Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Own Up !  (Read 2347 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,869
  • Thanked: 797 times
    • dustriders.co.za
Re: Own Up !
« Reply #60 on: July 30, 2020, 10:20:39 am »
Ja maar daar het hy n ander taak.
Hier op sidecar kry hy heeltyd stampe en stote soos die shock moet werk op jou lekker grondpad.
Dalk kan JJR ons sy opinie gee of hy sal hou deur sy heel eerste post op Wilddogs te maak ;)
Ons weet jy kan Josef wys ons, dis nes W app net n groter screen!!! ;) :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Tiger8

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 37 times
Re: Own Up !
« Reply #61 on: July 30, 2020, 12:54:47 pm »
Kyk hier Jup...so doen ons dit oppie plaas :biggrin:

Jup se "Handlanger" kry rillings as hy so kyk na daai spil, lyk na pas, sny en sweis, nie een tekening of wiskunde vir n mate daar nie  :peepwall: :lol8:

Jy gaan my "Baas" sleg gewoontes laat aanleer......... :lol8:
Don't Sweat the Petty Stuff & Don't Pet the Sweaty Stuff!
Triumph Sprint 1050ST
Yamaha WR450F
 

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 32,644
  • Thanked: 543 times
  • HKGK !!!
Re: Own Up !
« Reply #62 on: July 30, 2020, 01:07:58 pm »
Kyk hier Jup...so doen ons dit oppie plaas :biggrin:

Jup se "Handlanger" kry rillings as hy so kyk na daai spil, lyk na pas, sny en sweis, nie een tekening of wiskunde vir n mate daar nie  :peepwall: :lol8:

Jy gaan my "Baas" sleg gewoontes laat aanleer......... :lol8:

Lyk vir my sommer heel reg. Opmeet is net tydmors. Jy eyeball hom en gooi metaal
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,502
  • Thanked: 195 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Own Up !
« Reply #63 on: July 30, 2020, 01:15:42 pm »
Kyk die witstrepe en flatbar op die vloer. Alles gemeet en gepas

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C - 2020 RnineT Pure
2012 TW200
My eertse foutjie KTM RC8 en toe nog n 525 ook
Project Bikes - 2003 Yamaha 350 Banshee SE - 2006 Yamaha 200 Blaster SE - TW200
As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet(en ek weet nog steeds nie wat ek doen)
 

Offline Tiger8

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 37 times
Re: Own Up !
« Reply #64 on: July 30, 2020, 01:25:03 pm »
Kyk nou net hierbo....................hy begin alweer die Eyeball en Sweis manier, het hom nou net mooi geleer om te PROBEER meet  :3some:  :pot:

 :lol8:
Don't Sweat the Petty Stuff & Don't Pet the Sweaty Stuff!
Triumph Sprint 1050ST
Yamaha WR450F
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,524
  • Thanked: 246 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Own Up !
« Reply #65 on: July 30, 2020, 03:00:03 pm »
Dis maar moeilik om Despatch uit n man te kry. :laughing4:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 32,644
  • Thanked: 543 times
  • HKGK !!!
Re: Own Up !
« Reply #66 on: July 30, 2020, 03:05:27 pm »
Dis maar moeilik om Despatch uit n man te kry. :laughing4:

Ook net n Brakpanner wat dit kan verstaan
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,869
  • Thanked: 797 times
    • dustriders.co.za
Re: Own Up !
« Reply #67 on: July 30, 2020, 03:12:59 pm »
Ons het hier en daar ge eye met die oog en as hy reg lyk het ons getac. Finale produk waar verander is lyk goed.
Was dit nie vir die blik John Deere boute,moere en spacers wat ek hier het het dit dalk geneuk!! ;) :lol8:
Verleen natuurlik n bietjie betroubaarheid aan die BMW die paar groen parte!! :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline GRAVELTRAVEL

Re: Own Up !
« Reply #68 on: July 30, 2020, 03:24:42 pm »
Ons sal maar wag om te hoor. Binne drie maande drift hy hom.
Dalk na regs maar never na links daai kar se wiel hou van die wolke bekyk!!!! :o ;)
Ja wees maar versigtig vir dit! Bly om te sien jy's weeraan die gang. Volgende jaar op Koes!!??
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,869
  • Thanked: 797 times
    • dustriders.co.za
Re: Own Up !
« Reply #69 on: July 30, 2020, 03:28:41 pm »
Ons sal maar wag om te hoor. Binne drie maande drift hy hom.
Dalk na regs maar never na links daai kar se wiel hou van die wolke bekyk!!!! :o ;)
Ja wees maar versigtig vir dit! Bly om te sien jy's weeraan die gang. Volgende jaar op Koes!!??
Ai sal dit nie lekker wees nie, ten minste sal hulle my wragtag dan nie gevang kry vir spoed naby Grunau!!! Speedcops sal my eerder aanjaag met hul sirene van agter af!! ;) :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,365
  • Thanked: 72 times
Re: Own Up !
« Reply #70 on: July 31, 2020, 06:57:51 am »
Chris, ek dink ons moet in konvooi Koes toe ry, of hoe?  Al die sidecars gaan erg intimiderend wees vir daai speedcops - hulle sal wegbly van ons af  :lol8:
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,524
  • Thanked: 246 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Own Up !
« Reply #71 on: July 31, 2020, 07:03:53 am »
Dit lyk na n pragtige sonskyn naweek..... :ricky:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,212
  • Thanked: 692 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Own Up !
« Reply #72 on: July 31, 2020, 07:14:00 am »
Man, hierdie is nou 'n blink plan gewees. 10 uit 10 vir julle manne wat dit bewerklik het. Chris, vat dit vir eers rustig, leer daai ding se nukke en grille. Jy gaan dit BAIE geniet.

Is dit kode EC of EC1 lisensie daai?
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline roxenz

  • rocks make sense
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,927
  • Thanked: 228 times
  • cheerful yesterdays and confident tomorrows
Re: Own Up !
« Reply #73 on: July 31, 2020, 07:16:00 am »
Ek probeer volg wat hier aangaan, maar het kopskuddend tot die insig gekom dat die drank en nikotien verbod julle kapenaars tot alternatiewe stimulante gedryf het. Maar ChrisL se driewiel "low-bed" lyk mooi.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,212
  • Thanked: 692 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Own Up !
« Reply #74 on: July 31, 2020, 07:17:39 am »
Ons sal maar wag om te hoor. Binne drie maande drift hy hom.
Dalk na regs maar never na links daai kar se wiel hou van die wolke bekyk!!!! :o ;)
Ja wees maar versigtig vir dit! Bly om te sien jy's weeraan die gang. Volgende jaar op Koes!!??
Ai sal dit nie lekker wees nie, ten minste sal hulle my wragtag dan nie gevang kry vir spoed naby Grunau!!! Speedcops sal my eerder aanjaag met hul sirene van agter af!! ;) :lol8:
Ek is in! Chris, kan jy my Engel yskas, matras, elektriese kombers, duvet, leunstoel, gazebo, stortpomp en waterverwarmer, ysmasjien en spaar bande saamry asseblief? Verder sal ek maar die res van my goedjies op my eie fiets pak.
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Lem

Re: Own Up !
« Reply #75 on: July 31, 2020, 07:30:37 am »
Ons het hier en daar ge eye met die oog en as hy reg lyk het ons getac. Finale produk waar verander is lyk goed.
Was dit nie vir die blik John Deere boute,moere en spacers wat ek hier het het dit dalk geneuk!! ;) :lol8:
Verleen natuurlik n bietjie betroubaarheid aan die BMW die paar groen parte!! :lol8:

Vraag is....hoeveel van daai boute, moere en spacers het in die blik oorgebly tussen die eerste mockup en final assembly?

Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,524
  • Thanked: 246 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Own Up !
« Reply #76 on: July 31, 2020, 08:01:16 am »
What happens in Stilbaai.....stays in Stilbaai se hulle.

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,524
  • Thanked: 246 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Own Up !
« Reply #77 on: July 31, 2020, 08:04:34 am »
Een ding wat ek julle moet oor waarsku.
Vat genoeg tools saam.
Met al daai JD boute en moere wat daai odd 16 en 18 sizes is plus die Duitser se torx en dan nog allen cap hier en daar moet jy REG wees as jy moet begin spanner swaai :laughing4:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,502
  • Thanked: 195 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Own Up !
« Reply #78 on: July 31, 2020, 08:37:56 am »
Ons het hier en daar ge eye met die oog en as hy reg lyk het ons getac. Finale produk waar verander is lyk goed.
Was dit nie vir die blik John Deere boute,moere en spacers wat ek hier het het dit dalk geneuk!! ;) :lol8:
Verleen natuurlik n bietjie betroubaarheid aan die BMW die paar groen parte!! :lol8:

Vraag is....hoeveel van daai boute, moere en spacers het in die blik oorgebly tussen die eerste mockup en final assembly?

Dis net die subframe......wat nie ter plaatse vervaardig is nie....wat so bietjie gespace moes word :patch: :lol8: :lol8:
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C - 2020 RnineT Pure
2012 TW200
My eertse foutjie KTM RC8 en toe nog n 525 ook
Project Bikes - 2003 Yamaha 350 Banshee SE - 2006 Yamaha 200 Blaster SE - TW200
As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet(en ek weet nog steeds nie wat ek doen)
 

Offline Bike_Buddies

Re: Own Up !
« Reply #79 on: July 31, 2020, 08:44:25 am »
Ek kan nie lekker uitmaak wat hier gebou word nie @woody1

Is dit n sidecar vir @ChrisL - DUSTRIDERS of a carrier vir n Mobility Cart  :imaposer: :pot: