Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Daar is geen haas in die Karoo nie  (Read 3657 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,200
  • Thanked: 690 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #60 on: May 10, 2020, 12:54:43 pm »
Ek het al eintlik persoonlik self n haas in die Karoo gesien.

Mag wel so wees maar hy was seker nie haastig gewees nie?  :imaposer:
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Online Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,200
  • Thanked: 690 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #61 on: May 10, 2020, 12:55:56 pm »
@2StrokeDan  jy weet mos wat is die verskil tussen "gratis" en "verniet"?

Sipho het gratis skoolgegaan maar dit was als verniet.

Nouja, dis die verskil tussen "haas" en "haas".  :lol8:
« Last Edit: May 10, 2020, 12:56:29 pm by Dorsland »
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
The following users thanked this post: Lem, Oubones, RobD

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 24,408
  • Thanked: 1714 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #62 on: May 10, 2020, 12:59:51 pm »
@2StrokeDan  jy weet mos wat is die verskil tussen "gratis" en "verniet"?

Sipho het gratis skoolgegaan maar dit was als verniet.

Nouja, dis die verskil tussen "haas" en "haas".  :lol8:

 :imaposer: :imaposer: Ek hou van jou voorbeeld...... :thumleft:
 

Offline Rooi Wolf

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 690 Enduro
    Location: Northern Cape
  • Posts: 359
  • Thanked: 3 times
  • Op die Hantam hoogtes..
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #63 on: May 10, 2020, 01:14:52 pm »
Quote
.  DŪt met die wete dat daar mense is soos @Rooi Wolf wat in 'n hotelkamer in die vreemde vasgekeer is.  Dis donners onmenslik man!

Is jy letterlik in 'n hotelkamer vasgekeer Rooi Wolf?  Wie betaal dit?  :eek7:

Sit in Malaysia, wat min of meer dieselfde lockdown reŽls as SA het. In week 3 in, van wag in hotel vir vlug. Was al 2 x keer oppad lughawe toe met bevestigte vlugte, net om op die nippertjie nuus te kry dat SA regering vlug gekanselleer het.

Ons kliŽnt het die "Force Majeure" kaart gespeel, so i.p.v. kliŽnt wat gewoonlik reis kostes dek, moet die klein maatskapy vir wie ek werk, nou sy hand baie diep in eie sak druk.
 

Offline Hinksding

  • is beslaan met ligte hoefysters
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,610
  • Thanked: 64 times
  • Die aai van Loeriesbaai
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #64 on: May 10, 2020, 03:13:07 pm »
Nie tť lank nie en ek is vir 'n ent op die Middelburg - Richmondpad.  Dis nogal lekker oop en stowwerig.  Ek hou mos erg daarvan as ek so in my spieŽl kyk en daar trek so 'n laaaaaaaaaang stofwolk agter my uit.  :biggrin:  Maar mens kan sien die paaie word omtrent glad nie meer onderhou nie.  Op draaie is daar nogal erge sinkplaat en ek moet wakker wees vir die slaggate in die grondpad wat die fiets se vurk so nou en dan behoorlik laat werk.  Die AT is lekker stabiel en gedra hom soos 'n Boerperd, koersvas.

Julle kan vir julself maar uitwerk watse toneelspel hom in hierdie kiekie afgespeel het.  Daai enkele verdwaalde Croc lÍ seker 15km van die naaste opstal, dorpe nog baie verder as dit.  Dis waaragtig tussen Írens en nÍrens.  Daai man moes hom nugter gestap (of gekruip) het van daar af.  Dis moer ver na enige plek toe.  Veral as jy omval erg gesuip is.

Noodeloos om te sÍ gister was Vrydag gewees.  :biggrin:

Dis seker waar Ets die Kudu geslaat het.  :biggrin:
Eet vleis! 'n 1 000 000 jakkalse kan nie verkeerd wees nie.
 
The following users thanked this post: subie

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,783
  • Thanked: 784 times
    • dustriders.co.za
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #65 on: May 10, 2020, 03:22:07 pm »
Nie tť lank nie en ek is vir 'n ent op die Middelburg - Richmondpad.  Dis nogal lekker oop en stowwerig.  Ek hou mos erg daarvan as ek so in my spieŽl kyk en daar trek so 'n laaaaaaaaaang stofwolk agter my uit.  :biggrin:  Maar mens kan sien die paaie word omtrent glad nie meer onderhou nie.  Op draaie is daar nogal erge sinkplaat en ek moet wakker wees vir die slaggate in die grondpad wat die fiets se vurk so nou en dan behoorlik laat werk.  Die AT is lekker stabiel en gedra hom soos 'n Boerperd, koersvas.

Julle kan vir julself maar uitwerk watse toneelspel hom in hierdie kiekie afgespeel het.  Daai enkele verdwaalde Croc lÍ seker 15km van die naaste opstal, dorpe nog baie verder as dit.  Dis waaragtig tussen Írens en nÍrens.  Daai man moes hom nugter gestap (of gekruip) het van daar af.  Dis moer ver na enige plek toe.  Veral as jy omval erg gesuip is.

Noodeloos om te sÍ gister was Vrydag gewees.  :biggrin:

Dis seker waar Ets die Kudu geslaat het.  :biggrin:
:laughing4: :laughing4: :lol8: ;)
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline MildlyWild

  • Member
  • **
  • Bike: BMW G650 X-challenge
    Location: Western Cape
  • Posts: 149
  • Thanked: 9 times
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #66 on: May 10, 2020, 06:46:53 pm »
Dorsland, jy maak diep gevoelens in n man wakker met jou praat, en jou verstaan en waardering van die Karoo en vorige generasies. Jy sal dat ek more opklim en n wye draai hier van die Kaap af ry, oor my neef se plaas buite Sutherland, ver familie buite Beaufort, Graaff-Reinet oor De Aar toe, om oral by plaas vriende te gaan groet en n slag weer diep asem te haal
Klink my jy verstaan nog die wereld reg
As a man thinketh, so he becomes...
 

Online Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,200
  • Thanked: 690 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #67 on: May 10, 2020, 07:03:34 pm »

Dis seker waar Ets die Kudu geslaat het.  :biggrin:

 :imaposer: :imaposer:
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Online Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,200
  • Thanked: 690 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #68 on: May 10, 2020, 07:07:36 pm »
Dorsland, jy maak diep gevoelens in n man wakker met jou praat, en jou verstaan en waardering van die Karoo en vorige generasies. Jy sal dat ek more opklim en n wye draai hier van die Kaap af ry, oor my neef se plaas buite Sutherland, ver familie buite Beaufort, Graaff-Reinet oor De Aar toe, om oral by plaas vriende te gaan groet en n slag weer diep asem te haal
Klink my jy verstaan nog die wereld reg

Dankie @MildlyWild, ek voel dikwels dat my verstaan van die wÍreld eintlik nie meer deesdae inpas nie.  Dinge is op hul kop jong. Bo is onder en dag is nag.  Dis tye soos diť dat 'n goeie fondasie belangrik is.  Die veld en die ooptes is my toevlug, daar werk dinge nog soos dit moet.

As jy wel besluit om daai rit te doen (wat ek natuurlik baie sterk sou aanbeveel  :biggrin:) dan kom stop jy hier.  Ons gastehuisie is oop. Ek sÍ so.  Goewerment se hele moer.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline MildlyWild

  • Member
  • **
  • Bike: BMW G650 X-challenge
    Location: Western Cape
  • Posts: 149
  • Thanked: 9 times
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #69 on: May 10, 2020, 08:07:10 pm »
Dorsland, jy maak diep gevoelens in n man wakker met jou praat, en jou verstaan en waardering van die Karoo en vorige generasies. Jy sal dat ek more opklim en n wye draai hier van die Kaap af ry, oor my neef se plaas buite Sutherland, ver familie buite Beaufort, Graaff-Reinet oor De Aar toe, om oral by plaas vriende te gaan groet en n slag weer diep asem te haal
Klink my jy verstaan nog die wereld reg

Dankie @MildlyWild, ek voel dikwels dat my verstaan van die wÍreld eintlik nie meer deesdae inpas nie.  Dinge is op hul kop jong. Bo is onder en dag is nag.  Dis tye soos diť dat 'n goeie fondasie belangrik is.  Die veld en die ooptes is my toevlug, daar werk dinge nog soos dit moet.

As jy wel besluit om daai rit te doen (wat ek natuurlik baie sterk sou aanbeveel  :biggrin:) dan kom stop jy hier.  Ons gastehuisie is oop. Ek sÍ so.  Goewerment se hele moer.

Ek sal met jou gesels voor die tyd 👍🏻. Waar is julle?
As a man thinketh, so he becomes...
 

Online Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,200
  • Thanked: 690 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #70 on: May 11, 2020, 08:01:01 am »
60km van Graaff-Reinet af.  :thumleft:
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
The following users thanked this post: MildlyWild

Offline Lem

Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #71 on: May 11, 2020, 08:58:51 am »
@2StrokeDan  jy weet mos wat is die verskil tussen "gratis" en "verniet"?

Sipho het gratis skoolgegaan maar dit was als verniet.

