Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: .....en toe maak ek ampertjies 'n MOERSE fout  (Read 1112 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Tonteldoos

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,613
  • Thanked: 7 times
Re: .....en toe maak ek ampertjies 'n MOERSE fout
« Reply #20 on: September 07, 2020, 10:09:53 pm »
Murphy.. net nadat jy opgegee het om te soek vind jy hom in die ignition.. (dan bekak jy jouself, onseker van vreugde of van bebliksemheid..)
Challenge = Innovation = Change
 

Offline Exploratio

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda VFR1200 CrossTourer
    Location: North West
  • Posts: 719
  • Thanked: 55 times
  • Deo, patriae, amicus
Re: .....en toe maak ek ampertjies 'n MOERSE fout
« Reply #21 on: September 08, 2020, 07:14:19 am »
Soos in die Army. Soek jou boshoed of beret, dan is die ding op jou kop.
XL700V Transalp
XL1000V Varadero
VFR1200X Crosstourer
 

Offline jaybiker

  • Old school=Old's cool.
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,797
  • Thanked: 304 times
Re: .....en toe maak ek ampertjies 'n MOERSE fout
« Reply #22 on: September 08, 2020, 09:55:16 am »
Never yet had to use the spare key that I have cleverly hidden on the bike, but I have only recently had to chip out the mortar between the bricks in the garage wall, to retrieve the spare house keys.  ::)
Succumb not to the erosion of those born of unconsecrated union.

"Two Wheels, an engine and a place to sit." What more do you need?

2021 a milestone. 60 years a biker.
 

Offline BuRP

Re: .....en toe maak ek ampertjies 'n MOERSE fout
« Reply #23 on: September 08, 2020, 10:58:27 am »
I have only recently had to chip out the mortar between the bricks in the garage wall, to retrieve the spare house keys.

Somewhat handier than burying them in a plastic bag taped shut before you start casting the house's foundation  :thumleft:
Sparta MC50, 46 other 50cc's, Garelli Tiger Cross, Jawa 250, Kreidler RS (plated), Kawasaki S1 250/3, S2 350/3, H1 500/3, H2 750/3, Suzuki GT380/3 - 10 year gap - KDX200, BMW 1150GS Adventure, Honda CBR600RR, Honda XR650R 2007 & 2003, Honda CRF230, Yamaha BWS100, BMW F800GS Adventure, Husqvarna 701 Enduro 2018, KTM 790 Adv R 2019, KTM 2020 XC-W TPI 300 Six Days, KTM 2014 500 EXC-W Six Days, KTM 790 Adv R Rally 2020
 

Offline windswept

Re: .....en toe maak ek ampertjies 'n MOERSE fout
« Reply #24 on: September 08, 2020, 11:04:33 am »
Soos in die Army. Soek jou boshoed of beret, dan is die ding op jou kop.

Looking for your specs and after ten minutes discover you were wearing them all along. :-[
 

Online Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 33,033
  • Thanked: 607 times
  • HKGK !!!
Re: .....en toe maak ek ampertjies 'n MOERSE fout
« Reply #25 on: September 08, 2020, 11:16:29 am »
Verloor een jaar my ID. Gaan deur die pynlike proses en kry nuwe een net om die vlg jaar die oue in my winterbaadjie se sak te ontdek.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline petri oosthuizen

Re: .....en toe maak ek ampertjies 'n MOERSE fout
« Reply #26 on: September 08, 2020, 11:17:40 am »
Ek het gister eers agter gekom my tank bag is ook weg.........en ook 3 katrolle. Tank bag het agter in my stoortjie gele, ons het hom mooi skoongemaak.

Die sleg gemors het seker die tank bag gevat om katrolle in te bere en uit spite uit die sleutel ook uit die bike se helmet holder getrek en weggegooi. >:( >:( >:(

En sleutel was BESLIS in helmet holder, ek het die seat release.
XT 600 Tenere
 

Online Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 33,033
  • Thanked: 607 times
  • HKGK !!!
Re: .....en toe maak ek ampertjies 'n MOERSE fout
« Reply #27 on: September 08, 2020, 11:22:47 am »
Derde wereldse probleme
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline petri oosthuizen

Re: .....en toe maak ek ampertjies 'n MOERSE fout
« Reply #28 on: September 08, 2020, 11:32:58 am »
.....em ek sien mt toolkit is OOK gesteel. >:( >:( >:(

Waar kry mens weer een - Agente, of is daar beter opsies?? Die tool roll wat onder die seat vaskom??

Ons moer maar net weer op 'n ander plek vat om vir die skade te betaal. En so bietjie ekstra vir pyn en leiding ook........easy as that >:( >:(
XT 600 Tenere
 

Offline trevo

Re: .....en toe maak ek ampertjies 'n MOERSE fout
« Reply #29 on: September 08, 2020, 12:15:55 pm »
Ek het gister eers agter gekom my tank bag is ook weg.........en ook 3 katrolle. Tank bag het agter in my stoortjie gele, ons het hom mooi skoongemaak.

Die sleg gemors het seker die tank bag gevat om katrolle in te bere en uit spite uit die sleutel ook uit die bike se helmet holder getrek en weggegooi. >:( >:( >:(

En sleutel was BESLIS in helmet holder, ek het die seat release.

Hy wil later terug kom om die fiets te kom haal, rede vd sleutel
DILLIGAF
 

Offline blackbird

Re: .....en toe maak ek ampertjies 'n MOERSE fout
« Reply #30 on: September 08, 2020, 03:43:15 pm »
Petri, dis darem goedkoper as n paaar van my vrinne met die key less GS's wat by die huis kom en die sleutel le iewers tussen harties en hier! Ek sien die add, beautifull bike, geen sleutel!
Jaag en vat kanse, moenie indruk nie, die boek is klaar geskryf!
 

Offline chicco

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Other
  • Posts: 5,428
  • Thanked: 210 times
  • This site contains cookies.....
Re: .....en toe maak ek ampertjies 'n MOERSE fout
« Reply #31 on: September 08, 2020, 05:18:58 pm »
Petri, om n sleutel te verloor en iemand wat jou goed steel is k@k, maar weet jy wat is K@ker? Om jou beursie te verloor met al jou kaarte, ID, drivers license en jou vuurwapen license.....doen dit dan ook nog in n vreemde land wat jou nie verstaan nie.....of as jou vrou haar duur Canon D60 per ongeluk op die lughawe vergeet...... :imaposer:Lag maar net...dis aarde goed.
KLR650, KTM 950, KTM 950S, KTM 990, KTM 990S, KTM 990R
 

Offline Tonteldoos

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,613
  • Thanked: 7 times
Re: .....en toe maak ek ampertjies 'n MOERSE fout
« Reply #32 on: September 08, 2020, 06:37:52 pm »
Petri, om n sleutel te verloor en iemand wat jou goed steel is k@k, maar weet jy wat is K@ker? Om jou beursie te verloor met al jou kaarte, ID, drivers license en jou vuurwapen license.....doen dit dan ook nog in n vreemde land wat jou nie verstaan nie.....of as jou vrou haar duur Canon D60 per ongeluk op die lughawe vergeet...... :imaposer:Lag maar net...dis aarde goed.
Iemand ander lag ook :biggrin:
Challenge = Innovation = Change