Wil jy werk of nie?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Manic

Grumpy Mutt
Joined
May 24, 2007
Messages
22,357
Reaction score
6,361
Location
ORANIA
Bike
BMW (all models)
Ek is nie vaak nie, so hier is n lang storie v julle. Party mense darem..............  :pot:  :pot:

Ek koop die Suzuki 125, kort n rebuildt. Ek hoor van n ou hier in ons dorp, almal beveel hom aan. Hy het n bike shop, en dis sy kos.Sien van sy fotos van bikes gebou, en dis WOW!  So ek bel hom.

Hy klink nie baie excited nie  :imaposer:

Ek moet hoor hy is moeg om te sukkel met almal se kak, hy weier om aan bikes te werk wat nie start as hulle by hom aankom nie. Hy is moeg v mense wat hom sente wil betaal, maar duisende rande se jobs wil laat doen.
Ek moet hoor hy werk nie v R100 n dag nie, hy is nie n hobo nie..... Eintlik het hy MY uitgekak vir 15 min lank oor die foon.

Na sy lang rant, ok cool, dont stress my bra, ek stuur die bike Kaapstad toe vir n nut and bolt  :biggrin:  :biggrin:

So ek moet nou mos my 2 strokes se jetting laat doen. Ek begin rondvra, almal beveel weer dieselfde ou aan. Ek vertel almal wat gebeur het, en ek gaan nie die ou bel nie, aikona, hulle kan dit nie glo nie. Se die man het seker net n slegte dag gehad. So vanmiddag vat ek n kans, en bel hom weer.

Al wat ek vra, doen net die jetting, ek sal betaal. Ek is nie suinig nie, ek soek my goed REG. Whatever it takes, ek sal betaal.

So ek word gevra wa kom die bikes vandaan?
Wie het die engines gebou?

Toe hoor ek dat al 3 se motors is moertoe. Hy kan my nou waarborg, dis MOERTOE  :imaposer:  :imaposer: Ek se v hom dis 3 new rebuilds, met Invoices supplied, no short cuts taken.
Ek se toe, doen net die jetting.

Hy vra weer, start hulle? Ek se ja.
Hy vra kan hulle ry? Ek se ja.

Toe moes ek luister, dat hy R8000 n week in sy workshop moet verdien. So as hy nou n week lank sukkel met 1 bike se jetting, gaan ek hom nou sy R8000 betaal vd week of nie, al is die bike nie eers reg nie, want hy werk nie verniet nie. Hy het ook rekeninge om te betaal. En hy is nou moeg, om met ander ouens se KAK te sukkel die heeltyd(bikes), wat nie weet hoe om bikes te jet nie. Hy moet altyd almal se probleme uitsort, en hy is nou moeg daarvoor.

Needless to say, hy sal nie my bikes Jet nie  :thumleft:

Maar.......ek was onder die indruk, om ander mense se kak uit te sort, bring v jou besigheid en geld in?
Ek was onder die indruk, dis hoe jy geld maak, en n naam opbou?
Ek was onder die indruk, dis hoekom jy n bike shop het?

Oh well, duidelik is ek verkeerd, en moet weer na die bikeshop storie gaan sit en dink dalk  :imaposer:

Miskien is daar waarheid in, dat die nuwe generasie mecanics, is eintlik net new part fitters, en as n laptop nie kan se wat is fout nie, dan kan hy nie die fout kry nie..

 
Top