Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Daar is geen haas in die Karoo nie  (Read 2932 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #100 on: May 13, 2020, 12:06:02 pm »
Dis eintlik 'n gedig geskryf oor Boere krygsgevangenes wat teruggekeer het uit hul ballingskap op St Helena, Ceylon en ander eilande waar die Britte hulle heen verban het.  Met hul terugkeer is die Britte se geskroeide aarde beleid met harde slae aan hul geopenbaar toe hulle hulle verwoeste plase, geslagde vee en verjaagte gesinne moes aanskou.

Dis di waarvan ek praat as ek s dat ons volk se geskiedenis met hartseer en wemoed gevul is.  Lees bietjie die boek "Drie eeue van onreg".

Dankie @Dirtrat, inderdaad 'n roerende stuk penwerk deur Jan FE Celliers.
« Last Edit: May 13, 2020, 02:49:52 pm by Dorsland »
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #101 on: May 13, 2020, 12:07:02 pm »
Dis al

Dis die blond,
dis die blou:
dis die veld,
dis die lug;
en 'n vol draai bowe in eensame vlug -
dis al

Dis 'n balling gekom
oor die oseaan,
dis 'n graf in die gras,
dis 'n vallende traan -
dis al

Jan FE Celliers
« Last Edit: May 13, 2020, 12:09:44 pm by Dorsland »
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 
The following users thanked this post: subie, Samou, Oubones

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,287
  • Thanked: 63 times
  • East London
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #102 on: May 13, 2020, 01:19:29 pm »
Baie dankie vd lekker lees so tussen my koffie en middagete  :biggrin:

Die Karoo is en was nog altyd groot.
Life is hard - even harder if you are stupid.
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Roxtar

  • REV IT UP
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: North West
  • Posts: 2,686
  • Thanked: 105 times
  • Aka Sprocket Face
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #103 on: May 13, 2020, 04:30:05 pm »
My volgende vakansie gaan 3 weke NET in die Karoo wees.... dankie vir jou :thumleft:
Long live the Underdog.........
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #104 on: May 13, 2020, 05:34:36 pm »
Die ooptes in die wreld raak daagliks minder en meer bevolk Roxtar.  Die Karoo is een van die min plekke waar daar nog spasie is om te kan asem skep.  Geniet dit!  :thumleft:
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline RobC

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 13,785
  • Thanked: 381 times
  • Bloemfontein
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #105 on: May 13, 2020, 06:40:04 pm »
Sien nou eers die thread... baie van die plekke is waar ek ook gery het so jaar of wat gelede op pad na en van MMC Karoo in Middelburg. Lekker!
 

Offline Bottelboer

  • Newbie
  • *
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Free State
  • Posts: 49
  • Thanked: 2 times
  • I travel on gravel..
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #106 on: May 21, 2020, 02:24:14 pm »
My agterplaas waar ek groot geword het, Kompassberg,Gordonville, Asemskep van Buks, daai draai waar daai kar le ekke amper ook n bakkie gerol. Daai pad baie dorp toe gery, jys verby Neusberg boerdery...
Die groot wit huis (Daars n trou venue in skuur aan oorkant) was die Kingwills sn gewees, die prinses bly verder terug na NB se kant toe,haar huisie is weggesteek. Pampoenfontein verby, Rooiwal....
My wereld, ek baie fotos van die populiere tydens herfs tyd, een wat jy op brug geneem is op brug net na Jaco se plaas. Doen jou die guns en gaan doen die Suurberge roete noord van Middelburg ook...
 

Offline Bottelboer

  • Newbie
  • *
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Free State
  • Posts: 49
  • Thanked: 2 times
  • I travel on gravel..
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #107 on: May 21, 2020, 02:25:54 pm »
Baie mooi fotos van bike en die omgewing. Daar is darem niks so mooi soos n bike op grond of stofpad nie. My broer vra elke keer hoekom neem ek so baie fotos van my bike as ek op trip was - as jy nie biker is nie sal jy nie verstaan nie.

In 2016 het ek Lormar race gery met MTB vanaf Fairview plaas na Nieu Bethesda. Ook erens deur n reservaat, miskien een wat jy genoem het.

Geniet daai @ hy is n lekker stofpad vreter.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Ja jy was dan ook by die Prinses van Oranje se plek verby, Piet Pad se Fairview...mis die ou
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #108 on: May 21, 2020, 05:57:21 pm »

Die groot wit huis (Daars n trou venue in skuur aan oorkant) was die Kingwills sn gewees, die prinses bly verder terug na NB se kant toe,haar huisie is weggesteek. Pampoenfontein verby, Rooiwal....


Dis seker een manier om te sorg dat daar minimale gaste by jou troue opdaag.  :biggrin:

En die Kingwills..... Wat kan mens nou verder oor hulle s.
« Last Edit: May 21, 2020, 05:58:16 pm by Dorsland »
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 
The following users thanked this post: Bottelboer

Offline ajax

Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #109 on: May 22, 2020, 09:00:19 am »
Bottelboer klink of jy van my wereld af kom,  wat is jou van ?  Ek moet jou ken
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 30,756
  • Thanked: 657 times
    • dustriders.co.za
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #110 on: May 22, 2020, 10:13:01 am »
Bottelboer klink of jy van my wereld af kom,  wat is jou van ?  Ek moet jou ken
Oh hel moenie die stamboom skud nie mens weet nie wat val uit!!! ;) :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Bottelboer

  • Newbie
  • *
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Free State
  • Posts: 49
  • Thanked: 2 times
  • I travel on gravel..
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #111 on: May 22, 2020, 11:02:49 am »
Bottelboer klink of jy van my wereld af kom,  wat is jou van ?  Ek moet jou ken
Ja nee eks gebore en getoee inni Karoo, baie jare in die karoo gewerk,daars baie min boere wat ekke ken en wat my ken....
Elke dag gewerk in veld, my werk was boere gaan sien, Graaff - Reinet, Aberdeen, Hanover,Colesberg, Noupoort, Jansenville, Steyterleville, Baviaanskloof, De Aar, Britstown, noem n naam en ekke sal hom ken.
En ja ek ken baie stories ook...
 

