Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Sneeu kyk  (Read 327 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline dual

Sneeu kyk
« on: June 14, 2020, 02:40:54 pm »
Wat maak jy as jy 'n ander fiets kry? - Jy soek 'n rede om te ry -  150 km draai gery
Villiersdorp toe om te gaan kyk of daar nog sneeu is, min oor op die berg agter Villiersdorp
Ek en baas miesies op die fiets gespring en gaan kyk
Lekker vars en fris daar buite
Die fiets ry heerlik  :thumleft:



















Sommer selfoon fotos
« Last Edit: June 14, 2020, 02:41:16 pm by dual »
 
The following users thanked this post: GeelKameel

Offline Bie

  • Local Mods
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,427
  • Thanked: 864 times
  • Winners never quit, Quitters never win.
Re: Sneeu kyk
« Reply #1 on: June 14, 2020, 02:59:15 pm »
Die ANC het hulle seker bekak toe hulle sien die hele weskaap is weer wit.
Kom ons maak 'n stoffie.
 
The following users thanked this post: DSRider.SA

Offline dual

Re: Sneeu kyk
« Reply #2 on: June 14, 2020, 03:00:11 pm »
 :biggrin:
 

Offline GeelKameel

Re: Sneeu kyk
« Reply #3 on: June 15, 2020, 09:56:23 am »
Baie dankie, lekker trippie!
Ek is spyt ons het nie ook gister 'n draai gery nie  :(

Mooiste fiets daardie mandarin geel  :)