Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: XR 600R as Adventure Bike, Occasional Longer Trips.......  (Read 725 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline BuRP

Re: XR 600R as Adventure Bike, Occasional Longer Trips.......
« Reply #20 on: June 29, 2020, 03:21:48 pm »
Gerard ek dra darem 'n nommer 11 skoen.

OK OK ......... Nommer 10.

10 en 'n half, as ek gout kry.

En as jy koud kry?
Moenie antwoord nie, beter se dit vir jou vriendin!  :P
Sparta MC50, 46 other 50cc's, Garelli Tiger Cross, Jawa 250, Kreidler RS (plated), Kawasaki S1 250/3, S2 350/3, H1 500/3, H2 750/3, Suzuki GT380/3 - 10 year gap - KDX200, BMW 1150GS Adventure, Honda CBR600RR, Honda XR650R 2007 & 2003, Honda CRF230, Yamaha BWS100, BMW F800GS Adventure, Husqvarna 701 Enduro 2018, KTM 790 Adv R 2019, KTM 2020 XC-W TPI 300 Six Days, KTM 2014 500 EXC-W Six Days, KTM 790 Adv R Rally 2020
 

Offline LouisXander

  • Lesotho (K)night rider.
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 10,546
  • Thanked: 152 times
  • Member of the Secret Sazook Society...
Re: XR 600R as Adventure Bike, Occasional Longer Trips.......
« Reply #21 on: June 29, 2020, 03:22:00 pm »
Jy ken mos. Of ?
Don't dress for the ride,........dress for the fall!
 
The following users thanked this post: billy-joe

Offline Grrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 32,102
  • Thanked: 464 times
  • WAT KYK JY
Re: XR 600R as Adventure Bike, Occasional Longer Trips.......
« Reply #22 on: June 29, 2020, 05:54:43 pm »
Solank dit gravel "highways" is en nie tegnies is nie, anders soek jy lektriek start.

Petri, hoe lank is jy?

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk

Chop - kortgat, 1,76m.

Maar ek beplan nie rerig BAIE tegniese stuff nie, maar gaan ook nou nie net heeldag mooi gravel travel met so iets nie

Dis tog net n ou se girlfriend wat gepla is oor nou lengte. Vir als anders maak ou plan dat dit werk.

Gerard ek dra darem 'n nommer 11 skoen.

OK OK ......... Nommer 10.

10 en 'n half, as ek gout kry. :snorting:

Dis hoekom ek net Amerikaanse sized skoene dra. Hulle is nommer groter.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline MildlyWild

  • Member
  • **
  • Bike: BMW G650 X-challenge
    Location: Western Cape
  • Posts: 98
  • Thanked: 2 times
Re: XR 600R as Adventure Bike, Occasional Longer Trips.......
« Reply #23 on: June 29, 2020, 07:45:28 pm »
....Yay or Nay??

Will an XR 600R work as a long(ish) distance lightweight tourer, mostly gravel, obviously as little tar as possible, BUT if you do have to take it on a tar road, is it really such a dog??

What speeds can it cruise on a tar road, +- 100 or so??

Any other Pros and Cons PLEASE??

Thanks!! :thumleft:

If you're not into the latest, greatest, fastest fad then go for it!  That bike has soul  :thumleft:
As long as you have the right luggage to load, a pair of cycling shorts for longer rides, and either dont mind a bit of buffeting or willing to spoil the look a little with a decent screen, this will be an awesome adventure machine.
« Last Edit: June 30, 2020, 07:31:56 pm by MildlyWild »
As a man thinketh, so he becomes...
 

Offline Boerbok

  • Member
  • **
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Australia
  • Posts: 482
  • Thanked: 37 times
  • Melbourne (ex-Centurion)
Re: XR 600R as Adventure Bike, Occasional Longer Trips.......
« Reply #24 on: June 30, 2020, 08:22:13 am »
Jy gaan baie moontlik n cush-drive op die agterwiel nodig h as jy lang afstande teer beplan, anders kan jy die ratkas seermaak.

Ek het nie teerpaaie op hom geniet nie, maar wel grond.
- ongemaklike sitplek, vibrasies, jy gaan elke 100km wil stop
- die voorlig is meer soos n kerslig
- geen battery, so jy gaan nie maklik jou foon of gps kan laai nie
- swak brandstofverbruik as jy afstande oor 100km/h ry, en die tenk is klein.

Ek het die XR600R baie geniet vir ander redes, maar dit sal nie onder my top 10 wees vir n 600 klas thumper vir adventure touring nie. In my opinie is hy net te basies, en jy gaan heelwat moet spandeer om hom lekker ingerig te kry.

Die XChallenge is baie beter, maar het ook sy uitdagings. 660 Tenere is dalk die beste uitgekit as standaard.
« Last Edit: June 30, 2020, 08:36:01 am by Boerbok »
Hans

CURRENT: 2017 Honda CRF1000L
SOLD: 2013 BMW F800GS - 2007 BMW G650 XChallenge - 2004 BMW R1200GS - 2002 KTM 640 Adventure - 1998 Honda XR600R
 
The following users thanked this post: petri oosthuizen

Offline petri oosthuizen

Re: XR 600R as Adventure Bike, Occasional Longer Trips.......
« Reply #25 on: June 30, 2020, 11:28:20 am »
Jy gaan baie moontlik n cush-drive op die agterwiel nodig h as jy lang afstande teer beplan, anders kan jy die ratkas seermaak.

Ek het nie teerpaaie op hom geniet nie, maar wel grond.
- ongemaklike sitplek, vibrasies, jy gaan elke 100km wil stop
- die voorlig is meer soos n kerslig
- geen battery, so jy gaan nie maklik jou foon of gps kan laai nie
- swak brandstofverbruik as jy afstande oor 100km/h ry, en die tenk is klein.

Ek het die XR600R baie geniet vir ander redes, maar dit sal nie onder my top 10 wees vir n 600 klas thumper vir adventure touring nie. In my opinie is hy net te basies, en jy gaan heelwat moet spandeer om hom lekker ingerig te kry.

Die XChallenge is baie beter, maar het ook sy uitdagings. 660 Tenere is dalk die beste uitgekit as standaard.

Thanks ja, ek het maar daai BAIE mooi 600R gelos wat geadverteer is.

Wou hom vir my seun koop om my te join op kort trippies, maar hy het 'n nuwerige WR 450, hy soek ook maar so tipe Tenere 600 om sy Pa te join

So........gaan daai Tenere 600 mooi klaarmaak, dalk gee ek HOM dan vir Jomar, en kyk dan na iets soos 'n Tenere 660 oor 'n rukkie.........kan ook lekker bike vir my wees dink ek.

Maar glo my..........het BAAAAIE amper die 600R gekoop, net omdat hy so skoon is.
 

Offline LouisXander

  • Lesotho (K)night rider.
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 10,546
  • Thanked: 152 times
  • Member of the Secret Sazook Society...
Re: XR 600R as Adventure Bike, Occasional Longer Trips.......
« Reply #26 on: June 30, 2020, 11:32:44 am »
Jyt n fout gemaak.

Alles wat bo gese is, is poef

Ek trip met my XR, eks 115kg. Skaapvelletjie sort seat uit. Cush drive is an mite wat deur stupid ktm525 ryers begin is(toe ek ook een gehad het)....

My seun is 20, ekt hom n 1150GS gegee, wat kies hy? XR 600.

Hy gaan daai wr450 dadelik wegmaak as hy di XR ry.

Gaan KZN bash toe met hom oor n maand. Sien jou hopelik daar Petri

Ek hardloop 2 x 10w spots om di kark lig te counter, charge my GPS en selfoon deur my hella sok, dra bagasie op my rakkie gemaak deur @73 Peanut en softpanniers
« Last Edit: June 30, 2020, 11:34:14 am by LouisXander »
Don't dress for the ride,........dress for the fall!
 

Offline LouisXander

  • Lesotho (K)night rider.
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 10,546
  • Thanked: 152 times
  • Member of the Secret Sazook Society...
Re: XR 600R as Adventure Bike, Occasional Longer Trips.......
« Reply #27 on: June 30, 2020, 11:35:18 am »
Maar di later XT600 met di lectric start sou seker beter wees, hulle is net so gevrek, di XR voel jy of jy race, allie pad....
Don't dress for the ride,........dress for the fall!
 

Offline petri oosthuizen

Re: XR 600R as Adventure Bike, Occasional Longer Trips.......
« Reply #28 on: June 30, 2020, 01:11:57 pm »
Gaan BAIE waarskynlik my eie gat skop omdat ek nie daai 600R op auction gekoop het nie........een ding wat ek nogal gesien het is dat sy spares/accessories BAIE meer beskikbaar is as die ou Tenere 600.
En hyt 'n single carb.......is ek reg?? Die 95 600R model?
 

Offline LouisXander

  • Lesotho (K)night rider.
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 10,546
  • Thanked: 152 times
  • Member of the Secret Sazook Society...
Re: XR 600R as Adventure Bike, Occasional Longer Trips.......
« Reply #29 on: June 30, 2020, 01:16:36 pm »
Korrek. Gooi di ou carb af en sit n FCR op, pappie, dan loop hy lekker
Don't dress for the ride,........dress for the fall!
 

Offline sidetrack

Re: XR 600R as Adventure Bike, Occasional Longer Trips.......
« Reply #30 on: June 30, 2020, 03:10:28 pm »
Gaan BAIE waarskynlik my eie gat skop omdat ek nie daai 600R op auction gekoop het nie........een ding wat ek nogal gesien het is dat sy spares/accessories BAIE meer beskikbaar is as die ou Tenere 600.
En hyt 'n single carb.......is ek reg?? Die 95 600R model?
Onthou die Tenere is darem nog so 6 jaar ouer as die eerste XR600's. Dink ook party 650L parte sal pas op die XR600
Little by little, one travels far

J.R.R Tolkien
Ride reports :
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=134175.0 Penge's pass and the Old Forest http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=9421.0 - Orange Atlantic adventure http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=7514.0 - 805 km day trip http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=20260.0 - East Cape Bash http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=70199.0 - Two KTM thumpers head north
 

Offline Lommies

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR600
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,599
  • Thanked: 34 times
  • Previously, the artist known as Arsne Lupin
Re: XR 600R as Adventure Bike, Occasional Longer Trips.......
« Reply #31 on: June 30, 2020, 07:35:57 pm »
Jyt n fout gemaak.

Alles wat bo gese is, is poef

Ek trip met my XR, eks 115kg. Skaapvelletjie sort seat uit. Cush drive is an mite wat deur stupid ktm525 ryers begin is(toe ek ook een gehad het)....

My seun is 20, ekt hom n 1150GS gegee, wat kies hy? XR 600.

Hy gaan daai wr450 dadelik wegmaak as hy di XR ry.

Gaan KZN bash toe met hom oor n maand. Sien jou hopelik daar Petri

Ek hardloop 2 x 10w spots om di kark lig te counter, charge my GPS en selfoon deur my hella sok, dra bagasie op my rakkie gemaak deur @73 Peanut en softpanniers

https://www.dirtracks.com/collections/xr650l/products/dirtracks-side-crashbars-for-honda-xr650l-1993-2018
Vertel my, hoe laat kry die Stormers op hulle moer teen die Chiefs vandag?
Final score: Stormers  34-26 Chiefs
 

Offline LouisXander

  • Lesotho (K)night rider.
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 10,546
  • Thanked: 152 times
  • Member of the Secret Sazook Society...
Re: XR 600R as Adventure Bike, Occasional Longer Trips.......
« Reply #32 on: June 30, 2020, 07:38:41 pm »
Sien, alles is beskikbaar v n XR, @Halfdaft maak ook alles vir di 650L, en dit sa werk op di 600 met klein modifikasies
Don't dress for the ride,........dress for the fall!
 

Offline RedWolf

Re: XR 600R as Adventure Bike, Occasional Longer Trips.......
« Reply #33 on: June 30, 2020, 08:22:01 pm »
Ek het vir omtrent 2 jaar elke dag met my xr650r commute tussen Pta en Mpumalanga. Het daai tyd as n ingenieur gewerk op n myn tussen Ogies en Witbank. +-300km per dag elke dag maandag tot vrydag.

Dit kan maklik gedoen word om te toer met n xr. Ek het heelpad 120km/h gery. Dis net groot bike pissie toerbike manne wat s dit kan nie gedoen word nie. Die met XRs toer inelkgeval en gee nie om wat ander s nie.
Trust that little voice in your head that says 'Wouldn't it be interesting if...'; And then do it.