Ek het ongelukig eers in my middel 40's geleer hoe lekker motorfietsry is. Ek is so spyt ek het nie al 20+ jaar begin motorfietsry nie. Ek het bgn met 'n 750 Africa Twin, wat my maar moes "leer ry". Wat ek die meeste geleer het, is hoe om die lewe te geniet op 'n verantwoordelike manier en om binne my vermoë te ry en myself nie met ander ryers te vergelyk nie. Tans ry ek 'n 1200 GS en elke sekonde daarop is fantasties!!