Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Springkaanswerms in die Karoo  (Read 5525 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,750
  • Thanked: 1335 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #100 on: November 19, 2021, 02:22:19 pm »
Op die roete tussen Victoria-Wes, Murraysburg, Graaff-Reinet het ek vandag baie voetgangerswerms gesien. 
Let us look at ourselves, if we have the courage, to see what is happening.
Jean-Paul Sartre
 

Online Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,750
  • Thanked: 1335 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Let us look at ourselves, if we have the courage, to see what is happening.
Jean-Paul Sartre
 
The following users thanked this post: RobC

Offline MildlyWild

Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #102 on: November 27, 2021, 12:44:46 pm »
Ai, ekt daai gesien >:(
Is hulle darem al besig om te spuit oral?
As a man thinketh, so he becomes...
 

Online Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,750
  • Thanked: 1335 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #103 on: December 22, 2021, 11:17:22 am »
Kom nou uit die veld uit, hier vlieg nou die eerste swerm hier deur.  Ek merk al die los voorgangers die afgelope week op en geweet hulle kom.  Maar dis vroeg in die jaar.  En my veld lyk nou juis so mooi met die reŽn.  :-[
Let us look at ourselves, if we have the courage, to see what is happening.
Jean-Paul Sartre
 

Online Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,750
  • Thanked: 1335 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #104 on: December 22, 2021, 11:19:19 am »
Ai, ekt daai gesien >:(
Is hulle darem al besig om te spuit oral?

Ja die spanne spuit al van vroeg in die somer waar daar ookal voetgangers is.  Noudat hulle begin swerm en vlieg raak dit effe moeiliker.  mens moet maar dophou waar gaan oornag hulle dan kap mens hulle vroegoggend terwyl dit nog koel en klam is.
Let us look at ourselves, if we have the courage, to see what is happening.
Jean-Paul Sartre
 

Online Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,750
  • Thanked: 1335 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #105 on: December 24, 2021, 10:30:52 am »
Gister laatmiddag toe ek uit die veld uit kom kry ek 'n groot swerm wat vir die aand gaan lÍ het.  Ek reŽl vir die spuitspan om vroeg vanoggend hier te kom spuit.  Vanoggend net na 05h00 het hulle begin.  Ek glo meeste van die wetters is gedooi, daar sal seker nog so 'n klompie oorbly.

Let us look at ourselves, if we have the courage, to see what is happening.
Jean-Paul Sartre
 

Online Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,750
  • Thanked: 1335 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #106 on: December 24, 2021, 10:35:24 am »
Nog so 'n paar.  Hulle sit die bosse en struike dik vol, verpestings.
Let us look at ourselves, if we have the courage, to see what is happening.
Jean-Paul Sartre
 

Online Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,750
  • Thanked: 1335 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #107 on: December 24, 2021, 10:36:21 am »
Ek geniet baie die Kleurlinge se sin vir humor.  Na die ergste gespuit is, gaan hulle weer deur die veld om te sien of daar Írens is wat oorgeslaan is.  So praat die een man heeltyd met die springkane wat vrek: "jammer dat julle manne so moet loop en vrek".  :lol8:

Ander een antwoord hom: "Ek hoop hulle polisse is op datum, hulle begrafnispolisse".

Die manne ry met 'n Tata dubbelkajuit bakkie:  :lol8:
Let us look at ourselves, if we have the courage, to see what is happening.
Jean-Paul Sartre
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,867
  • Thanked: 1347 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #108 on: December 24, 2021, 10:53:16 am »
Ek verstaan nie die doel van n sprinkaan in die diere voedsel ketting? Nog minder verstaan ek hoekom hy so belangrik was dat ons hulle tot vervelens toe moes teken in die biologie klas!! :biggrin:
Saamgestelde oŽ se hol!! :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Online Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,750
  • Thanked: 1335 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #109 on: December 24, 2021, 11:07:25 am »
Ek het ook sulke vrae oor 'n paar ander spesies, sommiges waarvan mens nie mag noem nie.  :peepwall: :lol8:
Let us look at ourselves, if we have the courage, to see what is happening.
Jean-Paul Sartre
 

