Tappit Twin

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dorsland

Bachelor Dog
Joined
Apr 15, 2012
Messages
11,191
Reaction score
1,680
Location
Van Daar
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Ek, Dorsland, verleen hiermee aan enige persoon die reg om my keelaf te sny indien ek ooit so iets aan my fiets doen. 

Die fondse wat deur die verkoop van al die blink kakkies ingesamel word kan asseblief aan die DBV geskenk word.

Geteken die 24ste dag van April 2020.
6b9a46f16f217032b0c4bb8a982cb44a.jpg
 
Top