Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Watse gear stel julle voor?  (Read 705 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dman01

  • Newbie
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 2
Watse gear stel julle voor?
« on: April 29, 2020, 12:24:09 pm »
Middag manne

Dit lyk vir my of my planne besig is om agter mekaar te val en gaan ek die bike ding doen.  My oog 'n BMW F650GS dakar met net 44k op die klok.  Gediens, deur die toets en op die pad. 
Ek weet dit is 'n horrible tyd om te begin "commute" tussen Stellenbosch en Gordonsbaai, met die winter wat oppad is, maar glo dit of nie.  Dit gaan my goedkoper per maand uitwerk as wat Diesel in die bakkie gaan doen en natuurlik die tyd op die pad ook. 
So my vraag is.  Wat sou julle manne sÍ is belangrik om saam met die bike te kry. 

Obviously is die Helmet bo aan die lys.   Enige voorstelle? 
Baadjie?  ( dink ek sou 'n large wees )
Handskoene?

Wat sou julle manne sÍ het ek nog nodig? 
Is daar enige WD manne in die helderberg wat miskien gear het waarvan hulle ontslae van wil raak??

Kom ons hoop dat die lockdown vinnig oorwaai.

Sterkte daar manne!!!
 

Offline 73 Peanut

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 515
  • Thanked: 51 times
Re: Watse gear stel julle voor?
« Reply #1 on: April 29, 2020, 12:39:36 pm »
A bright yellow raincoat will make you visible and keep you much warmer . Be careful as people are not aware of bikes at the moment and are driving very kak.  At least that's what have noticed. 
 

Offline spyker

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Adventure R
    Location: Gauteng
  • Posts: 978
  • Thanked: 7 times
  • Meet the twins!
Re: Watse gear stel julle voor?
« Reply #2 on: April 29, 2020, 12:41:59 pm »
Jy gaan ry in die reen in die kaap, so kry iets wat waterdig is en wat jou warm hou. Daar is niks kakker as om nat en koud by die werk op te daag nie.
Spandeer eerder 'n paar rand extra en kry goeie kit, baadjie, broek, boots.
Agter osse kom ook in die kraal
 

Offline Kortbroek

Re: Watse gear stel julle voor?
« Reply #3 on: April 29, 2020, 12:56:25 pm »
Helmet, goeie baadjie met bietjie padding, handskoene, broek, vol lengte boots soortgelyk aan mx/offroad boots.
- you reckon that thing will pop a wheelie? We're about to find out, SLAP that pig!
 

Offline Grunder

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Free State
  • Posts: 3,665
  • Thanked: 428 times
  • Maak 'n koffie
Re: Watse gear stel julle voor?
« Reply #4 on: April 29, 2020, 12:57:22 pm »
Handskoene yes!



Buddy van my het nogal 'n goeie konsep aan die gang.
Hy het 'n somer jacket gekoop wat lekker snug sit.  Dan trek hy winter baadjies oor die jacket aan.


Dit laat my dan dink aan 'n thread wat jaar of twee terug hier was. 
Die manne het aanbeveel om 'n jacket to koop wat die manne gebruik wat in koelkamers werk.

So as daai baadjie waterdig is dan is jy golden.  Protective jacket onder en warm ding bo-oor.

Dan het jy sommer klaar  'n jacket as die somer weer sy kop uitsteek
« Last Edit: April 29, 2020, 12:58:44 pm by Grunder »
the Truth will offend at first
 

Offline Matewis

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,175
  • Thanked: 86 times
Re: Watse gear stel julle voor?
« Reply #5 on: April 29, 2020, 01:43:56 pm »
As ek jou raad kan gee, ek het die geld spandeer en 'n BMW reenjas gekoop. 2 stuk. Dis die shit. Nog nie eenkeer nat van my fiets afgeklim nie en het al in stormweer gery. Helmet is Bell se MX9 baie underrated. Awesome kopdop IMO. Gaan na Droomers in Bellville of Motorcycle world in Parow. Beste pryse daar gekry.
ďDonít go where the path my leadÖ  Go instead where there is no path and leave a trailÖĒ ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/
https://witvosblog.wordpress.com/
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,898
  • Thanked: 2140 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Watse gear stel julle voor?
« Reply #6 on: April 29, 2020, 01:59:23 pm »
Wel, om te begin stel ek eerste gear voor, anders vat die koppelaar baie stremming met wegtrek. Dan moet jy maar, afhangende van pad toestande, so stadigaan deur die ratte opwerk, en natuurlik

weer af as jy spoed verminder.

 O0 O0 :pot:
 
The following users thanked this post: Dirty Fun

Offline The TRANSPORTER

Re: Watse gear stel julle voor?
« Reply #7 on: April 29, 2020, 02:24:49 pm »
 :imaposer: :imaposer: :imaposer:
I told her i was married, she said 'me too, who cares, lets ride!'
 

Offline piets

Re: Watse gear stel julle voor?
« Reply #8 on: April 29, 2020, 02:37:39 pm »
Kry n 250 max en leer ry voor jy op die pad klim. Metter tyd sal jy self uitvind wat werk vir jou.
BMW1150GS 2001 Model since 2006
 

Offline Dwerg

Re: Watse gear stel julle voor?
« Reply #9 on: April 29, 2020, 02:42:11 pm »
Dit gaan my goedkoper per maand uitwerk as wat Diesel in die bakkie gaan doen en natuurlik die tyd op die pad ook. 

Oppas vir daai sommetjies, onderhoud + versekering + lisensie gelde tel op en dis nie eintlik veel goedkoper in die long run nie. Maar die tyd en frustrasie spaar is meer werd.

