Laat ek nou maar sę wat moet gesę word.
Die groot ingeneur hier is @JJR . Ek het so bietjie handbygesit met fit van raam op my fiets om alles opgelyn te kry.
Josef het die kar klaar gesweis en die plate laat opsit. Daar is nog n groot skenker. Laat dit aan hom oor om met Chris te praat

Dankie maters. Ek is een van daai ouens wat nog n trip saam met Chris wou ry. Nou raak dit moontlik.
Daar is nog n paar bruggies om oor te kom, maar dit vorder.
Ek het so paar manne betrokke gemaak, meestal vir inligting en so aan. Op n dtadium gevoel ek het my hand oorspeel, maar was so opgewonde oor die projek.
Al die eer aan Josef vir die inisiatief.
ONS MAAT GAAN WEER N DRAAI KAN RY!!
Sent from my ALE-L21 using Tapatalk