Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: PE dawgs come in please  (Read 1562 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline elandsrider

Re: PE dawgs come in please
« Reply #40 on: May 02, 2020, 09:45:21 am »
Congrats
Saw a happy pic on vleisbroek yesterday
KLR 650, KDX 200, XTZ 750, XL 500
 

Offline subie

  • Local Mods
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 10,122
  • Thanked: 272 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: PE dawgs come in please
« Reply #41 on: May 02, 2020, 09:57:16 am »
Ek ry in GP elke dag so 120Km werk toe en terug met die bike, nog nie eenkeer gestop nie.

Ek ry ook elke dag,nou nie so ver nie en nog nie eers een polisieman,traffic cop of army mense gesien in die hele lockdown sover nie. Ook goed so
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,997
  • Thanked: 343 times
Re: PE dawgs come in please
« Reply #42 on: May 02, 2020, 10:27:25 am »
 :biggrin:
 

Offline BuRP

Re: PE dawgs come in please
« Reply #43 on: May 02, 2020, 10:43:05 am »
Ek dink hy het die sel gemis, wel die kamerjas gekry, toe die seeuitsig vergeet en lekker besig geraak met ry.
Kom ons wag vir sy fotos!  :lol8:
Sparta MC50, 46 other 50cc's, Garelli Tiger Cross, Jawa 250, Kreidler RS (plated), Kawasaki S1 250/3, S2 350/3, H1 500/3, H2 750/3, Suzuki GT380/3 - 10 year gap - KDX200, BMW 1150GS Adventure, Honda CBR600RR, Honda XR650R 2007 & 2003, Honda CRF230, Yamaha BWS100, BMW F800GS Adventure, Husqvarna 701 Enduro 2018, KTM 790 Adv R 2019, KTM 2020 XC-W TPI 300 Six Days, KTM 2014 500 EXC-W Six Days, KTM 790 Adv R Rally 2020
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: PE dawgs come in please
« Reply #44 on: May 02, 2020, 10:47:29 am »
So wat het gebeur? Moet ons jou kom uit bail?


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Daar lÍ 'n klomp geseerde poliesmanne daar net buite die Baai rond.  Bel maar 'n ambulaans om te gaan help.  :lol8:  Ek is rustig hier oppie plaas.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline BuRP

Re: PE dawgs come in please
« Reply #45 on: May 02, 2020, 10:50:13 am »
Daar lÍ 'n klomp geseerde poliesmanne daar net buite die Baai rond.  Bel maar 'n ambulaans om te gaan help.  :lol8:  Ek is rustig hier oppie plaas.

Sjoe, en dat van n man watse ATGATT n kamerjas was..... puik pel!  :thumleft: :lol8:
Sparta MC50, 46 other 50cc's, Garelli Tiger Cross, Jawa 250, Kreidler RS (plated), Kawasaki S1 250/3, S2 350/3, H1 500/3, H2 750/3, Suzuki GT380/3 - 10 year gap - KDX200, BMW 1150GS Adventure, Honda CBR600RR, Honda XR650R 2007 & 2003, Honda CRF230, Yamaha BWS100, BMW F800GS Adventure, Husqvarna 701 Enduro 2018, KTM 790 Adv R 2019, KTM 2020 XC-W TPI 300 Six Days, KTM 2014 500 EXC-W Six Days, KTM 790 Adv R Rally 2020
 

Offline subie

  • Local Mods
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 10,122
  • Thanked: 272 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: PE dawgs come in please
« Reply #46 on: May 02, 2020, 10:51:47 am »
:biggrin:

Pragtig en congratz !!  ( Die bike en die meisie:thumleft: :ricky:
« Last Edit: May 02, 2020, 10:52:09 am by subie »
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline GeenSand

Re: PE dawgs come in please
« Reply #47 on: May 02, 2020, 10:53:28 am »
Baie geluk oom Dorsland. Baie en veilige myle. Nou sal dai bokke gou in die kraal wees.

Sent from my SM-A605F using Tapatalk

Take nothing but photos
Leave nothing but tracks
Kill nothing but time
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: PE dawgs come in please
« Reply #48 on: May 02, 2020, 10:54:38 am »
Niks is ook meer onder die radar deesdae nie.  Gelukkig is dit my vrou en nie 'n skelm nie  :peepwall: :lol8:

Ja my plan was om die fiets, soos hier aanbeveel, op die bakkie te laai en so weer terug te kom.  Ek laai maar my kletterpet en baadjie vir die toetsrit, los my boetse en rybroek by die huis.  Met die afry is daar g'n teken van 'n padblokkade of polieste nie.  Ek sÍ toe vir my vrou ek ry die fiets terug, kerkskoene en al. Klaar.

Toe is dit so.  Daar by Despatch waar die pad links vurk Graaff-Reinet toe staan 'n padblokkade.  So 15 motors in die tou, ek skuifel sjuifel voorentoe, kom voor, die bruin poliesman praat iets, ek beduie hy moet harder praat ek hoor niks omdat ek oorpluisies in het.  Hy wys my net  :thumleft:, ek sÍ dis my vrou hier in die bakkie agter my (sy dra toe haar masker), daar praat die blanke poliesman 'n hond uit 'n bos uit maar ek sien hy glimlag en als is OK. 

