0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Dit gaan my goedkoper per maand uitwerk as wat Diesel in die bakkie gaan doen en natuurlik die tyd op die pad ook.
Beslis stewige bootse. Gee my die absolute horries as ek mense met takkies of werskoene sien motorfiets ry. Soms wanneer mens val, land die motorfiets op jou voet/enkel.
Quote from: Ri on April 29, 2020, 04:44:50 pmBeslis stewige bootse. Gee my die absolute horries as ek mense met takkies of werskoene sien motorfiets ry. Soms wanneer mens val, land die motorfiets op jou voet/enkel.Maar in so n geval wil jy juis nie n duur MX boot beskadig nie, liewer dan die Bata Toughee of Grasshopper.
Quote from: 2StrokeDan on April 29, 2020, 09:36:20 pmQuote from: Ri on April 29, 2020, 04:44:50 pmBeslis stewige bootse. Gee my die absolute horries as ek mense met takkies of werskoene sien motorfiets ry. Soms wanneer mens val, land die motorfiets op jou voet/enkel.Maar in so n geval wil jy juis nie n duur MX boot beskadig nie, liewer dan die Bata Toughee of Grasshopper. Ek het nie gesê MX boot nie, daai was iemand anders Met al my vallery is die enigste keer wat ek iets gebreek het, toe ek MX boots gedra het, ek is nou lugtig vir hulle. Ek het kort Richas, het al keer of wat my enkel gered met 'n omtiep.
Geel reenjakkie wat jy by Afgri of enige ko-operasie koop, tenminste 2 x groter want hy moet oor alles gaan. EN MAAK SEKER HY SKEUR NIE TUSSEN DIE BENE NIE, die hemelse vader het n opgaardam tussen n man se bene gemaak as jy bike ry, so jou nuts gaan afvries as di ding da skeur!!!
jou ballas DANIE, hier is dames oppie forum!!!!