Popeye and friends - Desert run

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Master Beerkie

Race Dog
Joined
May 24, 2011
Messages
546
Reaction score
77
Location
Moot
Bike
KTM 950 Adventure
Daasr’s soveel om te te deel
Van Popeye se crew met desert run’s  (3 keer) tot nooit getroud tot nou die dag voor voor lockdown
Einste (Jannie) JAaanie van TopTien volg ons (met TeleTien crew) en ek val myself in traksie binne in  Mariental hosiitaal vir 2 weke. Moerse nice, die ouens kom terug van swakop en wens sterkte toe. Verskuif na Windhoek staatshospitaal  en ontstlaaan myself om vir girlfriend te gaan kuier in  Stellies. Vier weke weg van my studies / slimgat  by WNNR.
Natuuuurlik word JAaanie se TopTien program gewys op TV en ek le nog in rusbank Stellies..
Vlieg terug, vra verskoning vir een ou (julle kaliber) voltooi en backdate my verlof…..
 
Top