By GlenConnor was daar nog 'n padblokkade wat hulle besig was om op te pak, verder niks nie.

Psigologiese oorlogvoering diť.  My psigologie is sterker as hul s'n  :biggrin:

Staan by vir 'n fred en kiekies hier oppie forum.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: PE dawgs come in please
« Reply #49 on: May 02, 2020, 11:15:03 am »

Pragtig en congratz !!  ( Die bike en die meisie:thumleft: :ricky:

Baie geluk oom Dorsland. Baie en veilige myle. Nou sal dai bokke gou in die kraal wees.


Daar lÍ 'n klomp geseerde poliesmanne daar net buite die Baai rond.  Bel maar 'n ambulaans om te gaan help.  :lol8:  Ek is rustig hier oppie plaas.

Sjoe, en dat van n man watse ATGATT n kamerjas was..... puik pel!  :thumleft: :lol8:

Dankie kÍrels, dis seker die slegste tyd in die onlangse geskiedenis van die wÍreld om nou 'n fiets te gekoop het maar nou ja.  Ek sÍ dit in al nederigheid en dankbaarheid.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,539
  • Thanked: 913 times
    • dustriders.co.za
Re: PE dawgs come in please
« Reply #50 on: May 02, 2020, 11:17:00 am »
Baie geluk Dorsland, jy verdien daai aftree bike jy het hard gewerk vir hom. :deal: :thumleft: :drif:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: PE dawgs come in please
« Reply #51 on: May 02, 2020, 11:53:30 am »
Dankie Chris, ja, ek weet nie altyd nie. Ek gaan waaragtig nie weer die fout met hom maak wat ek met my 660 gemaak het nie.

Ek plaas bietjie kiekies hier: http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=247366.new#new
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline ajax

Re: PE dawgs come in please
« Reply #52 on: May 02, 2020, 12:26:46 pm »
Baie geluk Dorsland met jou grondpad fiets :thumleft:...ek gan jou def raakry in die toekoms....Veilige myle
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: PE dawgs come in please
« Reply #53 on: May 02, 2020, 01:11:32 pm »
Nee man, moet my nie raakry nie, kom kuier eerder net.  :biggrin:  Dankie vir die gelukwensing @ajax   :thumleft:
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dirt Junkie

  • I talk less and ride more than a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 640 Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,475
  • Thanked: 72 times
Re: PE dawgs come in please
« Reply #54 on: May 02, 2020, 02:08:12 pm »
NICE jy gaan hom baie geniet lekker ry :ricky:
2003 KTM 640 adv,  Aprilia RS 250, Yamaha YZ450F, 2014 KTM 690, 2010 KTM 690R, 2011 BMW F800GS, Yamaha XT600E , 2012 KTM 250 SX-F , KTM 400 EXC, Kawasaki  KLR650, Honda 125 estorm, 2012 KTM 300 XCW, 2008 KTM 690, 2006 BMW G650Xchallenge, Current bike 2007 KTM 640 adv

Current:  2006 KTM 640 Adv, 1979 Suzuki SB200
 

Offline Dustbiter

Re: PE dawgs come in please
« Reply #55 on: May 02, 2020, 02:13:16 pm »
Wow, Dorsland, is that your bike in Manic's photo, higher up? :thumleft:
Very n ice bike - congratulations and enjoy riding it! :thumleft:
Bikeless at present
Previously: 1973 Honda SS50 - Port Elizabeth
                  1979 BMW R65 - East London
                   1996 BMW R1100GS - Grahamstown
 

Offline Dutchman81

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,210
  • Thanked: 16 times
Re: PE dawgs come in please
« Reply #56 on: May 02, 2020, 03:15:52 pm »
Baie baie geluk oom Dorsland, vrek maar daai is n baie mooi bike jho jho!!
Sien sommer n paar mooi RR van die scooter kom

Sent from my I3312 using Tapatalk

2008 Klr650
2008 R1200GS Adv
''In the end , its not going to matter how many breaths you took , but how many moments took your breath away.''
 

Offline skydiver

Re: PE dawgs come in please
« Reply #57 on: May 02, 2020, 04:50:07 pm »
Veels geluk Johan.
Pragtige AT en 2IC
Sold: Yamaha PW80, Honda MT5, Honda XR200, Kawazaki KDX200, Yamaha TTR250, Yamaha XT660R, BMW F800, BMW F650GS, Yamaha XT660Z, CRF230F
Current: NC750X
 

Offline Serf

Re: PE dawgs come in please
« Reply #58 on: May 02, 2020, 06:15:35 pm »
Veels geluk Johan.
Pragtige AT en 2IC
Jy neem aan sy is 2IC. Wie sÍ Dorsland is nie die skottelgoed wasser nie?

Sent from my SM-J250F using Tapatalk

 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: PE dawgs come in please
« Reply #59 on: May 02, 2020, 07:10:10 pm »
Dankie julle ouens, ek is seker mal maar nou ja, hier staan hy innie waenhuis.

@Serf, ek is die baas in my huis en ek het my vrou se toestemming om dit hier te plaas
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear