Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Watse gear stel julle voor?  (Read 673 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,483
  • Thanked: 902 times
    • dustriders.co.za
Re: Watse gear stel julle voor?
« Reply #20 on: April 30, 2020, 10:21:32 am »
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 33,025
  • Thanked: 600 times
  • HKGK !!!
Re: Watse gear stel julle voor?
« Reply #21 on: April 30, 2020, 10:27:31 am »
Wel, om te begin stel ek eerste gear voor, anders vat die koppelaar baie stremming met wegtrek. Dan moet jy maar, afhangende van pad toestande, so stadigaan deur die ratte opwerk, en natuurlik

weer af as jy spoed verminder.

 O0 O0 :pot:

Ek het weer gereken vir nou… pajama's. Want jy gaan nerens ry vir 'n hele tyd nie.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,144
  • Thanked: 2010 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Watse gear stel julle voor?
« Reply #22 on: April 30, 2020, 10:29:15 am »
Wel, om te begin stel ek eerste gear voor, anders vat die koppelaar baie stremming met wegtrek. Dan moet jy maar, afhangende van pad toestande, so stadigaan deur die ratte opwerk, en natuurlik

weer af as jy spoed verminder.

 O0 O0 :pot:

Ek het weer gereken vir nou… pajama's. Want jy gaan nerens ry vir 'n hele tyd nie.

Baie waar, ek het gisteroggend eers 09h30 uit die bed geklim. :thumleft:

Ek voel eintlik skaam, so baie geniet ek die lockdown. :thumleft:
 

Offline Matewis

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,158
  • Thanked: 85 times
Re: Watse gear stel julle voor?
« Reply #23 on: April 30, 2020, 10:35:44 am »
Geel reenjakkie wat jy by Afgri of enige ko-operasie koop, tenminste 2 x groter want hy moet oor alles gaan.

EN MAAK SEKER HY SKEUR NIE TUSSEN DIE BENE NIE, die hemelse vader het n opgaardam tussen n man se bene gemaak as jy bike ry, so jou nuts gaan afvries as di ding da skeur!!! :imaposer:

Watter regte biker ken nie daai gevoel van koue wat so stadig posvat om jou ballas soos die lek water deurlaat? :ricky: :eek7:

Dan moet jy net opstaan sodat die water lekker vandaar in jou boots inloop!
“Don’t go where the path my lead…  Go instead where there is no path and leave a trail…” ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/
https://witvosblog.wordpress.com/
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,144
  • Thanked: 2010 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Watse gear stel julle voor?
« Reply #24 on: April 30, 2020, 10:41:12 am »
Geel reenjakkie wat jy by Afgri of enige ko-operasie koop, tenminste 2 x groter want hy moet oor alles gaan.

EN MAAK SEKER HY SKEUR NIE TUSSEN DIE BENE NIE, die hemelse vader het n opgaardam tussen n man se bene gemaak as jy bike ry, so jou nuts gaan afvries as di ding da skeur!!! :imaposer:

Watter regte biker ken nie daai gevoel van koue wat so stadig posvat om jou ballas soos die lek water deurlaat? :ricky: :eek7:

Dan moet jy net opstaan sodat die water lekker vandaar in jou boots inloop!

Jy maak my amper bly dis lockdown...... :pot:
 

Offline Eendstop

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,958
  • Thanked: 165 times
  • Too many fools around
Re: Watse gear stel julle voor?
« Reply #25 on: April 30, 2020, 10:45:56 am »
Al wat ek kan sê....as jy 'n bike koop om diesel te spaar, dink weer....hoeveel diesel kan jy koop met die bike se prys, en bande en onderhoud gaan meer kos, MAAR KOOP DIE BIKE OM BIKE TE RY. Jy kan vergeet van goedkoper. Maar, die ervaring is dit 100x werd. Doen asb net ry kursusse, want die ander ouens wat nog met hulle bakkies werk toe ry word jaloers en probeer bikers verongeluk. Jy moet hulle heeltyd dodge. My 2 sent.
Thought so, tough behind a keyboard, but no balls.......
 
The following users thanked this post: Dman01

Offline jaybiker

  • Old school=Old's cool.
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,791
  • Thanked: 299 times
Re: Watse gear stel julle voor?
« Reply #26 on: April 30, 2020, 10:46:08 am »
Pyjamas make excellent warm undergarments for biking, but only in cold countries - not in sweltering South Africa.

Wear boots if you have normal, or even large feet. Boats only if your feet are abnormal size.

And wear your pants over your boots. Even if you do have Sidi's or something and are a poser who needs to flaunt the label.  8) :pot:
Succumb not to the erosion of those born of unconsecrated union.

"Two Wheels, an engine and a place to sit." What more do you need?

2021 a milestone. 60 years a biker.
 

Offline Andre01

Re: Watse gear stel julle voor?
« Reply #27 on: April 30, 2020, 01:29:12 pm »
Middag manne

Dit lyk vir my of my planne besig is om agter mekaar te val en gaan ek die bike ding doen.  My oog 'n BMW F650GS dakar met net 44k op die klok.  Gediens, deur die toets en op die pad. 
Ek weet dit is 'n horrible tyd om te begin "commute" tussen Stellenbosch en Gordonsbaai, met die winter wat oppad is, maar glo dit of nie.  Dit gaan my goedkoper per maand uitwerk as wat Diesel in die bakkie gaan doen en natuurlik die tyd op die pad ook. 
So my vraag is.  Wat sou julle manne sê is belangrik om saam met die bike te kry. 

Obviously is die Helmet bo aan die lys.   Enige voorstelle? 
Baadjie?  ( dink ek sou 'n large wees )
Handskoene?

Wat sou julle manne sê het ek nog nodig? 
Is daar enige WD manne in die helderberg wat miskien gear het waarvan hulle ontslae van wil raak??

Kom ons hoop dat die lockdown vinnig oorwaai.

Sterkte daar manne!!!

Ek het self vir twee jaar van die Strand af Sbos toe commute met 'n BMW dakar. Realiteit is dat dit net 10% van die werksdae reën, ek het die dae wat dit gereën het die kar gevat, net bietjie vroeër in die oggend gery. Die kombinasie van wind en reën in die Helderberg is nie 'n plesier op 'n motorfiets nie (of dit was elkgeval nie vir my nie). Die "kaap" se mense ry anyway soos hulle gatte wanneer die pad net effens nat is.

Ek sal aanbeveel:
Helmet = beste wat jy kan bekostig (vir my prysklas Desert Fox en Bell Mx9)
Handskoene, twee stelle, een vir winter en een somer.
Baadjie met inner wat jy kan uithaal en vents wat kan oop maak vir warm dae. Vir koue dae trek jy nog 'n "k-way" top onder jou baadjie aan.
Ek het gery met Chino (werksbroek) en "easy over" broek
Ek sal kort "boots" aanbeveel vir commute wat darem lyk na 'n skoen, of maklik kan uittrek as jy dalk 'n netjieser skoen by die werk moet aantrek.
 
The following users thanked this post: Dman01

Online BuRP

Re: Watse gear stel julle voor?
« Reply #28 on: April 30, 2020, 04:31:42 pm »
DANIE, hier is dames oppie forum!!!!

Presies!
Dis die bikers wat Danie bedoel ken nie die gevoel nie!




 :P
Sparta MC50, 46 other 50cc's, Garelli Tiger Cross, Jawa 250, Kreidler RS (plated), Kawasaki S1 250/3, S2 350/3, H1 500/3, H2 750/3, Suzuki GT380/3 - 10 year gap - KDX200, BMW 1150GS Adventure, Honda CBR600RR, Honda XR650R 2007 & 2003, Honda CRF230, Yamaha BWS100, BMW F800GS Adventure, Husqvarna 701 Enduro 2018, KTM 790 Adv R 2019, KTM 2020 XC-W TPI 300 Six Days, KTM 2014 500 EXC-W Six Days, KTM 790 Adv R Rally 2020
 

Offline spyker

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Adventure R
    Location: Gauteng
  • Posts: 972
  • Thanked: 6 times
  • Meet the twins!
Re: Watse gear stel julle voor?
« Reply #29 on: April 30, 2020, 05:12:34 pm »
DANIE, hier is dames oppie forum!!!!

Presies!
Dis die bikers wat Danie bedoel ken nie die gevoel nie!




 :P

Hahahahaha!!  :laughing4: :laughing4:
Agter osse kom ook in die kraal
 

Offline GeelKameel

Re: Watse gear stel julle voor?
« Reply #30 on: April 30, 2020, 09:28:25 pm »
Ek gebruik geel 2-stuk reenpak by die Agrimark gekoop --- baie goedkoper as die Lifestyle reenpakke by BMW en ander handelaars.
Spartaans en groot genoeg om bo-oor al my ATGATT klere te trek. En baie doeltreffend vir die paar keer dat jy in reen ry.

Iets wat ek as essensieel beskou, is twee kleiner ekstra ligte voor op die bike, veral indienjy gereeld in verkeer ry.
Motoriste kyk in hul spieel en sien enige lig aan as die van 'n motorvoertuig, insluitend vir jou op die fiets.
Indien jy 'n hooflig en twee kleiner ligte het, weet hulle dadelik dit is 'n motorfiets.
Vra my, ek het lank daarsonder gery en kon nie glo die verskil dit gemaak het in die verkeer nie.

Verder is my ligte (gekoop by Xtreme Lights, Stb) heelwat sterker as die m'fiets se lig. Dit het my al vele kere goed te pas gekom in donkerte ryery, veral grondpad.
 
The following users thanked this post: Dman01