Master Beerkie
Race Dog
Daasr’s soveel om te te deel
Van Popeye se crew met desert run’s (3 keer) tot nooit getroud tot nou die dag voor voor lockdown
Einste (Jannie) JAaanie van TopTien volg ons (met TeleTien crew) en ek val myself in traksie binne in Mariental hosiitaal vir 2 weke. Moerse nice, die ouens kom terug van swakop en wens sterkte toe. Verskuif na Windhoek staatshospitaal en ontstlaaan myself om vir girlfriend te gaan kuier in Stellies. Vier weke weg van my studies / slimgat by WNNR.
Natuuuurlik word JAaanie se TopTien program gewys op TV en ek le nog in rusbank Stellies..
Vlieg terug, vra verskoning vir een ou (julle kaliber) voltooi en backdate my verlof…..