Offline Bottelboer

  • Newbie
  • *
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Free State
  • Posts: 49
  • Thanked: 2 times
  • I travel on gravel..
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #112 on: May 22, 2020, 11:08:49 am »

Die groot wit huis (Daars n trou venue in skuur aan oorkant) was die Kingwills sn gewees, die prinses bly verder terug na NB se kant toe,haar huisie is weggesteek. Pampoenfontein verby, Rooiwal....


Dis seker een manier om te sorg dat daar minimale gaste by jou troue opdaag.  :biggrin:

En die Kingwills..... Wat kan mens nou verder oor hulle s.
Moira Kingwill, nou ander van, haar pa goed geken, Koloniesplaas se Kingwills ook. Kan toe oee in Graaff Reinet se distrik ry, ken elke hek, plaashuis en mense. Ek gaan bike bash reel in Nieu Bethesda kom ons seg so September, gaan dalk by Peet wees of Rooi Peet Ganora, eksal dit post, gaan reel dat boere vir on paaie oopsluit, julle bietjie vat op n baie spesiale trip met interresante mense....
 

Offline ajax

Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #113 on: May 22, 2020, 11:51:57 am »

Moira Kingwill, nou ander van, haar pa goed geken, Koloniesplaas se Kingwills ook. Kan toe oee in Graaff Reinet se distrik ry, ken elke hek, plaashuis en mense. Ek gaan bike bash reel in Nieu Bethesda kom ons seg so September, gaan dalk by Peet wees of Rooi Peet Ganora, eksal dit post, gaan reel dat boere vir on paaie oopsluit, julle bietjie vat op n baie spesiale trip met interresante mense....
[/quote]


Jy kan maar reel,  jy sal goeie belangstelling kry!  Mense van so vr Oos London en Stilbaai sal ook kom :ricky:
 

Offline Bottelboer

  • Newbie
  • *
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Free State
  • Posts: 49
  • Thanked: 2 times
  • I travel on gravel..
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #114 on: May 22, 2020, 12:08:00 pm »
Dis reg, gaan n tipiese Karoo ekskursie wees, lekker skaapspit,skaapkop karoo etes, met so bietjie vereversings by... Eksal kyk hoeveel belangstelling daar is,gaan oor Lootsberg ry alipad saam waar trein geloop het, paar mooi plekke. @LouisXander
« Last Edit: May 22, 2020, 12:10:13 pm by Bottelboer »
 

Offline Vaufi

Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #115 on: May 23, 2020, 05:08:37 pm »
Eish, baaie mooi kiekies, Dorsland. Die gedig van Celliers het my herinner aan "Raka" van NP van Wyk Louw, nie die inhoud nie, maar dit het my aan die skool laat dink, waar ons albei gedigtes gelees het  ;)

Met betrekking aan die AT - hier is 'n moersom adventure ride in Kirgistaan. Dis advertising, maar baaie mooi landskap:
https://youtu.be/mRMMBHBDap4
« Last Edit: May 23, 2020, 05:09:33 pm by Vaufi »
Only when we pause to wonder
do we go beyond the limits of our little lives.
(Rod McKuen)
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #116 on: May 23, 2020, 07:42:09 pm »
En daar sit jy, doer vr van jou land en mense, in 'n vreemde land. :-\  Jammer as ek jou laat verlang het @Vaufi , ek weet dit gaan eintlik nooit weg nie.  Dalk skryf jy jou eie gedig as jy eendag ook weer huistoe keer.  :thumleft:

Bly jy het die kiekies geniet.  Ek gaan daai fliek bietjie kyk.
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #117 on: May 24, 2020, 12:58:36 pm »
Eish, baaie mooi kiekies, Dorsland. Die gedig van Celliers het my herinner aan "Raka" van NP van Wyk Louw, nie die inhoud nie, maar dit het my aan die skool laat dink, waar ons albei gedigtes gelees het  ;)

Met betrekking aan die AT - hier is 'n moersom adventure ride in Kirgistaan. Dis advertising, maar baaie mooi landskap:
https://youtu.be/mRMMBHBDap4

Wow! dis nou waaragtig iets wat ek graag sou wou doen.  Daai paaie deur die hengse groot berge, die yurte, die oop vlaktes.  Sjoe, dis blerrie mooi.  Werklik iets om oor te droom.  :thumleft:
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline the ruffian

Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #118 on: May 26, 2020, 08:12:15 am »
Johan, ive always appreciated your philosophy ( re farming , riding Karoostyle, poetry, social commentary etc) as evident in your writings on this forum.

This RR is resonant with your best, and a soulful reminder to all who read it that our lives are getting shorter, and excuses not to be out there in the ver verlate vlaktes (youll know where that quote comes from....😉) emptier...
 
The following users thanked this post: Oubones

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Daar is geen haas in die Karoo nie
« Reply #119 on: May 26, 2020, 10:03:16 am »
Thank you for your kind words and compliments @the ruffian, I am humbled. Your quoted words and the rest of them in our beautiful original anthem are a reflection on the person that was CJ Langenhoven.

The heart will always go where the mind wanders.
Shannon L. Alder

I am sure this landscape near Brulberg, Eastern Cape will touch a chord in you.   :thumleft:
« Last Edit: May 26, 2020, 10:04:19 am by Dorsland »
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven