0 Members and 2 Guests are viewing this topic.
Ja maar daar het hy n ander taak.Hier op sidecar kry hy heeltyd stampe en stote soos die shock moet werk op jou lekker grondpad.
Kyk hier Jup...so doen ons dit oppie plaas
Quote from: VaalBaas on July 29, 2020, 09:31:30 pmKyk hier Jup...so doen ons dit oppie plaas Jup se "Handlanger" kry rillings as hy so kyk na daai spil, lyk na pas, sny en sweis, nie een tekening of wiskunde vir n mate daar nie Jy gaan my "Baas" sleg gewoontes laat aanleer.........
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
Dis maar moeilik om Despatch uit n man te kry.
Quote from: Gérrard on July 29, 2020, 05:39:18 pmOns sal maar wag om te hoor. Binne drie maande drift hy hom.Dalk na regs maar never na links daai kar se wiel hou van die wolke bekyk!!!!
Ons sal maar wag om te hoor. Binne drie maande drift hy hom.
Quote from: ChrisL - DUSTRIDERS on July 29, 2020, 06:18:46 pmQuote from: Gérrard on July 29, 2020, 05:39:18 pmOns sal maar wag om te hoor. Binne drie maande drift hy hom.Dalk na regs maar never na links daai kar se wiel hou van die wolke bekyk!!!! Ja wees maar versigtig vir dit! Bly om te sien jy's weeraan die gang. Volgende jaar op Koes!!??
Quote from: GRAVELTRAVEL on July 30, 2020, 03:24:42 pmQuote from: ChrisL - DUSTRIDERS on July 29, 2020, 06:18:46 pmQuote from: Gérrard on July 29, 2020, 05:39:18 pmOns sal maar wag om te hoor. Binne drie maande drift hy hom.Dalk na regs maar never na links daai kar se wiel hou van die wolke bekyk!!!! Ja wees maar versigtig vir dit! Bly om te sien jy's weeraan die gang. Volgende jaar op Koes!!??Ai sal dit nie lekker wees nie, ten minste sal hulle my wragtag dan nie gevang kry vir spoed naby Grunau!!! Speedcops sal my eerder aanjaag met hul sirene van agter af!!
Ons het hier en daar ge eye met die oog en as hy reg lyk het ons getac. Finale produk waar verander is lyk goed.Was dit nie vir die blik John Deere boute,moere en spacers wat ek hier het het dit dalk geneuk!! Verleen natuurlik n bietjie betroubaarheid aan die BMW die paar groen parte!!
Quote from: ChrisL - DUSTRIDERS on July 30, 2020, 03:12:59 pmOns het hier en daar ge eye met die oog en as hy reg lyk het ons getac. Finale produk waar verander is lyk goed.Was dit nie vir die blik John Deere boute,moere en spacers wat ek hier het het dit dalk geneuk!! Verleen natuurlik n bietjie betroubaarheid aan die BMW die paar groen parte!! Vraag is....hoeveel van daai boute, moere en spacers het in die blik oorgebly tussen die eerste mockup en final assembly?