Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: LUISTER vir die Oom!!! (Bike Mecchie)  (Read 913 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline petri oosthuizen

  • Vendors
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 600 Z
    Location: Free State
  • Posts: 931
  • Thanked: 104 times
LUISTER vir die Oom!!! (Bike Mecchie)
« on: July 07, 2020, 04:58:15 pm »
Het so BAIE nice jong mecchie wat aan my ou Tenere XT 600 krap krap al vir 2 weke. Carb uitsort.

Kom ons noem hom sommer "Piet".

So print ek vanoggend al die baie valuable u=info uit op die Thread...........http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=31647.msg4484272#msg4484272

Merk nogal die belangrike punte met 'n pienk Higlighter, en gaan na Piet toe.

"Oom die exhaust word warm dan kan ek nie by die fuel screw uitkom nie".

"Piet draai die ding dan 2,5 draaie UIT as alles koud is en los hom so, soos wat daai Printout se".

"O ja Oom is reg".

"Piet en dan daai needles op die 2de notch".

"Oom ek dink die eerste notch is beter".

"Piet en dan daai jets soos wat daai Printout se"

"Ja Oom ek het so paar jets wat hier rondle, hulle behoort omtrent te pas".

FOK Seun >:( >:( >:( >:(.

Ek betaal jou om:

1) Needles op die TWEEDE notch te sit, nie eerste of derde notch nie :-\

2) Die REGTE JETS in te sit, nie jets wat "daar rondle en naastenby pas"nie. :-\

En weet julle wat?? Ek was weer "nice".

Kry die outjie "jammer", want hys nog nuut en jonk.

Gaan more vir Piet mooi se sit die XT aanmekaar, en die Tenere na my pel by Yamaha toe vat wat ou daar het wat WEET van carbs.

Skuus, wou dit maar net van my bors af kry.

Nice Guys se carburettors loop en sluk.Easy as that. >:(

XT 600 Tenere
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 24,644
  • Thanked: 1815 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: LUISTER vir die Oom!!! (Bike Mecchie)
« Reply #1 on: July 07, 2020, 05:20:11 pm »
"Nice guy" sal ongelukkig ook n wonderlike fiets soos jou XT600 opdonner met sy leerdery en eiewysigheid.

Plaas laathulle hom by BMW oefen op daai drek.
 

Offline petri oosthuizen

  • Vendors
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 600 Z
    Location: Free State
  • Posts: 931
  • Thanked: 104 times
Re: LUISTER vir die Oom!!! (Bike Mecchie)
« Reply #2 on: July 07, 2020, 05:27:59 pm »
"Nice guy" sal ongelukkig ook n wonderlike fiets soos jou XT600 opdonner met sy leerdery en eiewysigheid.

Plaas laathulle hom by BMW oefen op daai drek.

Nee ek raak gatvol Dan. En eks rustige chap, die soort ou wat eerder die nuwe outjie wil betaal.

Se mos.......nice guys se carbs loop en overfuel.

Maar my eie skuld - my groot pel (BAIE groot classic scrambler collector) het vir my laasweek GESE, gaan na die ou by Yamaha toe. Maar ons almal dink ons is Mother Teresa's, "kom ons help die outjie".

Nou moet ek anyway na Yamaha chap toe gaan, al is die XT ook nou 100% more.........dit voel klaar asof ek nou moet "double check".

Maar ja - dink rerig more moet Pietie die XT aanmekaar sit en my rekening opmaak en koebaai.
XT 600 Tenere
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,113
  • Thanked: 828 times
    • dustriders.co.za
Re: LUISTER vir die Oom!!! (Bike Mecchie)
« Reply #3 on: July 07, 2020, 05:28:40 pm »
Kry die outjie "jammer", want hys nog nuut en jonk.

En jy gaan sy skoolgeld betaal. :deal: ;D
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline subie

  • Local Mods
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,996
  • Thanked: 243 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: LUISTER vir die Oom!!! (Bike Mecchie)
« Reply #4 on: July 07, 2020, 05:29:54 pm »
Voel altyd jammer vir ouens wat nie self aan hulle bikes kan werk nie. Ek is amper 61 en het nog nooit
1 sent in my lewe vir n mechanic betaal nie. Kar of bike.
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline petri oosthuizen

  • Vendors
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 600 Z
    Location: Free State
  • Posts: 931
  • Thanked: 104 times
Re: LUISTER vir die Oom!!! (Bike Mecchie)
« Reply #5 on: July 07, 2020, 05:46:21 pm »
Voel altyd jammer vir ouens wat nie self aan hulle bikes kan werk nie. Ek is amper 61 en het nog nooit
1 sent in my lewe vir n mechanic betaal nie. Kar of bike.
Kry die outjie "jammer", want hys nog nuut en jonk.

En jy gaan sy skoolgeld betaal. :deal: ;D

Ek het nou al DRIE XT 550 carbs by hom afgelaai.

1) Bou een goeie een met die beste goete van al 3

2) Regte jets en needles en wat ook al, as dit nie 100% reg is nie kry nuwes by Yamaha

3) Stel op YAMAHA specs, en KYK NA DAAI PRINTOUT

4) Maak rekening op vir my

5) Happy Customer.

SKUUS ek sit hier en k + kerm oor my eie onnoselgeit..........!!!
XT 600 Tenere
 
The following users thanked this post: Dux

Offline Tampan

Re: LUISTER vir die Oom!!! (Bike Mecchie)
« Reply #6 on: July 07, 2020, 09:33:35 pm »
Daar’s baie Piete in die wereld.
Interessant hoe hulle altyd slimmer is met alles. En dis ook hoekom hulle vir hulle hele lewe maar net Piete bly en van die een baas na die volgende rondskuif ...
 
The following users thanked this post: Oubones, petri oosthuizen

Offline Sabre

Re: LUISTER vir die Oom!!! (Bike Mecchie)
« Reply #7 on: July 07, 2020, 10:23:33 pm »
Paar jaar gelede is ek besig om kar te diens, toe my stokou ghriespomp oppak. Ek ry gou in dorp toe, koop 'n nuwe pomp by so 'n windmaker Piet. By die huis sit ek 2 blikke ghries in. Probeer dryfas ghries, pomp wil niks weet. Maak seker hy is gebloei, maar pomp weier

Ek vat die pomp terug. Met die veer in die gespande posisie, en nie ingehaak nie. Piet vat die pomp, pomp so twee maal en verklaar ewe luidrugtig "Hel oom jy moet hom vol ghries maak !!!" Ek maak of ek nie weet nie, en vra hom om my te wys hoe om dit te doen.

Toe hy daai kop afdraai spoeg daai pomp die ghries teen sy hemp, en toe hy wegruk trek die res oor die toonbank telefoon en 'n paar vakture wat daar le.

Hy het geloop en iemand anders gaan haal om met my te kom praat  :biggrin:
"Riding a motorcycle is technology's closest equivalent to being a cowboy. Our modern horse has two wheels instead of four, but it's nervous system is appropriately rated in horsepower" Robert Edison Fulton jr. From his book "One Man Caravan"

Kawasaki 650 Klein Land Rover
BMW 1150 Groot Seun
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,113
  • Thanked: 828 times
    • dustriders.co.za
Re: LUISTER vir die Oom!!! (Bike Mecchie)
« Reply #8 on: July 07, 2020, 10:27:59 pm »
 :laughing4: :laughing4: :lol8: :lol8: :spitcoffee:

Een van my mees gehate jobs, ghriespomp vol maak!!! Jy kan maak wat jy wil moersig sal dit wees en n ghriespomp het n wil van sy eie. :deal: ;D :eek7:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
The following users thanked this post: Oubones

Offline Edgar

  • Local Mods
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1050 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,635
  • Thanked: 237 times
Re: LUISTER vir die Oom!!! (Bike Mecchie)
« Reply #9 on: July 08, 2020, 08:19:58 am »
Beste is om aan jou eie fiets te werk as jy kan  :thumleft:
 

Offline OomD

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,312
  • Thanked: 440 times
  • #imstayingpositive
Re: LUISTER vir die Oom!!! (Bike Mecchie)
« Reply #10 on: July 08, 2020, 08:27:17 am »
"Nice guy" sal ongelukkig ook n wonderlike fiets soos jou XT600 opdonner met sy leerdery en eiewysigheid.

Plaas laathulle hom by BMW oefen op daai drek.
Ek stem! Hy gaan nie 'n BMW so maklik opdonner soos die yamaha nie.
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 24,644
  • Thanked: 1815 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: LUISTER vir die Oom!!! (Bike Mecchie)
« Reply #11 on: July 08, 2020, 08:32:28 am »
"Nice guy" sal ongelukkig ook n wonderlike fiets soos jou XT600 opdonner met sy leerdery en eiewysigheid.

Plaas laathulle hom by BMW oefen op daai drek.
Ek stem! Hy gaan nie 'n BMW so maklik opdonner soos die yamaha nie.

n BMW kom mos klaar opgedonner uit die fabriek. Dan krimp hulle hom hier, en krimp hom daar. :peepwall:
 

Offline OomD

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,312
  • Thanked: 440 times
  • #imstayingpositive
Re: LUISTER vir die Oom!!! (Bike Mecchie)
« Reply #12 on: July 08, 2020, 08:45:40 am »
"Nice guy" sal ongelukkig ook n wonderlike fiets soos jou XT600 opdonner met sy leerdery en eiewysigheid.

Plaas laathulle hom by BMW oefen op daai drek.
Ek stem! Hy gaan nie 'n BMW so maklik opdonner soos die yamaha nie.

n BMW kom mos klaar opgedonner uit die fabriek. Dan krimp hulle hom hier, en krimp hom daar. :peepwall:
En siedaar!
 :lol8: :lol8:
 

Offline dookie

  • The last Avatar Meatbender.
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,609
  • Thanked: 106 times
  • Shake what ya mama gave you.
Re: LUISTER vir die Oom!!! (Bike Mecchie)
« Reply #13 on: July 08, 2020, 08:47:16 am »
Het so BAIE nice jong mecchie wat aan my ou Tenere XT 600 krap krap al vir 2 weke. Carb uitsort.

Kom ons noem hom sommer "Piet".

So print ek vanoggend al die baie valuable u=info uit op die Thread...........http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=31647.msg4484272#msg4484272

Merk nogal die belangrike punte met 'n pienk Higlighter, en gaan na Piet toe.

"Oom die exhaust word warm dan kan ek nie by die fuel screw uitkom nie".

"Piet draai die ding dan 2,5 draaie UIT as alles koud is en los hom so, soos wat daai Printout se".

"O ja Oom is reg".

"Piet en dan daai needles op die 2de notch".

"Oom ek dink die eerste notch is beter".

"Piet en dan daai jets soos wat daai Printout se"

"Ja Oom ek het so paar jets wat hier rondle, hulle behoort omtrent te pas".

FOK Seun >:( >:( >:( >:(.

Ek betaal jou om:

1) Needles op die TWEEDE notch te sit, nie eerste of derde notch nie :-\

2) Die REGTE JETS in te sit, nie jets wat "daar rondle en naastenby pas"nie. :-\

En weet julle wat?? Ek was weer "nice".

Kry die outjie "jammer", want hys nog nuut en jonk.

Gaan more vir Piet mooi se sit die XT aanmekaar, en die Tenere na my pel by Yamaha toe vat wat ou daar het wat WEET van carbs.

Skuus, wou dit maar net van my bors af kry.

Nice Guys se carburettors loop en sluk.Easy as that. >:(

Genugtig Petri !!!!!!
Hoe het jy geweet wat my girlfriend se naam is ?

Maar ook dan - as die laaitie claim hy is n makaniek, behoort hy mos sy kwalifikasies te kan wys.
Of is hy ;n "Self Leer " fundi ?
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 24,644
  • Thanked: 1815 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: LUISTER vir die Oom!!! (Bike Mecchie)
« Reply #14 on: July 08, 2020, 09:15:02 am »
Iemand in sy omgewing behoort daai outjie te vat, koop hom n baie goedkoop, nie-lopende Chinese Junkman en laat hom die aan die gang kry.

Laat hom maar leer op goed wat geen waarde het, of ooit sal he nie.

Ek het van laerskool dae af belangstelling getoon in meganiese goed, en het alewig by die huis aangekom met n ou BSA ratkas, of n enjinpart of drie. Dan het aan dit gekarring, en gekyk hoe dit werk.

Al kon ek nie die ding regmaak nie, het ek steeds kon leer wat dit maak werk.

Ek het op hoerskool al vir vriende 50cc enjins reggemaak, en selfs "geport" en "getune".

 

Offline Edgar

  • Local Mods
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1050 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,635
  • Thanked: 237 times
Re: LUISTER vir die Oom!!! (Bike Mecchie)
« Reply #15 on: July 08, 2020, 11:18:34 am »
Iemand in sy omgewing behoort daai outjie te vat, koop hom n baie goedkoop, nie-lopende Chinese Junkman en laat hom die aan die gang kry.

Laat hom maar leer op goed wat geen waarde het, of ooit sal he nie.

Ek het van laerskool dae af belangstelling getoon in meganiese goed, en het alewig by die huis aangekom met n ou BSA ratkas, of n enjinpart of drie. Dan het aan dit gekarring, en gekyk hoe dit werk.

Al kon ek nie die ding regmaak nie, het ek steeds kon leer wat dit maak werk.

Ek het op hoerskool al vir vriende 50cc enjins reggemaak, en selfs "geport" en "getune".


Ek stem saam  :thumleft: 


 

Offline petri oosthuizen

  • Vendors
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 600 Z
    Location: Free State
  • Posts: 931
  • Thanked: 104 times
Re: LUISTER vir die Oom!!! (Bike Mecchie)
« Reply #16 on: July 08, 2020, 05:34:09 pm »
Oom se hart is nog steeds sag. Dis 'n jong lat met jong besigheid en vrou en kids.

Anyway.......het netnou my seun gestuur om te gaan hoor wats wat, ek is BAIE moerig vandag, het sinus, en te veel papiere, so eerder nie NOG stront nie.

Jomar......"Pa die ou belowe jou hys Vrydag reg, hy vra asb Pa moet net kans gee".

OK.

Pa sal nou maar WEER nice wees, die ou bike Vrydag gaan haal, maar gaan anyway baie waarskynlik hom sommer REGUIT van daar af Yamaha toe vat, net double check alles is reg.

Skoolgeld.

Dalk IS hy 100%........kom ons hoop maar so, maar nou ja - indien nie is dit ook nou maar so van my kant af. :-\ :-\
XT 600 Tenere
 

Offline Rexc-w

Re: LUISTER vir die Oom!!! (Bike Mecchie)
« Reply #17 on: July 08, 2020, 10:07:46 pm »
Petri ek sien uit daarna om binnekort re lees dat jou XT nou mooi loop.
Sterkte..
Rex
(KTM 1190 Adv R - 2013, KTM 300 XCW - 2016, Specialized Epic S-Works)
 
The following users thanked this post: petri oosthuizen

Offline petri oosthuizen

  • Vendors
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 600 Z
    Location: Free State
  • Posts: 931
  • Thanked: 104 times
Re: LUISTER vir die Oom!!! (Bike Mecchie)
« Reply #18 on: July 08, 2020, 10:24:44 pm »
Petri ek sien uit daarna om binnekort re lees dat jou XT nou mooi loop.
Sterkte..

Rex.........sover het jy 99% aandeel in al die goeie dinge wat gaan gebeur, BAIE BAIE dankie. Lyk of daai een carb NET so pas, sal dan kyk of ons maar steeds moet binnegoed kry ens so aan.
Ek verkoop dan die orige carbs en parte, namens jou???

Guys Rex sent me 2 XT550 carbs in good faith, for me to see what I can do with them .......... THANKS Rex. :thumleft: :thumleft:
XT 600 Tenere
 
The following users thanked this post: Rexc-w

Offline OomD

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,312
  • Thanked: 440 times
  • #imstayingpositive
Re: LUISTER vir die Oom!!! (Bike Mecchie)
« Reply #19 on: July 09, 2020, 06:44:25 am »
Jy's 'n goeie mens, Petri. Jou goeie gesingheid sal beloon word. Kom ons hoop dis met 'n bike wat jou baie myle se smiles gee. :thumleft: