RIP Lourens Lotz aka On-RNR Funeral update

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Slaaiblaar

Race Dog
Joined
May 11, 2010
Messages
1,501
Reaction score
3
Location
Pretoria
Bike
BMW R1200GS
Weet nie wat om te sê nie

Gaan jou mis my maat!

[07/07, 14:02] Ernie: AGV covid mag net 50 mense by die roudiens wees. Vir die wat wil join Saterdag kan dalk buite in die pad wag n erewag staan as Charmaine hulle uitkom. Nie seker hoe om dit te doen nie. Na die tyd is almal welkom om by my n bier te kom drink op Lourens
11h00 Saterdag Lewende Woord Brummeria
 
Top