Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Daar is geen haas in die Karoo nie  (Read 3656 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline TrailBlazer

  • www.a-cut-above.co.za (Laser cutting & Engraving Services)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,901
  • Thanked: 123 times
    • A-Cut-Above
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #40 on: May 09, 2020, 08:43:21 pm »
Dankie Johan dat ek kon saamry... mooi gedoen!
There are old riders, and bold riders, but no old, bold riders.

Do not ride faster than your guardian angel can fly!

Take only pictures. leave only footprints
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Ian in Great Brak River

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,223
  • Thanked: 112 times
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #41 on: May 10, 2020, 01:51:36 am »
Ek verlang so baie om ook sommer met niks besig te wees, heerlik om so te lees.  :thumleft:
1978. It's 6am, mid winter...two up on a XL 185S ... off to my first casino ever with all of R40 and we've got a full tank of fuel, so enough to get there we reckon.... that's determination...

Old bike: '82 Eddie Lawson Replica Replica.
Other bike: '05 Honda Varadero 1000
New bike: '16 Honda Africa Twin.
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Rooi Wolf

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 690 Enduro
    Location: Northern Cape
  • Posts: 359
  • Thanked: 3 times
  • Op die Hantam hoogtes..
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #42 on: May 10, 2020, 01:51:45 am »
Dit was broodnodig, dankie Dorsland! Jou woorde het my hart laat punt trek na die Karoo se stiltes en sy stofpaaie.

Ek sit ten duurste in 'n hotel kamer in Kuala Lumpur. Vasgevang tussen 4 mure, en danksy ons onbekwame regering se besluite, is ek een van menigte expats wat nie kan huistoe kom nie.




 

Offline Tom van Brits

Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #43 on: May 10, 2020, 03:38:38 am »
Mooi RR en baie Geluk met die Honda Johan  :thumleft:
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Matewis

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,135
  • Thanked: 81 times
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #44 on: May 10, 2020, 05:51:20 am »
Jissou Dorsland dit lyk nou lekker! Ek breek sommer ook die reels!!
“Don’t go where the path my lead…  Go instead where there is no path and leave a trail…” ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/
https://witvosblog.wordpress.com/
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline FrancoisTz

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 986
  • Thanked: 45 times
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #45 on: May 10, 2020, 08:06:32 am »
Mooi so Johan, dit is hoe die reels verbreek moet word, met waardering vir die lewe, ek beny jou.
Far better is it to dare mighty things, to win glorious triumphs, even though checkered by failure, than to rank amongst those poor spirits who neither enjoy much nor suffer much, because they live in the grey twilight that knows neither victory nor defeat.
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,200
  • Thanked: 690 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #46 on: May 10, 2020, 09:06:57 am »
Dankie vir julle kommentaar kêrels.  Dit pla my erg as ek so hier en op ander plekke lees van die negatiewe uitwerking wat die absoluut onsinnige huisaresnonsens op mense het.  Ek het hier op die forum, êrens op 'n ander fred gesê dat ek eintlik wurg aan die ooptes om my en my betreklike vryheid om rond te beweeg.  Dít met die wete dat daar mense is soos @Rooi Wolf wat in 'n hotelkamer in die vreemde vasgekeer is.  Dis donners onmenslik man!

Is jy letterlik in 'n hotelkamer vasgekeer Rooi Wolf?  Wie betaal dit?  :eek7:
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,200
  • Thanked: 690 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #47 on: May 10, 2020, 09:09:31 am »
Mos gese...one of the most beautiful parts of our country to ride a bike ... and what a lekker bike to be doing it on.
Thanks for sharing your trip Dors.

If not for this lockdown nonsense, @Psycho Porra  , @dieseldawie  and myself would've been riding along there tomorrow
:(

Sent from my BV9500 using Tapatalk

Did you guys have a ride planned for this coming week @McSack?  Just do it man.  Take the back roads out of town, once you are on the gravel, if you have accommodation, you are sorted. 
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Lem

Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #48 on: May 10, 2020, 10:11:18 am »
jis maar dis 'n gawe trip...al kan ek ook net daarvan lees.

dankie vir die deel :thumleft:
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Psycho Porra

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,012
  • Thanked: 87 times
  • Sworn To Fun and Loyal To Rum
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #49 on: May 10, 2020, 11:25:30 am »
Mos gese...one of the most beautiful parts of our country to ride a bike ... and what a lekker bike to be doing it on.
Thanks for sharing your trip Dors.

If not for this lockdown nonsense, @Psycho Porra  , @dieseldawie  and myself would've been riding along there tomorrow
:(

Sent from my BV9500 using Tapatalk
Did you have to remind me
KTM990, XT660R

"The brave do not live forever, but the cautious do not live at all"
 

Offline HB 9

Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #50 on: May 10, 2020, 11:29:49 am »
Ongelooflik hoe jy dinge verwoord met die vergange tye op die plase...

Ek ly nou nog aan iets (skok / depressie / nostalgie) omdat die huidige eienaar van my oupa se plaas in Molteno distrik - sommer net sy huis platgestoot het...
Verstaan hoekom, maar dit is asof hy die moeilike bestaan misken...

Great RR en gooi nog as jy weer met jou nuwe trotse perd ry  :thumleft:
Tread lightly
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,200
  • Thanked: 690 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #51 on: May 10, 2020, 12:23:11 pm »
Waarvan die hart vol is, loop die mond oor :-\

Sommige mense het glad geen erg oor die verlede nie. My oorlede tannie, wie my oupa se oorlogsuniform, medaljes, swaard, Sam Browne belt en ander oudhede van hom geërf het, het dit aan iemand gesmous of weggegee, niemand weet waar of aan wie nie.  :'(

Ek is jammer oor jou oupa se huis @HB 9 , dis iets wat nooit ooit weer vervang kan word nie.
« Last Edit: May 10, 2020, 12:23:58 pm by Dorsland »
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
The following users thanked this post: HB 9

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,200
  • Thanked: 690 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #52 on: May 10, 2020, 12:26:09 pm »
Vanoggend gewas, nou is hy mooi weggepak onder sy seiltjie tot volgende keer  :biggrin:
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,783
  • Thanked: 784 times
    • dustriders.co.za
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #53 on: May 10, 2020, 12:30:42 pm »
Laas week my bike gewas en nou is hy sieklik, geweet ek moenie die bike is dit nie gewoond en nou sit ek met iets wat ek nie gediagnoseer kan kry!!  >:( >:( >:( >:(
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,200
  • Thanked: 690 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #54 on: May 10, 2020, 12:33:30 pm »
Ai Chris, dis 'n neukery.  Draai die enjin maar willie vattie?  Elektries?  Of morsdood?
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,783
  • Thanked: 784 times
    • dustriders.co.za
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #55 on: May 10, 2020, 12:37:55 pm »
Ai Chris, dis 'n neukery.  Draai die enjin maar willie vattie?  Elektries?  Of morsdood?
Start onmiddelik, ma op luier is daar iets nie reg nie. Indien ek oopmaak sluk hy eers voor revs optel. Backfire ook op toemaak. Bo 2000 normaal. Het noual die onderste plugs omgeruil nous hy erger. ;D
Dink ek gaan nuwe vonkproppe insit en dan kyk.
Eintlik kort die bike net bietjie Nam stof!! ;) :(
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,200
  • Thanked: 690 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #56 on: May 10, 2020, 12:41:41 pm »
Ai Chris, dis 'n neukery.  Draai die enjin maar willie vattie?  Elektries?  Of morsdood?
Start onmiddelik, ma op luier is daar iets nie reg nie. Indien ek oopmaak sluk hy eers voor revs optel. Backfire ook op toemaak. Bo 2000 normaal. Het noual die onderste plugs omgeruil nous hy erger. ;D
Dink ek gaan nuwe vonkproppe insit en dan kyk.
Eintlik kort die bike net bietjie Nam stof!! ;) :(

