ligte hoefysters
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,747
  • Thanked: 111 times
  • Die aai van Loeriesbaai
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #22 on: September 27, 2020, 10:35:24 pm »
My Pa het altyd gesÍ,  die jaar wat daar springkane in die Boesmanland uitbroei, is daar in elkgeval genoeg kos vir skaap en insek.

Die Chappies papier het dit nie gesÍ nie, but did you know:  Wanneer die voetgangers hier by ons trek, en hulle oor die Sishen Saldanha spoorlyn gaan, koek hulle in hordes en klouter bo-oor mekaar om oor die spoorlyn te kom.

Wanneer die trein kom trap hy die affÍre so sous dat die trein aan die skop raak op die spoor. Die lokomotiewe verloor heeltemal traksie op die spoor en die klein fokkertjies bring die magtige trein tot stilstand. I kid you not!

My Pa het ook gesÍ die trein vs springkaan laat dink hom huidiglik aan ons land se toestand. "As jy net genoeg onnoselheid het, wat kan hop en spring bring jy die hele land tot stilstand. Jyt nie breins nodig daarvoor nie.

Noutoe, daar verdraai ek amper ou Dors se insek thread in n R&P klipgooiery. :imaposer:
« Last Edit: September 28, 2020, 06:36:51 am by Hinksding »
Eet vleis! 'n 1 000 000 jakkalse kan nie verkeerd wees nie.
 
The following users thanked this post: RobC, Dorsland

Offline MildlyWild

Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #23 on: December 25, 2020, 01:25:19 pm »
Dorsland, hoe lyk dit nou met die sprinkaan situasie daai kant?
As a man thinketh, so he becomes...
 

Offline Herklaas

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,432
  • Thanked: 71 times
  • Do it, you only live twice.
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #24 on: December 25, 2020, 08:25:39 pm »
My Pa het altyd gesÍ,  die jaar wat daar springkane in die Boesmanland uitbroei, is daar in elkgeval genoeg kos vir skaap en insek.

Die Chappies papier het dit nie gesÍ nie, but did you know:  Wanneer die voetgangers hier by ons trek, en hulle oor die Sishen Saldanha spoorlyn gaan, koek hulle in hordes en klouter bo-oor mekaar om oor die spoorlyn te kom.

Wanneer die trein kom trap hy die affÍre so sous dat die trein aan die skop raak op die spoor. Die lokomotiewe verloor heeltemal traksie op die spoor en die klein fokkertjies bring die magtige trein tot stilstand. I kid you not!

My Pa het ook gesÍ die trein vs springkaan laat dink hom huidiglik aan ons land se toestand. "As jy net genoeg onnoselheid het, wat kan hop en spring bring jy die hele land tot stilstand. Jyt nie breins nodig daarvoor nie.

Noutoe, daar verdraai ek amper ou Dors se insek thread in n R&P klipgooiery. :imaposer:

 :sip: Jou Pa is n wyse man.  :3some:
Yamaha 50, Yamaha 400, 2 x Yamaha DR 350 LC, Honda CBX 550 F2, Honda TransAlp 650, Triumph Tiger 800 Xc,
Now 2015 Triumph Tiger 800 Xcx.and.. my favorite... 1996 Yamaha Tenere 660 5 valve single.And, the latest 1989 Yamaha Super Tenere 750.
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,422
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #25 on: April 01, 2021, 09:20:53 am »
Dorsland, hoe lyk dit nou met die sprinkaan situasie daai kant?

Hoekom het jy nier Kersfees gevier nie @MildlyWild  :lol8:

Niemand kan sÍ my reaksietyd is swakker as die ANC s'n nie.  Ek is net effe meer as 3 maande laat met 'n antwoord. Jammer  :-\
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,422
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #26 on: April 01, 2021, 09:26:33 am »
'n Springkaanswerm, gelukkig 'n relatiewe kleintjie, het gistermiddag hier by my kom nesskrop vir die aand. Vanoggend toe ek vroeg uit is, wemel die veld van hulle.  Darem nie opmerklike skade gesien nie en ek hoop maar hulle vlieg vandag in hulle moer in.  Laasnag was daar tot 3 van die blerrie goed in die kombuis gewees.

Verlede week oppad terug van George af is daar baie swerms.  Veral tussen Beervleidam en GRT. In Aberdeendistrik weet ek nie wat hulle daar gaan vreet nie tensy dit klippe en stof is want die droogte het reeds amper als  tot niet gemaak daar.

'n Video sou mens seker 'n beter idee gegee het maar nou ja, hier is 'n paar swakkerige fodies.
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,422
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #27 on: April 01, 2021, 09:27:48 am »
En om die swermlelik met die mooi te verdun, en ook omdat dit 'n motorfietsforum is, die springkaanpatrolliefiets  :lol8: ......
« Last Edit: April 01, 2021, 09:28:21 am by Dorsland »
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,422
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #28 on: April 01, 2021, 09:30:04 am »
My Pa het altyd gesÍ,  die jaar wat daar springkane in die Boesmanland uitbroei, is daar in elkgeval genoeg kos vir skaap en insek.

Die Chappies papier het dit nie gesÍ nie, but did you know:  Wanneer die voetgangers hier by ons trek, en hulle oor die Sishen Saldanha spoorlyn gaan, koek hulle in hordes en klouter bo-oor mekaar om oor die spoorlyn te kom.

Wanneer die trein kom trap hy die affÍre so sous dat die trein aan die skop raak op die spoor. Die lokomotiewe verloor heeltemal traksie op die spoor en die klein fokkertjies bring die magtige trein tot stilstand. I kid you not!

My Pa het ook gesÍ die trein vs springkaan laat dink hom huidiglik aan ons land se toestand. "As jy net genoeg onnoselheid het, wat kan hop en spring bring jy die hele land tot stilstand. Jyt nie breins nodig daarvoor nie.

Noutoe, daar verdraai ek amper ou Dors se insek thread in n R&P klipgooiery. :imaposer:

Mens kan dit eintlik nie dink nie @Hinksding maar jou pa som dit nogal raak op.
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,784
  • Thanked: 318 times
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #29 on: April 01, 2021, 09:59:00 am »
My Pa het altyd gesÍ,  die jaar wat daar springkane in die Boesmanland uitbroei, is daar in elkgeval genoeg kos vir skaap en insek.

Die Chappies papier het dit nie gesÍ nie, but did you know:  Wanneer die voetgangers hier by ons trek, en hulle oor die Sishen Saldanha spoorlyn gaan, koek hulle in hordes en klouter bo-oor mekaar om oor die spoorlyn te kom.

Wanneer die trein kom trap hy die affÍre so sous dat die trein aan die skop raak op die spoor. Die lokomotiewe verloor heeltemal traksie op die spoor en die klein fokkertjies bring die magtige trein tot stilstand. I kid you not!

My Pa het ook gesÍ die trein vs springkaan laat dink hom huidiglik aan ons land se toestand. "As jy net genoeg onnoselheid het, wat kan hop en spring bring jy die hele land tot stilstand. Jyt nie breins nodig daarvoor nie.

Noutoe, daar verdraai ek amper ou Dors se insek thread in n R&P klipgooiery. :imaposer:

ek sien nou eers die draad.

maar elkgeval, bietjie random terugvoer, TFR (Transnet) het so 2 of 3 weke terug erg gemoan oor sprinkane en op ou einde sprinkane blameer vir trein wat ons verloor het. Ek werk by Sishen
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,422
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #30 on: April 01, 2021, 10:37:05 am »
Is dit vlieŽnde springkane of ANC springkane gewees?  :peepwall: :lol8:
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 
The following users thanked this post: RobC

Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,784
  • Thanked: 318 times
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #31 on: April 02, 2021, 06:04:53 am »
Is dit vlieŽnde springkane of ANC springkane gewees?  :peepwall: :lol8:
tricky antwoord
om my tevredenheid of ontevredenheid te toon in my antwoord vermoed ek mag my verewig hier brand as of links of regs...

