Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Own Up !  (Read 2345 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,869
  • Thanked: 797 times
    • dustriders.co.za
Re: Own Up !
« Reply #20 on: July 24, 2020, 08:49:03 am »
Is mos n plaas implement...

Wat vasgebout word aan n ander plaas implement!! ;) :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 32,644
  • Thanked: 543 times
  • HKGK !!!
Re: Own Up !
« Reply #21 on: July 24, 2020, 10:17:13 am »
Hoop daai sidecar kry ordentlike brieke wat reg geinstalleer is
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,502
  • Thanked: 195 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Own Up !
« Reply #22 on: July 24, 2020, 12:19:50 pm »
Dit sal jy by die hoof ingenieur moet hoor :lol8:

Die lowbed het darem n actuator :deal:
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C - 2020 RnineT Pure
2012 TW200
My eertse foutjie KTM RC8 en toe nog n 525 ook
Project Bikes - 2003 Yamaha 350 Banshee SE - 2006 Yamaha 200 Blaster SE - TW200
As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet(en ek weet nog steeds nie wat ek doen)
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,436
  • Thanked: 307 times
Re: Own Up !
« Reply #23 on: July 24, 2020, 03:36:23 pm »
Het daai houtman net koek en tobies geeet vandag of het hy darem so effe gewerk?   :patch: :biggrin:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,524
  • Thanked: 246 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Own Up !
« Reply #24 on: July 24, 2020, 03:41:58 pm »
Ek gaan nog laaaaank koek en kerrie eet. Daai klom Weskus bokkems doen halwe werk dan moet ons suffer.

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,869
  • Thanked: 797 times
    • dustriders.co.za
Re: Own Up !
« Reply #25 on: July 24, 2020, 03:43:53 pm »
Het daai houtman net koek en tobies geeet vandag of het hy darem so effe gewerk?   :patch: :biggrin:
Ek kry die man jammer hyt sy kniee deurgeloop op die sement vloer vandag en ons is nog niks verder as gister, dalk kg of wat swaarder!! ;) ;D
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,436
  • Thanked: 307 times
Re: Own Up !
« Reply #26 on: July 24, 2020, 08:35:41 pm »
Het daai houtman net koek en tobies geeet vandag of het hy darem so effe gewerk?   :patch: :biggrin:
Ek kry die man jammer hyt sy kniee deurgeloop op die sement vloer vandag en ons is nog niks verder as gister, dalk kg of wat swaarder!! ;) ;D

Reel maar 'n permit dan kom help ek kniee deurskuur.   :deal: :thumleft: 
« Last Edit: July 24, 2020, 08:43:08 pm by Vis Arend »
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 24,444
  • Thanked: 1738 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Own Up !
« Reply #27 on: July 24, 2020, 08:41:12 pm »
Chris, dit gaan mos nou die oplossing wees vir daai bene van jou!! Mooi man.

Woody moet jou net anders help as wat hy homself gehelp het, want ek het n foto gesien van n man met outfit binne-in n bos. :eek7:

Dalk die sidecar brieke wat Gerrard oor maan? :peepwall:
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,502
  • Thanked: 195 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Own Up !
« Reply #28 on: July 24, 2020, 08:55:44 pm »
Laat ek nou maar sę wat moet gesę word.

Die groot ingeneur hier is @JJR . Ek het so bietjie handbygesit met fit van raam op my fiets om alles opgelyn te kry.

Josef het die kar klaar gesweis en die plate laat opsit. Daar is nog n groot skenker. Laat dit aan hom oor om met Chris te praat

Dankie maters. Ek is een van daai ouens wat nog n trip saam met Chris wou ry. Nou raak dit moontlik.

Daar is nog n paar bruggies om oor te kom, maar dit vorder.

Ek het so paar manne betrokke gemaak, meestal vir inligting en so aan. Op n dtadium gevoel ek het my hand oorspeel, maar was so opgewonde oor die projek.

Al die eer aan Josef vir die inisiatief.

ONS MAAT GAAN WEER N DRAAI KAN RY!!

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C - 2020 RnineT Pure
2012 TW200
My eertse foutjie KTM RC8 en toe nog n 525 ook
Project Bikes - 2003 Yamaha 350 Banshee SE - 2006 Yamaha 200 Blaster SE - TW200
As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet(en ek weet nog steeds nie wat ek doen)
 

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,365
  • Thanked: 72 times
Re: Own Up !
« Reply #29 on: July 24, 2020, 09:02:09 pm »
Laat ek nou maar sę wat moet gesę word.

Die groot ingeneur hier is @JJR . Ek het so bietjie handbygesit met fit van raam op my fiets om alles opgelyn te kry.

Josef het die kar klaar gesweis en die plate laat opsit. Daar is nog n groot skenker. Laat dit aan hom oor om met Chris te praat

Dankie maters. Ek is een van daai ouens wat nog n trip saam met Chris wou ry. Nou raak dit moontlik.

Daar is nog n paar bruggies om oor te kom, maar dit vorder.

Ek het so paar manne betrokke gemaak, meestal vir inligting en so aan. Op n dtadium gevoel ek het my hand oorspeel, maar was so opgewonde oor die projek.

Al die eer aan Josef vir die inisiatief.

ONS MAAT GAAN WEER N DRAAI KAN RY!!

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

Julle is 'n klomp manne met groot suiwer goue harte.  Well done!! 
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 32,644
  • Thanked: 543 times
  • HKGK !!!
Re: Own Up !
« Reply #30 on: July 24, 2020, 09:28:33 pm »
Chris, dit gaan mos nou die oplossing wees vir daai bene van jou!! Mooi man.

Woody moet jou net anders help as wat hy homself gehelp het, want ek het n foto gesien van n man met outfit binne-in n bos. :eek7:

Dalk die sidecar brieke wat Gerrard oor maan? :peepwall:

Die keer stem ek saam die sidecar moet Woody se independent briek hę. Chris sal sy gat sien as hy dual briek trap met daai regter voet
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,869
  • Thanked: 797 times
    • dustriders.co.za
Re: Own Up !
« Reply #31 on: July 24, 2020, 09:32:35 pm »
Chris sal sy gat sien as hy dual briek trap met daai regter voet
Ek kon laas n agterbriek trap toe ek nog my Dakar gehad het. Haai voet werk nie ve sulke goed meer nie!!!
Viva net voorbriek en af gear. ;) :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,502
  • Thanked: 195 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Own Up !
« Reply #32 on: July 24, 2020, 09:37:01 pm »
Laat my nou terugdink aan weermadae

Chris, jy gee die pas aan. Die res volg.  Almal sal uitkom waar daar geslaap sal word

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C - 2020 RnineT Pure
2012 TW200
My eertse foutjie KTM RC8 en toe nog n 525 ook
Project Bikes - 2003 Yamaha 350 Banshee SE - 2006 Yamaha 200 Blaster SE - TW200
As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet(en ek weet nog steeds nie wat ek doen)
 
The following users thanked this post: woody1

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,869
  • Thanked: 797 times
    • dustriders.co.za
Re: Own Up !
« Reply #33 on: July 24, 2020, 09:39:05 pm »
Laat my nou terugdink aan weermadae

Chris, jy gee die pas aan. Die res volg.  Almal sal uitkom waar daar geslaap sal word

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk
Nee wat almal ka ma vooruit en gaan drink ek sal kom hulle mag hulself net nie geniet as hulle my verbygan!!! ;) :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,502
  • Thanked: 195 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Own Up !
« Reply #34 on: July 24, 2020, 09:40:52 pm »


Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C - 2020 RnineT Pure
2012 TW200
My eertse foutjie KTM RC8 en toe nog n 525 ook
Project Bikes - 2003 Yamaha 350 Banshee SE - 2006 Yamaha 200 Blaster SE - TW200
As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet(en ek weet nog steeds nie wat ek doen)
 

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 32,644
  • Thanked: 543 times
  • HKGK !!!
Re: Own Up !
« Reply #35 on: July 24, 2020, 09:54:11 pm »
Chris sal sy gat sien as hy dual briek trap met daai regter voet
Ek kon laas n agterbriek trap toe ek nog my Dakar gehad het. Haai voet werk nie ve sulke goed meer nie!!!
Viva net voorbriek en af gear. ;) :lol8:

OK !!!! Ek dink ons moet vir jou n trike bou  :lol8: net voorbriek en independent of die sidecar gaan interessant wees.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,869
  • Thanked: 797 times
    • dustriders.co.za
Re: Own Up !
« Reply #36 on: July 24, 2020, 10:08:57 pm »
Chris sal sy gat sien as hy dual briek trap met daai regter voet
Ek kon laas n agterbriek trap toe ek nog my Dakar gehad het. Haai voet werk nie ve sulke goed meer nie!!!
Viva net voorbriek en af gear. ;) :lol8:

OK !!!! Ek dink ons moet vir jou n trike bou  :lol8: net voorbriek en independent of die sidecar gaan interessant wees.
Gan anyway interessant wees!!! :o
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Tiger8

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 37 times
Re: Own Up !
« Reply #37 on: July 29, 2020, 09:07:54 am »
Mooi Manne, julle is Ysters. Ek ken van nog 2 Oos-Kaapse garage ape wat wat so gee om daar te help spanner swaai en koek eet.  :3some:

Chris geniet daai Karretjie op jou manier, maar ry gaan jy   :ricky:

Kannie wag om die eerste probeer slag te sien nie, julle moet video neem, een van julle 2 fossile moet n foon met n kamera hę, of hoe............  :peepwall:  :pot:


O Ja, Chris, passop daai Brakpanner, hy gaan eers jou hele vooraad Koek eet, dan sit en dink aan werk, vra Elise sy sal vertel  :lol8:
Don't Sweat the Petty Stuff & Don't Pet the Sweaty Stuff!
Triumph Sprint 1050ST
Yamaha WR450F
 

Offline Brakenjan

Re: Own Up !
« Reply #38 on: July 29, 2020, 09:22:09 am »
Dis nou 'n cool thread!! Sien uit na die eindproduk en veral die eerste RR!  :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 32,644
  • Thanked: 543 times
  • HKGK !!!
Re: Own Up !
« Reply #39 on: July 29, 2020, 04:10:54 pm »
So wat gaan nou aan dat hier niks aangaan. Ons wag vir daai test ride RR.  Comedy seksie is boring deesdae
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !