Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Daar is geen haas in die Karoo nie  (Read 2876 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline the ruffian

Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #120 on: May 26, 2020, 07:03:00 pm »
Jusslaaik, oke, that pic is of pure soulscape...



 

Offline MildlyWild

  • Member
  • **
  • Bike: BMW G650 X-challenge
    Location: Western Cape
  • Posts: 98
  • Thanked: 2 times
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #121 on: May 26, 2020, 08:26:35 pm »

Die groot wit huis (Daars n trou venue in skuur aan oorkant) was die Kingwills sn gewees, die prinses bly verder terug na NB se kant toe,haar huisie is weggesteek. Pampoenfontein verby, Rooiwal....


Dis seker een manier om te sorg dat daar minimale gaste by jou troue opdaag.  :biggrin:

En die Kingwills..... Wat kan mens nou verder oor hulle s.
Moira Kingwill, nou ander van, haar pa goed geken, Koloniesplaas se Kingwills ook. Kan toe oee in Graaff Reinet se distrik ry, ken elke hek, plaashuis en mense. Ek gaan bike bash reel in Nieu Bethesda kom ons seg so September, gaan dalk by Peet wees of Rooi Peet Ganora, eksal dit post, gaan reel dat boere vir on paaie oopsluit, julle bietjie vat op n baie spesiale trip met interresante mense....

Eks daar!! Eks in laerskool al uit Graaff Reinet weg, De Aar toe vir 3 jaar, maar sal graag weer wil opvang by van die De Klerks, Retiefs, Therons, Lootse. Mooi werled en goeie mense daar
As a man thinketh, so he becomes...
 

Offline thabogrobler

Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #122 on: May 26, 2020, 10:23:04 pm »
Thank you for your kind words and compliments @the ruffian, I am humbled. Your quoted words and the rest of them in our beautiful original anthem are a reflection on the person that was CJ Langenhoven.

The heart will always go where the mind wanders.
Shannon L. Alder

I am sure this landscape near Brulberg, Eastern Cape will touch a chord in you.   :thumleft:
Sjoe, ek sal ook heeldag daar kan sit en my verkyk!

Welgedaan oom Dors!

Ek glo so solo Karoo grondpad trippie is net die ding om jou kop ordentlik skoon te kry!
 

Offline Bottelboer

  • Newbie
  • *
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Free State
  • Posts: 49
  • Thanked: 2 times
  • I travel on gravel..
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #123 on: May 27, 2020, 09:34:15 am »

Die groot wit huis (Daars n trou venue in skuur aan oorkant) was die Kingwills sn gewees, die prinses bly verder terug na NB se kant toe,haar huisie is weggesteek. Pampoenfontein verby, Rooiwal....


Dis seker een manier om te sorg dat daar minimale gaste by jou troue opdaag.  :biggrin:

En die Kingwills..... Wat kan mens nou verder oor hulle s.
Moira Kingwill, nou ander van, haar pa goed geken, Koloniesplaas se Kingwills ook. Kan toe oee in Graaff Reinet se distrik ry, ken elke hek, plaashuis en mense. Ek gaan bike bash reel in Nieu Bethesda kom ons seg so September, gaan dalk by Peet wees of Rooi Peet Ganora, eksal dit post, gaan reel dat boere vir on paaie oopsluit, julle bietjie vat op n baie spesiale trip met interresante mense....

Eks daar!! Eks in laerskool al uit Graaff Reinet weg, De Aar toe vir 3 jaar, maar sal graag weer wil opvang by van die De Klerks, Retiefs, Therons, Lootse. Mooi werled en goeie mense daar
Ja nee die Lootse baie daso, oom Fonsie dan die Lootse langs Flippie Loock, Hennie,Tokkie en Jannie de Klerk my vriende, Guppie Theron boer nou in Transvaal, Camdeboo se Theron nog daarso, my vrou was ook op GRT in die skool.