Watse gear stel julle voor?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dman01

Puppy
Joined
Apr 11, 2020
Messages
20
Reaction score
2
Location
Gordons Bay
Bike
Yamaha XT 660 Z
Middag manne

Dit lyk vir my of my planne besig is om agter mekaar te val en gaan ek die bike ding doen.  My oog 'n BMW F650GS dakar met net 44k op die klok.  Gediens, deur die toets en op die pad. 
Ek weet dit is 'n horrible tyd om te begin "commute" tussen Stellenbosch en Gordonsbaai, met die winter wat oppad is, maar glo dit of nie.  Dit gaan my goedkoper per maand uitwerk as wat Diesel in die bakkie gaan doen en natuurlik die tyd op die pad ook. 
So my vraag is.  Wat sou julle manne sê is belangrik om saam met die bike te kry. 

Obviously is die Helmet bo aan die lys.  Enige voorstelle? 
Baadjie?  ( dink ek sou 'n large wees )
Handskoene?

Wat sou julle manne sê het ek nog nodig? 
Is daar enige WD manne in die helderberg wat miskien gear het waarvan hulle ontslae van wil raak??

Kom ons hoop dat die lockdown vinnig oorwaai.

Sterkte daar manne!!!
 
Top