Het hom gedoen in 2005, Red Heart rum was altyd n groot borg gewees, sit nou nog met die skade/ nagevolge van rum, as ek verby n bottel rum in die stoor stap bewe my lewer vanself, in die oggende wat ek wakker geword het, het my broek in die bed gelé en ek oor die stoel gehang.