Bromponies, Bier en Braai

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jun 24, 2012
Messages
31,635
Reaction score
7,934
Location
Slowveld
Bike
KTM 890 Adventure R Rally
'n Kort RR van 'n lekker trippien wat ons vroeër die jaar een Sondag gedoen het  :peepwall:

Die plan was om net 'n vinnige vroegoggend draai langs die Kruger Wildtuin te ry en dan terug via Numbi na Witrivier vanwaar ons teerlang Nelspruit toe ry.





[member=14709]chopper pilot[/member] op die Uitkyk pad

268f33cbc542b7879a989e8084156794.plist





......en op die Kanaalpad


d1af75b7080b1862846b9ec61bfeea59.plist
 
Top