Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Laeveld afk@k - Version 2.0  (Read 1386 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Noneking

Re: Laeveld afk@k - Version 2.0
« Reply #80 on: June 08, 2020, 09:33:06 pm »
&t=410s
2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 
Offline Leo

Re: Laeveld afk@k - Version 2.0
« Reply #81 on: June 09, 2020, 07:25:40 am »
Lekker NK.  :ricky:

Interessant dat jy die air shock gebruik.  :3some:

Ek dink dis 'n stuk gemors, maar ja, ek weeg dubbel wat jy weeg.  :thumleft:
Grey Haired Riders Don't get that way from pure luck!
 
Offline Noneking

Re: Laeveld afk@k - Version 2.0
« Reply #82 on: June 09, 2020, 07:42:11 am »
Lekker NK.  :ricky:

Interessant dat jy die air shock gebruik.  :3some:

Ek dink dis 'n stuk gemors, maar ja, ek weeg dubbel wat jy weeg.  :thumleft:

Ek is seker dit het sy tekortkominge, maar vir my aanwending werk dit goed............ tot dit nie meer goed werk nie, dan sal ek maar die geld moet uithaal vir Wilbers
2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 
Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 5,646
  • Thanked: 176 times
Re: Laeveld afk@k - Version 2.0
« Reply #83 on: June 09, 2020, 07:53:05 am »
Noneking hoe lyk dit met n review tussen 790 en hp2 vir TEGNIESE trips soos die? veral op hoe hulle hul gewig dra...
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 
Offline Noneking

Re: Laeveld afk@k - Version 2.0
« Reply #84 on: June 09, 2020, 10:35:21 am »
Noneking hoe lyk dit met n review tussen 790 en hp2 vir TEGNIESE trips soos die? veral op hoe hulle hul gewig dra...

Dis natuurlik twee baie verskillende fietse, maar weeg omtrent dieselfde en soortgelyke perdekrag. Die HP2 het 270mm travel vs die 240mm van die 790, maar die HP se suspensie kom nie naby die WP op die 790 nie. Die HP voel lomp en swaar as hy stilstaan en vir daardie rede ook moeiliker om te hanteer in baie tegniese terrein waar voete moet grond toe. Die 790 voel baie ligter weens die posisie van petroltenk en my voete raak mooi grond wat dit maklike fiets maak om te hanteer, selfs makliker as 701 wat ek voorheen gery het.

Die HP2 se lang rake is fantasties in sand en op ho spoed, maar is ook 'n liability omdat hy moeilik rigting verander in stadige tegniese terrein. Die pods en headers is natuurlik ontbloot en ek is konstant bewus dat ek versigting deur diep ruts, tussen rotse ens moet beweeg met die HP. Daai boxer motor kanselleer die top-heavy gevoel van die HP2 sodra jy hom bietjie rev en die fiets is ongelooflik maklik om te ry in situasie waar 'n mens momentum kan behou soos oor hindernisse en deur moeilike terrein. Op plekke waar die 990s en my 790 maklik stol, idle die HP amper net oor alles.

Ek het 6 jaar terug leer offroad ry op 'n HP2, my eerste adv fiets en sal altyd baie sagte plekkie vir die fiets h. Die 790 is egter in 'n ander klas wat capability betref
2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 
Offline bud500

Re: Laeveld afk@k - Version 2.0
« Reply #85 on: June 09, 2020, 11:26:05 am »
Lekker RR Canz.  :ricky:
May the bridges I burn light the way...
 
Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 5,646
  • Thanked: 176 times
Re: Laeveld afk@k - Version 2.0
« Reply #86 on: June 09, 2020, 11:27:40 am »
Goeie vergelyking dankie NK

Nog een...
Hoe vergelyk 240mm WP travel vs die befaamde 265mm 990 travel? Wat is Mark se opinie hierop?
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 
Offline Noneking

Laeveld afk@k - Version 2.0
« Reply #87 on: June 09, 2020, 11:33:32 am »
Goeie vergelyking dankie NK

Nog een...
Hoe vergelyk 240mm WP travel vs die befaamde 265mm 990 travel? Wat is Mark se opinie hierop?
Ek kan nie vergelyk nie want ek het nog nie 2010  990 gery nie. Mark is te bang om 790 te ry want hys baie lief vir sy 990R en 990S
« Last Edit: June 09, 2020, 11:34:10 am by Noneking »
2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 
Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 5,646
  • Thanked: 176 times
Re: Laeveld afk@k - Version 2.0
« Reply #88 on: June 09, 2020, 09:02:39 pm »
Goeie vergelyking dankie NK

Nog een...
Hoe vergelyk 240mm WP travel vs die befaamde 265mm 990 travel? Wat is Mark se opinie hierop?
Ek kan nie vergelyk nie want ek het nog nie 2010  990 gery nie. Mark is te bang om 790 te ry want hys baie lief vir sy 990R en 990S

As Mark swaai na 790 toe is daar more n 100 990s te koop. As KTM maar net geweet het
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 
Offline Noneking

Re: Laeveld afk@k - Version 2.0
« Reply #89 on: June 09, 2020, 09:31:02 pm »

Feite....
2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0