Offline Kaboef

  • Jedi Knight
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,034
  • Thanked: 731 times
    • CFO Consult SA
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #110 on: December 24, 2021, 11:56:40 am »
Met watse gif spuit hulle?
And Saint Attila raised the hand grenade up on high, saying, "O Lord, bless this thy hand grenade, that with it thou mayst blow thine enemies to tiny bits, in thy mercy."

www.cfoconsult.co.za
 

Online Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,750
  • Thanked: 1335 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #111 on: December 24, 2021, 12:26:21 pm »
Dis Sumialfa (sp?) wat hulle met diesel meng en dan met die Stihl blasers spuit.  Hulle vrek binne 'n halfuur.  Dis eintlik jammer vir klein diertjies soos die koggelmanders en dalk waaierstertmeerkatte wat ook skade kry.  Mens wonder soms hoe moet jy kies.
Let us look at ourselves, if we have the courage, to see what is happening.
Jean-Paul Sartre
 

Online Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,750
  • Thanked: 1335 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #112 on: January 09, 2022, 04:47:40 am »
Gister was 'n interessante dag hier gewees. Dit het diť swerm sowat 2 ure geneem om oor te gaan. Maar daar waar hulle dit, vreet hulle vir die eerste span.

« Last Edit: January 09, 2022, 07:55:22 am by Dorsland »
Let us look at ourselves, if we have the courage, to see what is happening.
Jean-Paul Sartre
 

Online Blikkies1

Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #113 on: January 12, 2022, 09:12:43 am »
It's the end of the road as we know it and I feel fine.
 

Offline stcomza

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda CTX200
    Location: Western Cape
  • Posts: 342
  • Thanked: 80 times
  • Bazinga!
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #114 on: January 12, 2022, 09:27:02 am »

Het in Desember (na die 20ste) 'n paar swerms tussen Kenhardt, Putsonderwater en Marydale gekry.
Duct tape can't fix stupid, but it can muffle the sound...

Wynand Steyn
 

Offline Dustman

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Triumph 800 XC
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 493
  • Thanked: 6 times
  • We know less than what we don't know
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #115 on: January 13, 2022, 01:01:15 pm »
Is dit nou dieselfde spesie as wat ons hier in die Oostelike dele van die land n "stinkspringkaan" noem?
"Better to remain silent and thought a fool, than to open your mouth and remove all doubt."
 

Offline Hingsding

  • is beslaan met ligte hoefysters
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,787
  • Thanked: 129 times
  • Die aai van Loeriesbaai
Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #116 on: January 13, 2022, 01:30:57 pm »
Gister was 'n interessante dag hier gewees. Dit het diť swerm sowat 2 ure geneem om oor te gaan. Maar daar waar hulle dit, vreet hulle vir die eerste span.



Ai ou @Dorsland, julle wÍreld is so mooi, ek neem nie die sprinkane kwalik nie, as ek een was het ek net daar gebly, ek sou nie eens vir die Cruiser opgevlieg het as ek op die middelmannetjie gesit het nie.

Het daar al iemand met Ů dikbril en n witjas uitgefigure waarheen rooibaadjies hop, en waarheen vlieŽrs vlieg? Wat is hul modus operandi? Waarheen is hulle oppad?
Eet vleis! 'n 1 000 000 jakkalse kan nie verkeerd wees nie.
 

Offline RobD

Re: Springkaanswerms in die Karoo
« Reply #117 on: January 13, 2022, 06:43:16 pm »
Gister was 'n interessante dag hier gewees. Dit het diť swerm sowat 2 ure geneem om oor te gaan. Maar daar waar hulle dit, vreet hulle vir die eerste span.



Ai ou @Dorsland, julle wÍreld is so mooi, ek neem nie die sprinkane kwalik nie, as ek een was het ek net daar gebly, ek sou nie eens vir die Cruiser opgevlieg het as ek op die middelmannetjie gesit het nie.

Het daar al iemand met Ů dikbril en n witjas uitgefigure waarheen rooibaadjies hop, en waarheen vlieŽrs vlieg? Wat is hul modus operandi? Waarheen is hulle oppad?


Off to join parliament........