Ek neem aan vlieendes wat nie gevlieg het nie
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 

Offline Jors Troelie

Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #32 on: April 02, 2021, 06:49:34 am »
Ek het Maandag-aand ook 'n groot swerm teŽgekom net buite Beaufort Wes, op pad na 3-Susters. Dit lyk of hulle wyd trek  :(
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,422
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #33 on: April 02, 2021, 07:01:10 am »
Ek dink jy is reg [mention]Jors Troelie [/mention].  Ek hoor Hanover, Colesberg daai kant toe ook. Oktober ry ek grondpad Noupoort om Colesberg toe. Voetgangers was orals gewees.

Ek weet die manne spuit maar lyk my hulle kom nie voor nie.

My swerm lyk my is weer aan't trek waaroor ek bly is.
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline Sandban(g)k

Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #34 on: April 02, 2021, 07:28:37 am »
Eergister videos gekry van n klomp in Askham se wereld.

Springkane nou, staatsamptenare sal nie soontoe nie, daarom dat die plek so heilig voel.
 

Offline Kamanya

  • Global Moderator
  • Grey hound
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,581
  • Thanked: 703 times
  • Andrew to everyone
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #35 on: April 02, 2021, 11:45:38 am »
What benefits in times of swarms? Surely everything up the predator food chain scores big?
Somedays, life's like a middlemannetjie.
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,422
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #36 on: April 02, 2021, 11:55:05 am »
I have been wondering the same thing @Kamanya.  One would think that ground squirrels, crows, herons, meerkatte and the like would be having a field time but my experience is that this is not the case.

I took my guys to town this morning for their month-end weekend off.  There are a LOT of locusts about. Passed through 2 big swarms and 3 smaller ones.  Ja, there are crows around, but certainly no more than usual. Blue cranes are plentiful up top on the plain here between the passes but also getting ready to migrate so this could account for the increased numbers. I did see a few rock kestrels that looked like they were tucking in though.

Whichever scavenger or predator toughens the hell up and starts feeding on these locusts is going to have a good year.
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,784
  • Thanked: 318 times
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #37 on: April 02, 2021, 12:00:39 pm »
what about the plant growth?
Dont the bushes recover with more foliage than before?
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,422
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #38 on: April 02, 2021, 12:11:05 pm »
Large parts of the Karoo are still suffering the effects of a ruinous drought and the resilience of the veld is severely compromised in a huge area. Locusts pretty much do what livestock does, ie graze foliage.  They just do it en mass and in a very short time.  Pretty much the same result as overgrazing and poor pasture management would produce.

Good farmers practice rotational grazing to enable plant recovery and seed germination while maintaining the veld in an optimum growth stage.  Locusts in high enough concentrations will strip graze the veld, and this at precisely the wrong time, ie autumn and winter when regrowth is very slow to dormant and farmers rely on their saved grazing camps to get through the winter.

So, the combination of weakened veld, forced overgrazing situations on many Karoo farms, due to the drought; low dry material volumes due to slow growth rates and poor timing by the current locust swarms can cause significant damage in large numbers.
« Last Edit: April 02, 2021, 12:15:56 pm by Dorsland »
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 
The following users thanked this post: Sandban(g)k

Offline Bill the Bong

  • Coffee Monster
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Cagiva Elefant 900
    Location: Northern Cape
  • Posts: 4,809
  • Thanked: 214 times
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #39 on: April 02, 2021, 08:48:13 pm »
Op Kanoneiland haak daar nou al n swerm sedert laas Saterdag vas.  Hier is dit nog groen, hulle vreet lyk my die lusern en mielies,  los die druiwe blare.  Ons trop gebande muishonde vreet hulle.  My groot geitjie by die stoor se lig ook.  Gesien hoe n sing valkie ook tussen hulle in jag.