Bliknêrs
Race Dog
Ek is aan die bike koop vir my seun - 17 jaar oud.
Kan ek die bike op sy naam sit of moet hy 18 wees?
Hy werk vir die bike en dis syne so ek wil dit graag reg doen.