« Reply #31 on: August 27, 2020, 07:28:24 am »
Lekker Adriaan, hoe verlang ek nou na daai sandgat op Trawal by ou Winterfresh (my speelgat daai gewees vir baie jare) As ek jou vraag mag antwoord oor die nuwe tyre en beter sand ry??? 'n Gladde Scorpion loop net so goed soos 'n nuwe TKC daar, maar jou 'confidence' met die nuwe tyre maak dat jy beter vaar

Wat jy daar doen op 'n trip is om bikes te ruil, man worry mos nie so baie oor 'n ander man se bike nie en almal se confidence maak dan dat dit beter gaan.. ek was verlede nwk daar af.. net jammer hul het daai pad wat eens deur 2 duine'velde geloop het verander dat dit nou omtrent N7 is behalwe vir die laasste 5km..

Logged
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer, KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..