Daar is verskeie plekke wat leer verkoop. Jy kan n hele vel koop, of hulle sny wat jy nodig het en jy betaal daarvolgens. Ek het myne daar gekoop, seker 3 keer breër as n gewone belt. Werk goed. Of vra by die hobby markte vir iemand wat belde maak en verkoop, hy sal iewers n offcut hê wat te kort is vir n belt.