Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: You meet the nicest people on a Honda  (Read 2539 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline The TRANSPORTER

Re: You meet the nicest people on a Honda
« Reply #40 on: May 03, 2020, 05:33:27 pm »
Geluk Dorsland,jy daai header pype al bekyk en gepolish? 8) :biggrin:

Wens jou baie goeie veilige en geseende myle toe  vir jou met jou mooi AT, :thumleft: Geniet hom.

Dink ook as ek jy is sal ek dalk daai laaang hoe screen met die gewone ene vervang en dan toets veral as jy net daar op jou plaas of rustige paaie rondry dan as jy weet jy gaan oop pad myle gooi hom net ruil.

groete.
I told her i was married, she said 'me too, who cares, lets ride!'
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: You meet the nicest people on a Honda
« Reply #41 on: May 03, 2020, 07:41:38 pm »
Dankie vir die goeie wense, ek dink ek gaan hom baie geniet.

[mention]Oubones [/mention] ja, soms skop die lewe mens tussen die bene en moet mens harde besluite neem.  Anderdag dan draai die wiel weer dan is jy bo.

[mention]Transporter [/mention] ek sou graag dat hulle mooi blink soos ‘n nuwe een s’n was maar hulle is reg so, sal hulle gewoond raak. Eendag as ons dalk vir ‘n paar weke verbied is om vrylik rond te beweeg, sal ek hulle dalk aanpak. O, wag......

Daai skerm het my vanoggend met ‘n brêkfis rit Nieu Bethesda toe, op die grond geïrriteer. Vanmiddag die lange afgehaal en standaard skerm opgesit. More gaan ek die nuwe bande in die dorp laat oortrek dan sal ek sien hoe werk hy. Die lange se bo rant is net daar waar ek voor die fiets kyk as ek grondpad ry en dit pla my.
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: You meet the nicest people on a Honda
« Reply #42 on: May 03, 2020, 07:47:23 pm »
Geen verkeer vanoggend op Nieu Bethesda nie
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline GravelFox

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 527
  • Thanked: 61 times
You meet the nicest people on a Honda
« Reply #43 on: May 03, 2020, 09:02:42 pm »
Jy boer nie naby Ganora nie? Ons het al n hele paar keer by JP en Hester oorgeslaap oppad Mosselbaai toe. Mal oor die area.


Sent from my iPhone using Tapatalk
GravelFox
ex, MT50, XT250, XT550, KLR600, Africa Twin, XRE500, GS1200, DRZ400, CRF250L,
Now: XTZ660, 1200 GSA LC
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: You meet the nicest people on a Honda
« Reply #44 on: May 03, 2020, 09:12:56 pm »
JP hulle is so 40km van my af. Hulle het ‘n baie oulike opset daar.
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 24,644
  • Thanked: 1815 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: You meet the nicest people on a Honda
« Reply #45 on: May 03, 2020, 10:16:41 pm »
That rock formation looks familiar ridden that road but cant remember where it is   :-\

On my farm  :biggrin:

Must be mistaken then  :-[

Of jy het weer skelm oor die plase gery. :pot:

Baie geluk Johan.
 

Offline Kortbroek

Re: You meet the nicest people on a Honda
« Reply #46 on: May 03, 2020, 10:30:31 pm »
Daai AT lyk mooi Oom Dorsland. Geniet hom!  :thumleft:

Die DCT klink nogal na iets wat ideaal is op 'n toerfiets. Dink ek moet 'n plan maak om 'n slag een vir 'n toetsrit te neem.
- you reckon that thing will pop a wheelie? We're about to find out, SLAP that pig!
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Ian in Great Brak River

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,257
  • Thanked: 117 times
Re: You meet the nicest people on a Honda
« Reply #47 on: May 03, 2020, 11:33:53 pm »
Mooi Man Dors, lekker ry!

1978. It's 6am, mid winter...two up on a XL 185S ... off to my first casino ever with all of R40 and we've got a full tank of fuel, so enough to get there we reckon.... that's determination...

Old bike: '82 Eddie Lawson Replica Replica.
Other bike: '05 Honda Varadero 1000
New bike: '16 Honda Africa Twin.
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Kobus Myburgh

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,959
  • Thanked: 389 times
Re: You meet the nicest people on a Honda
« Reply #48 on: May 04, 2020, 06:07:32 am »
Geen verkeer vanoggend op Nieu Bethesda nie

Jy lyk goed op die fiets Johan.  :thumleft:  Baie geluk en ek hoop jy gaan hom baie geniet.
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 

Offline Knucklhead

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,461
  • Thanked: 132 times
  • aka: Mooseknuckle/ knucky/knuckles/philistine
Re: You meet the nicest people on a Honda
« Reply #49 on: May 04, 2020, 08:18:33 am »
congrats Dors , yes i did post a pic  :biggrin:....somehow the hottie on the pic I posted has now disappeared , you showed us the cut version  :pot:

 :peepwall:
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: You meet the nicest people on a Honda
« Reply #50 on: May 04, 2020, 02:23:13 pm »


Must be mistaken then  :-[

Of jy het weer skelm oor die plase gery. :pot:

Baie geluk Johan.

 :imaposer: :imaposer:

Dankie Danie.  Dis nou nie 'n Yammie nie maar net so betroubaar. Ek het darem nog daai kwatfiets wat die Yamahahahahaha vlag wapper.  Jy kan maar rustig slaap
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: You meet the nicest people on a Honda
« Reply #51 on: May 04, 2020, 02:24:44 pm »
congrats Dors , yes i did post a pic  :biggrin:....somehow the hottie on the pic I posted has now disappeared , you showed us the cut version  :pot:

 :peepwall:

You must be very young @Knucklhead, if you are older than 21 you can still see her in the pic above.  :peepwall: :lol8: :ricky:
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
The following users thanked this post: Solo

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: You meet the nicest people on a Honda
« Reply #52 on: May 04, 2020, 02:30:23 pm »
So vanoggend dog ek ek gaan probeer om die fiets deur die padvaardigheidtoets te sit nadat ek sy nuwe tekkies laat oortrek het.

Neeneeneenee.  Die verkeershoof wat sopas in sy verkeerspoliestemotor geklim het toe ek daar stop sê dalk 1 Junie.  Neukery is dat my permit verval oor so 21 dae van Vrydag af.  :-\

In elk geval, ek is vanoggend dorp toe.  Die laer windskerm is baie beter op die grond en nie baie erger as die hoër skerm op die teerpad nie.  Ek gaan hom seker maar op die fiets los.

My pakdonkie...
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: You meet the nicest people on a Honda
« Reply #53 on: May 04, 2020, 02:31:32 pm »
Die ou standaard en die nuwe Anakee Wild voorband.
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: You meet the nicest people on a Honda
« Reply #54 on: May 04, 2020, 02:32:33 pm »
Die ou standaard en die nuwe Mitas E07+ agterband.
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: You meet the nicest people on a Honda
« Reply #55 on: May 04, 2020, 02:34:28 pm »
Ek gaan die ou bande maar hou vir 'n noodgeval of as een van die Dawgs dalk hierrond in die nood raak eendag.  Daar is nog lewe in hulle.

Nou die 2.417 Bar vraag: watter banddruk?  Ek het voor en agter 2.5 Bar laat pomp maar dit voel vir my effe hard.  Handleiding sê 2.5 Bar agter en 2.0 Bar voor.
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Matewis

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,142
  • Thanked: 82 times
Re: You meet the nicest people on a Honda
« Reply #56 on: May 04, 2020, 02:35:52 pm »
Veels geluk met die nuwe skoeter Dorsland! Mag jy baie veilige myle hê! Dalk loop ons mekaar eendag raak daar op Abrahamskraal!!
“Don’t go where the path my lead…  Go instead where there is no path and leave a trail…” ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/
https://witvosblog.wordpress.com/
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,113
  • Thanked: 828 times
    • dustriders.co.za
Re: You meet the nicest people on a Honda
« Reply #57 on: May 04, 2020, 02:40:13 pm »
Maak hulle 2.0 bar en hou hom daar tensy die miesies saamry dan stoot jy hom effe op agter, voor kan hy maar twee bly.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: You meet the nicest people on a Honda
« Reply #58 on: May 04, 2020, 02:46:37 pm »
Veels geluk met die nuwe skoeter Dorsland! Mag jy baie veilige myle hê! Dalk loop ons mekaar eendag raak daar op Abrahamskraal!!

Dankie Matewis.  :thumleft:  Ek het vanoggend vir Hestie gebel, wil die week probeer bietjie wegkom.  Geen antwoord nie, sal later weer probeer.  Ek kan nie sien dat daar 'n probleem kan wees alleen in daai huisie daar agter nie?
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: You meet the nicest people on a Honda
« Reply #59 on: May 04, 2020, 02:47:33 pm »
Maak hulle 2.0 bar en hou hom daar tensy die miesies saamry dan stoot jy hom effe op agter, voor kan hy maar twee bly.

Sal hulle later regstel Chris, dankie vir die raad.   :thumleft:
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear