Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Daar is geen haas in die Karoo nie  (Read 2888 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #20 on: May 09, 2020, 05:32:52 pm »
Ek kry altyd so 'n verskriklike heimwe en verlange as ek sulke mooi verwaarloosde opstalle teekom.  Ek dink altyd aan die harde werk wat dit geverg het om so iets uit die wildernis op te bou, hier is kinders groot gemaak, 'n bestaan gevoer, brood gebak en 'n harde bestaan uit die grond uit geboer. 

En nou staan dit en stadigaan tot niet gaan. Die drome en hope van die pioniers slegs in die vrek dennebome en gehawende omheinings te sien.

Baie hartseer vir my.  Ons volk se geskiedenis is met hartseer en wemoed gevul.

Presies my gedagtes as ek die verlate opstalle so op die ver vlaktes kry. Hartseer en waar is die mense nou. Sit hul dalk oorsee aan die anderkant van die aardbol, leef hul dalk hul laaste jare alleen in n ouetehuis uit en kan van hulle nog onthou die menswees en lewe by die verlate opstal. :'(

My hoop is eintlik dat hulle rens hier op hul grond begrawe is Subie.  Ek kan nie dink hoe dit vir hulle moet wees in 'n ouetehuis nie, veral deesdae op die kleiner dorpies.  En vandag se blinkspoggerige kinders laat hulle ook nie in die stad van stryk bring nie deur 'n oumens in 'n tehuis nie.

Ek het so 'n paar jaar terug op die EC Bash daar in die Baviaanskloof op die murasie van 'n ou plaas afgekom.  Nogal 'n klomp fotos geneem met die gedagte om 'n storie oor my gevoeltes terwyl ek daar in die doodse stilte rondgestap het, te skryf.  Al die brokstukke van 'n leeftyd was daar rondgesaai.  Soos jy vra: waar is daai mense?

Van stof tot stof.

"Die mens - soos die gras is sy dae; soos 'n blom van die veld, so bloei hy." Psalm 103: 15
« Last Edit: May 09, 2020, 05:47:56 pm by Dorsland »
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline GravelFox

Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #21 on: May 09, 2020, 05:49:41 pm »
Baie mooi fotos van bike en die omgewing. Daar is darem niks so mooi soos n bike op grond of stofpad nie. My broer vra elke keer hoekom neem ek so baie fotos van my bike as ek op trip was - as jy nie biker is nie sal jy nie verstaan nie.

In 2016 het ek Lormar race gery met MTB vanaf Fairview plaas na Nieu Bethesda. Ook erens deur n reservaat, miskien een wat jy genoem het.

Geniet daai @ hy is n lekker stofpad vreter.


Sent from my iPhone using Tapatalk
GravelFox
ex, MT50, XT250, XT550, KLR600, Africa Twin, XRE500, GS1200, DRZ400, CRF250L,
Now: XTZ660, 1200 GSA LC
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #22 on: May 09, 2020, 05:52:46 pm »
Dit Fairview plaas van die melkbokke op Stellenbosch?   :eek7:  Dis 'n moerse ent.  Of is daar 'n ander Fairview hier naby?
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Kobus Myburgh

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,807
  • Thanked: 362 times
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #23 on: May 09, 2020, 05:58:49 pm »
Dankie vir die deel Dorsland.  Lyk na die begin van n langtermyn verhouding met daai AT. 

Julle wreld lyk mooi.  Jy het my nou so lus ek dink ek gaan self mre oggend n draai ry.
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 

Offline GravelFox

Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #24 on: May 09, 2020, 05:59:30 pm »
Nee dit is so buite Middelburg (net om seker te maak die een daar by julle). Ouens boer met arabier perde.


Sent from my iPhone using Tapatalk
« Last Edit: May 09, 2020, 06:17:14 pm by GravelFox »
GravelFox
ex, MT50, XT250, XT550, KLR600, Africa Twin, XRE500, GS1200, DRZ400, CRF250L,
Now: XTZ660, 1200 GSA LC
 

Offline P.K.

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 822
  • Thanked: 52 times
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #25 on: May 09, 2020, 06:38:37 pm »
Mooi Johan.

I don`t often comment or post on the forum, but I have a bit of spare time on my hands and your pics and description struck a chord with me.
Too often I am frustrated riding with friends who cannot understand my need to just sit in the veld and absorb the place, smells and stillness.

Thanks.
 
The following users thanked this post: Ian in Great Brak River, BENJI, HB 9, Appel, Oubones

Offline skydiver

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Limpopo
  • Posts: 1,864
  • Thanked: 64 times
  • Free as a bird
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #26 on: May 09, 2020, 06:40:42 pm »
Mooi geskryf Dorsland.
Dis verbasend goeie brandstofverbruik vir die AT
Yamaha PW80, Honda MT5, Honda XR200, Kawazaki KDX200, Yamaha TTR250, Yamaha XT660R, BMW F800, BMW F650GS, Yamaha XT660Z
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #27 on: May 09, 2020, 06:57:13 pm »
Mooi Johan.

I don`t often comment or post on the forum, but I have a bit of spare time on my hands and your pics and description struck a chord with me.
Too often I am frustrated riding with friends who cannot understand my need to just sit in the veld and absorb the place, smells and stillness.

Thanks.
Thanks [mention]P.K. [/mention] ja, life is too rushed for my liking. Its great just to amble along looking at the scenery and forgetting the everyday stresses. Took me most of the day to do about 250km
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #28 on: May 09, 2020, 06:58:19 pm »
Mooi geskryf Dorsland.
Dis verbasend goeie brandstofverbruik vir die AT
Dankie, maar dan moet ek ook bys ek het nrens heen gejaag nie. Sien my plasing hierbo.
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #29 on: May 09, 2020, 06:59:42 pm »
Nee dit is so buite Middelburg (net om seker te maak die een daar by julle). Ouens boer met arabier perde.


Sent from my iPhone using Tapatalk
OK, nou weet ek waar dit is. Ja, doen moes julle deur die Sneeuberg Bewarea gery het. Min of meer die roete wat ek gedeeltelik vandag gery het.
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #30 on: May 09, 2020, 07:03:03 pm »
Dankie vir die deel Dorsland.  Lyk na die begin van n langtermyn verhouding met daai AT. 

Julle wreld lyk mooi.  Jy het my nou so lus ek dink ek gaan self mre oggend n draai ry.
Ek verbaas myself nogal oor hoe ek van daai DCT hou Kobus. Dis verstommende tegnologie wat grondpadry baie vergemaklik. Ja, ek kan nogal sien ek gaan lekker ritte met die fiets doen. Ek is bly jy gaan joune hou en dat ek jou nie kon oorreed om hom te verkoop nie.

Gooi vir ons kiekies hier as jy wel besluit om more n entbte gaan ry.
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Knucklhead

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,444
  • Thanked: 131 times
  • aka: Mooseknuckle/ knucky/knuckles/philistine
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #31 on: May 09, 2020, 07:25:12 pm »
Mooi Dors, you very fortunate  :thumleft:
 
The following users thanked this post: Dorsland

Online Sheepman

Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #32 on: May 09, 2020, 07:48:14 pm »
Lekker man - great ride on the new bike with very cool pics  :thumleft:
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline DSRider.SA

Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #33 on: May 09, 2020, 07:54:56 pm »
Dankie, lekker saam gery en gekyk  :thumleft:

Baie baie tempted om gat te vat Cederberg toe vir n week of so as ek sulke goed sien.
 

Offline Platte

Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #34 on: May 09, 2020, 08:02:43 pm »
Ai jy is bevooreg om so lekker op die grond rond te toer, mooi fiets, ek krap maar aan my fiets en droom van die grond pad, die polisieman het my nou die dag gewaarsku toe ek van my plot af gekom het, nou bly ek maar by die huis  :thumleft:
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #35 on: May 09, 2020, 08:04:43 pm »
Thanks guys. Its days like this that I realise again how fortunate I am. Get out there guys, dont let this bloody irrational lockdown nonsense steal your freedom.
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 
The following users thanked this post: blockheadxl650v, thabogrobler, DSRider.SA

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #36 on: May 09, 2020, 08:06:38 pm »
Ai jy is bevooreg om so lekker op die grond rond te toer, mooi fiets, ek krap maar aan my fiets en droom van die grond pad, die polisieman het my nou die dag gewaarsku toe ek van my plot af gekom het, nou bly ek maar by die huis  :thumleft:
Is jy ernstig!?  Krels, hier is groot fout in die wreld. Maar dankie Platte, ek is inderdaad gesend.
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,221
  • Thanked: 217 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #37 on: May 09, 2020, 08:15:36 pm »
Dankie vir die deel Johan. Dis regtig n gawe fiets wat jy nou ry.
Geniet hom.  :ricky:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
The following users thanked this post: Dorsland

Online sidetrack

Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #38 on: May 09, 2020, 08:24:02 pm »
Lekker
« Last Edit: May 10, 2020, 04:22:22 am by sidetrack »
Little by little, one travels far

J.R.R Tolkien
Ride reports :
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=134175.0 Penge's pass and the Old Forest http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=9421.0 - Orange Atlantic adventure http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=7514.0 - 805 km day trip http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=20260.0 - East Cape Bash http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=70199.0 - Two KTM thumpers head north
 

Offline McSack

  • Hairy-arsed throttle-slinging
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,451
  • Thanked: 140 times
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #39 on: May 09, 2020, 08:27:51 pm »
Mos gese...one of the most beautiful parts of our country to ride a bike ... and what a lekker bike to be doing it on.
Thanks for sharing your trip Dors.

If not for this lockdown nonsense, @Psycho Porra  , @dieseldawie  and myself would've been riding along there tomorrow
:(

Sent from my BV9500 using Tapatalk
« Last Edit: May 09, 2020, 08:28:43 pm by McSack »
~ Sometimes you find yourself in the middle of nowhere and sometimes, in the middle of nowhere, you find yourself ~