Nie 'n brandstof- of lugvloeipypie of iets wat los is nie?  'Skus, ek weet dis dom vrae, as jy geweet het wat fout was dan sou dit al reg gewees het  :)

As dit 'n Nam stoftekort is, dan kan dit dalk aansteeklik wees.  Ek ken 'n roete na die oplossing toe  :ricky:
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline DewetR

  • Newbie
  • *
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Western Cape
  • Posts: 11
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #57 on: May 10, 2020, 12:45:14 pm »
Dit raak al laatoggend en nóu raak ek honger.  Ek ry aan opsoek na 'n afgeleë plekkie waar ek kan afsaal en uitspan.  Oor 'n bultjie sien ek 'n windpomp nie ver van die pad af nie. Die tweespoorpadtjie loop deur die boer se kamp so ek hoop maar hy sal nie té moerig met my wees as ek in die ou Climax se skadu gaan teemaak nie.

My vrou het vir my hoendermayo toebies gemaak, my stofie en teegoed is ingepak, ek was sommer spoggerig en my kampstoeltjie ook ingepak.  Ek kon seker vir my 'n tjoppie of 6 ingepak het maar ek het 'n heilige ontsag vir vuur en al dié gras laat my sommer benoud dink aan hoe vinnig 'n veldbrand kan ontstaan. 

So tussen die teemaak en toebies eet moet ek kortkort my stoel skuif dat hy in die skadu bly.  Dit raak nogal lekker warm, 'n gawe 25ºC.

Snaaks, op my eie plaas as my vrou vir ons so 'n veldontbyt pak dan is ek nooit eintlik geheel op my gemak nie.  Ek sien altyd 'n werk wat gedoen moet word as ons so in die veld is.  Kyk na die veld se kondisie, stap rond en kyk heinings, krale en so aan.

Hier, op 'n ander boer se plaas sien ek nie sy lekkende suipkrip en sinkdam raak nie, die windpomp se briek wat skort, die skaapmis in die lekbakke nie.  Dis maar hoe dit is, hy sal seker volgende week kom aandag gee.  Vir my is ek doodtevrede.  Ek hou die veldvoëltjies dop soos hulle om die waterpoel baljaar en gons.  Ek kyk die enkele springkaan wat nog hier en daar ronddwaal, die miskruiers.  Ek het vrede. 

Ek bring seker 2 ure of wat daar deur, sommer met niks besig.
Ek ken julle manne nie, maar lees net van al julle Karoo trips. Was ook al n paar keer daar met my KLR. Ek wens ek kon ook nou so daar sit en net die Karoo waardeer. Veral nou met die lockdown op ons. Dewet.

Sent from my PRA-LA1 using Tapatalk

 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 24,408
  • Thanked: 1714 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #58 on: May 10, 2020, 12:51:01 pm »
Ek het al eintlik persoonlik self n haas in die Karoo gesien.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,200
  • Thanked: 690 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #59 on: May 10, 2020, 12:53:56 pm »
Ek ken julle manne nie, maar lees net van al julle Karoo trips. Was ook al n paar keer daar met my KLR. Ek wens ek kon ook nou so daar sit en net die Karoo waardeer. Veral nou met die lockdown op ons. Dewet.

Sent from my PRA-LA1 using Tapatalk



Hallo Dewet, welkom hier. Moenie kommer nie, hier raak meeste ouens vinning maters.  Troos jouself daaraan dat jou oupagrootjie Generaal Christiaan de Wet  die Karoo en Vrystaat soos die palm van sy hand geken het en die Tommies al hul dae gegee om hom te kon uitoorlê.

Ja, hier kan mens wegraak in jou gedagtes so in die stilte en oopte.  Dis nou in dié tyd van globale malsgeit meer nodig as ooit.
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
The following users thanked this post: Oubones