Nouja, dis die verskil tussen "haas" en "haas".  :lol8:

 :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 3,425
  • Thanked: 587 times
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #72 on: May 11, 2020, 09:13:22 am »
Lekker saamgery, ek hou daarvan om te stop en veld in te loop wanneer in die karoo!
Ek gaan sit sommer net en ruik die bossies en lug.
Ek kry dit nie reg om nie te stop en regdeur te ry nie, veral as daar Springbokke in die veld is.
Tyd en sommer al die sorge val weg as mens so in die veld is.
Toe ek laas Loxton na Oos London en terug is moes ek maar gereeld stop om seker te maak dat die Unimog nie dalk 'n Landrover olielek of dalk klippie in die band gekry het nie. :peepwall: :imaposer: :thumleft:
Dakar 650
SR 500
 

Online Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,200
  • Thanked: 690 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #73 on: May 11, 2020, 09:22:21 am »
Quote
.  DŪt met die wete dat daar mense is soos @Rooi Wolf wat in 'n hotelkamer in die vreemde vasgekeer is.  Dis donners onmenslik man!

Is jy letterlik in 'n hotelkamer vasgekeer Rooi Wolf?  Wie betaal dit?  :eek7:

Sit in Malaysia, wat min of meer dieselfde lockdown reŽls as SA het. In week 3 in, van wag in hotel vir vlug. Was al 2 x keer oppad lughawe toe met bevestigte vlugte, net om op die nippertjie nuus te kry dat SA regering vlug gekanselleer het.

Ons kliŽnt het die "Force Majeure" kaart gespeel, so i.p.v. kliŽnt wat gewoonlik reis kostes dek, moet die klein maatskapy vir wie ek werk, nou sy hand baie diep in eie sak druk.

Mens kan dit eintlik nie glo nie, dat daar sulke vlakke van onbeholpenheid bestaan nie.  Ek dink aan jou @Rooi Wolf.  Hou moed my maat.  Moeilik ek weet.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Online Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,200
  • Thanked: 690 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #74 on: May 11, 2020, 09:24:02 am »
Lekker saamgery, ek hou daarvan om te stop en veld in te loop wanneer in die karoo!
Ek gaan sit sommer net en ruik die bossies en lug.
Ek kry dit nie reg om nie te stop en regdeur te ry nie, veral as daar Springbokke in die veld is.
Tyd en sommer al die sorge val weg as mens so in die veld is.
Toe ek laas Loxton na Oos London en terug is moes ek maar gereeld stop om seker te maak dat die Unimog nie dalk 'n Landrover olielek of dalk klippie in die band gekry het nie. :peepwall: :imaposer: :thumleft:

Dis al manier om langpad te ry @Oubones.  Die rit is dan mos deel van die ervaring en avontuur.  Maat van myne baie jare gelede het altyd gesien hoe vinnig hy van Johannesburg tot innie Kaap kon ry. Maak vir my nie sin nie maar elke ou vir sy eie ding.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
The following users thanked this post: Oubones

Online Namakwalander

Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #75 on: May 11, 2020, 09:44:04 am »
Ek bring seker 2 ure of wat daar deur, sommer met niks besig.

Snaaksgenoeg is dit die gedeelte van jou plasing waaroor ek die meeste jaloers is. Laast keer wat ek so ervaring gehad het, was hoog op n duin teen die weskus met sterk wind wat klammigheid en sand op my gewaai het (ek geniet daai wind).

Dankie vir die deel  :thumleft:
Born to be Mild
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline ajax

Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #76 on: May 11, 2020, 10:33:57 am »
GRRRRRR!!!!!.....jy ry voor my dorpshuis se stoep verby :angryfire: sonder om my te sÍ.......en ek was daar.

Ek dink ek sal jou moet kom sien die week en dit uitsort :biggrin:

 

Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,361
  • Thanked: 12 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #77 on: May 11, 2020, 11:05:29 am »
GRRRRRR!!!!!.....jy ry voor my dorpshuis se stoep verby :angryfire: sonder om my te sÍ.......en ek was daar.

Ek dink ek sal jou moet kom sien die week en dit uitsort :biggrin:

Ajax, Dorsland het geweet Middelburg boere sit op hul stoepe en  :sip:

Groete  :imaposer:
 

Online Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,200
  • Thanked: 690 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #78 on: May 11, 2020, 11:06:33 am »
Nou waar is jy Ajax? Kom sort dit uit hier man.  Bring net 'n masker saam.  :imaposer: :imaposer: :imaposer:
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Online Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,200
  • Thanked: 690 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #79 on: May 11, 2020, 11:08:11 am »
GRRRRRR!!!!!.....jy ry voor my dorpshuis se stoep verby :angryfire: sonder om my te sÍ.......en ek was daar.

Ek dink ek sal jou moet kom sien die week en dit uitsort :biggrin:

Ajax, Dorsland het geweet Middelburg boere sit op hul stoepe en  :sip:

Groete  :imaposer:

Ek dink ek het hom gesien met die Middelburg inry maar hy het nie gegroet nie toe hou ek maar verby  :peepwall: :lol8:
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear