Sjoe, dus darem lekker om die ou kiekies te kyk en stories te hoor.
N man vergeet nooit jou eerste bike nie, en ook nie jou eerste groot bike nie.
Dit was `n "vrye teuels deel" van `n man se lewe, voor vrou en kinders, As daar spaar geldjie was, was dit gebruik vir petrol om erens te gaan gatskuur saam met jou pelle.
Was ook verseker `n tyd wat `n man relatief veilig was, kon sommer langs die pad le en slaap.
Die 80`s bikes is nogsteeds mooi vandag.