My DR is of hy te ryk is op iddle, as jy staan en wag by robot en dan wil wegtek
moet jy eers jy bietjie revs gee en dan wegtrek aanders stoll die ding, is air/fuel mixture te ryk of moet ek
die naald dalk een clip laat sak, hy is op die 4de clip, 150 main jet snorkel uit en 2 dia. 25
gatte in airbox.