Op watter ouderdom kan ek my kind se bike op sy naam sit?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bliknêrs

Race Dog
Joined
Oct 7, 2008
Messages
3,948
Reaction score
1,052
Location
Swellendam
Bike
Honda XR650L
Ek is aan die bike koop vir my seun - 17 jaar oud.
Kan ek die bike op sy naam sit of moet hy 18 wees?
Hy werk vir die bike en dis syne so ek wil dit graag reg doen.
 
Top