My advies vir reen gear is 'n helmet met 'n pin lock visor.
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline skydiver

Re: Watse gear stel julle voor?
« Reply #10 on: April 29, 2020, 03:55:23 pm »
Maak seker jou rybroek/reŽnbroek is wyd genoeg om oor jou boots te pas anders reŽn dit binne-in jou boots en dan is jou kouse en binnekant van jou boots papnat
Sold: Yamaha PW80, Honda MT5, Honda XR200, Kawazaki KDX200, Yamaha TTR250, Yamaha XT660R, BMW F800, BMW F650GS, Yamaha XT660Z, CRF230F
Current: NC750X
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,959
  • Thanked: 986 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Watse gear stel julle voor?
« Reply #11 on: April 29, 2020, 04:23:18 pm »
 besig is om agter mekaar te val e


Begin deur nie daardie terme te gebruik of die gewilde een "kom ons val in die pad" wat mense gebruik ipv kom ons ry.

Beide is nie aan te bevele. ;) :thumleft:

Kleredrag, kry vir jou n BMW rainsuit een of tweestuk. Warm en waterdig glo my. Eintlik het jy nie n baadjie nodig onder een van daai suits. Dra sommer jou werksklere of lekker dik trui.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Ri

Re: Watse gear stel julle voor?
« Reply #12 on: April 29, 2020, 04:44:50 pm »
Beslis stewige bootse. Gee my die absolute horries as ek mense met takkies of werskoene sien motorfiets ry. Soms wanneer mens val, land die motorfiets op jou voet/enkel.
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,898
  • Thanked: 2140 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Watse gear stel julle voor?
« Reply #13 on: April 29, 2020, 09:36:20 pm »
Beslis stewige bootse. Gee my die absolute horries as ek mense met takkies of werskoene sien motorfiets ry. Soms wanneer mens val, land die motorfiets op jou voet/enkel.

Maar in so n geval wil jy juis nie n duur MX boot beskadig nie, liewer dan die Bata Toughee of Grasshopper. :eek7: :peepwall:
 

Offline Ri

Re: Watse gear stel julle voor?
« Reply #14 on: April 29, 2020, 09:47:36 pm »
Beslis stewige bootse. Gee my die absolute horries as ek mense met takkies of werskoene sien motorfiets ry. Soms wanneer mens val, land die motorfiets op jou voet/enkel.

Maar in so n geval wil jy juis nie n duur MX boot beskadig nie, liewer dan die Bata Toughee of Grasshopper. :eek7: :peepwall:

Ek het nie gesÍ MX boot nie, daai was iemand anders :laughing4: Met al my vallery is die enigste keer wat ek iets gebreek het, toe ek MX boots gedra het, ek is nou lugtig vir hulle. Ek het kort Richas, het al keer of wat my enkel gered met 'n omtiep.
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,898
  • Thanked: 2140 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Watse gear stel julle voor?
« Reply #15 on: April 29, 2020, 09:55:21 pm »
Beslis stewige bootse. Gee my die absolute horries as ek mense met takkies of werskoene sien motorfiets ry. Soms wanneer mens val, land die motorfiets op jou voet/enkel.

Maar in so n geval wil jy juis nie n duur MX boot beskadig nie, liewer dan die Bata Toughee of Grasshopper. :eek7: :peepwall:

Ek het nie gesÍ MX boot nie, daai was iemand anders :laughing4: Met al my vallery is die enigste keer wat ek iets gebreek het, toe ek MX boots gedra het, ek is nou lugtig vir hulle. Ek het kort Richas, het al keer of wat my enkel gered met 'n omtiep.

Ri, ek is al soos n skilpad, trek my kop en bene in as ek val. Maar ek raak natuurlik stadiger soos ek ouer word, so twee jaar terug het die beentjies geknak. :imaposer:
 

Offline LouisXander

  • Lesotho (K)night rider.
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 11,402
  • Thanked: 234 times
  • Member of the Secret Sazook Society...
Re: Watse gear stel julle voor?
« Reply #16 on: April 30, 2020, 08:44:46 am »
Geel reenjakkie wat jy by Afgri of enige ko-operasie koop, tenminste 2 x groter want hy moet oor alles gaan.

EN MAAK SEKER HY SKEUR NIE TUSSEN DIE BENE NIE, die hemelse vader het n opgaardam tussen n man se bene gemaak as jy bike ry, so jou nuts gaan afvries as di ding da skeur!!! :imaposer:
Don't dress for the ride,........dress for the fall!
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,898
  • Thanked: 2140 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Watse gear stel julle voor?
« Reply #17 on: April 30, 2020, 09:11:12 am »
Geel reenjakkie wat jy by Afgri of enige ko-operasie koop, tenminste 2 x groter want hy moet oor alles gaan.

EN MAAK SEKER HY SKEUR NIE TUSSEN DIE BENE NIE, die hemelse vader het n opgaardam tussen n man se bene gemaak as jy bike ry, so jou nuts gaan afvries as di ding da skeur!!! :imaposer:

Watter regte biker ken nie daai gevoel van koue wat so stadig posvat om jou ballas soos die lek water deurlaat? :ricky: :eek7:
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,959
  • Thanked: 986 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Watse gear stel julle voor?
« Reply #18 on: April 30, 2020, 10:17:17 am »
 jou ballas

DANIE, hier is dames oppie forum!!!! :eek7: :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,898
  • Thanked: 2140 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Watse gear stel julle voor?
« Reply #19 on: April 30, 2020, 10:20:15 am »
jou ballas

DANIE, hier is dames oppie forum!!!! :eek7: :lol8:

Jammer mense! :eek7: :thumleft: