LUISTER vir die Oom!!! (Bike Mecchie)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
May 18, 2020
Messages
17,552
Reaction score
7,873
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
Het so BAIE nice jong mecchie wat aan my ou Tenere XT 600 krap krap al vir 2 weke. Carb uitsort.

Kom ons noem hom sommer "Piet".

So print ek vanoggend al die baie valuable u=info uit op die Thread...........https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=31647.msg4484272#msg4484272

Merk nogal die belangrike punte met 'n pienk Higlighter, en gaan na Piet toe.

"Oom die exhaust word warm dan kan ek nie by die fuel screw uitkom nie".

"Piet draai die ding dan 2,5 draaie UIT as alles koud is en los hom so, soos wat daai Printout se".

"O ja Oom is reg".

"Piet en dan daai needles op die 2de notch".

"Oom ek dink die eerste notch is beter".

"Piet en dan daai jets soos wat daai Printout se"

"Ja Oom ek het so paar jets wat hier rondle, hulle behoort omtrent te pas".

FOK Seun :mad: :mad: :mad: :mad:.

Ek betaal jou om:

1) Needles op die TWEEDE notch te sit, nie eerste of derde notch nie :-\

2) Die REGTE JETS in te sit, nie jets wat "daar rondle en naastenby pas"nie. :-\

En weet julle wat?? Ek was weer "nice".

Kry die outjie "jammer", want hys nog nuut en jonk.

Gaan more vir Piet mooi se sit die XT aanmekaar, en die Tenere na my pel by Yamaha toe vat wat ou daar het wat WEET van carbs.

Skuus, wou dit maar net van my bors af kry.

Nice Guys se carburettors loop en sluk.Easy as that. :mad:

 
Top