Baie lekker gelees, ek het op Koingnaas gebly, die pics het die memories laat vloei.
Foeitog hy lyk nou soos n spookdorp deesdae!!!

Ek was gister vir die eerste keer in Koingnaas. Ons het nogals gewonder wat van die dorp geword het, want daar gaan HEEL niks aan nie.
Ride report sal binnekort kom: Weskus Trip no 2 plus rente
Sent from my iPhone using Tapatalk
Adriaan is daar nog petrol te kry?
Jip, hulle sluit Saterdae om 12h00, maar as jy op die foon oorkom as ‘n aangename, vriendelike persoon (soos ons) kom hulle na ure uit teen ‘n R50 “call out fee”.
Dis wel meer as ‘n Rand duurder per liter as wat mens hier in Ceres ingooi, maar dis 100% verstaanbaar.
Sent from my iPhone using Tapatalk