dual
Race Dog
Wat maak jy as jy 'n ander fiets kry? - Jy soek 'n rede om te ry - 150 km draai gery
Villiersdorp toe om te gaan kyk of daar nog sneeu is, min oor op die berg agter Villiersdorp
Ek en baas miesies op die fiets gespring en gaan kyk
Lekker vars en fris daar buite
Die fiets ry heerlik :thumleft:
Sommer selfoon fotos