Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: HippySeekers - Ons soeke na NamakwalandPapawer  (Read 367 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Boersoeknbike

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Limpopo
  • Posts: 704
  • Thanked: 21 times
  • 2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
HippySeekers - Ons soeke na NamakwalandPapawer
« on: September 13, 2020, 06:35:05 am »
Nou Hoekom Hippyseekers? Ons vrouens was nie almal ewe beindruk dat ons wil gaan blomme kyk saam ons seuntjie maatjies! Maar nou Ja!

So Woensdag middag 28/08/20 bel vriend Piet my. Wat maak jy volgende week? ‘Eks gatvol vir lemoene, ekwil gaan fiets ry, watvan  sommer blomme kyk?’  Ek werk man... het vergaderings... maar eksal planmaak! Ek besluit sommer daar ek ook moeg vir nartjies pluk en pak! So impulsief besluit ons! My 2006 1200 GSA, wat ekself diens, vat ek gou dorptoe dat ‘n vriend gou olies/filters ruil en deurkyk met ander oog as ek, 108’000km op klok. Saterdag ry ons uit Centurion, by Bavaria, my fiets vuil en vol plaasstof. Vriend Piet met 2016 GSA LC. Johnny Cash met 2009 GSA. Pompduiker met 2006 GS met, glo dit, 14’000 km op klok.
2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
 

Offline Boersoeknbike

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Limpopo
  • Posts: 704
  • Thanked: 21 times
  • 2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
Re: HippySeekers - Ons soeke na NamakwalandPapawer
« Reply #1 on: September 13, 2020, 06:38:13 am »
Ek ry sweeper. Want 2 vriende hetnie langpad ervaring. Plan is 450 - 550 km per dag, niks meer. Eerste aand Vryburg. Ek leer vrek baie, omrede ek gewoonlik ‘push’. Een lid is roker daarom stop ons elke 100 km. Asook sy GS moet elke 230 brandstof kry. Dit beteken ‘hotseats’ is bearable. Ek begin somme maak, my 2006 GS het nou ‘baie’ km’s op! Miskien moet ek kyk vir ander, nuwer model. Ek praat mooi met haar dat sy niks moet oorkom terwyl ek die throtlle vir kilometers aaneen op 160 vashou, maar sy praat nie terug, sy ‘purrr’ net aanhoudend soos ‘n kat wat melk drink! Die 2016 begin olie lek voor op engine, ons hou olievlak dop en ry aan!
2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
 

Offline skydiver

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Limpopo
  • Posts: 2,041
  • Thanked: 85 times
  • Free as a bird
Re: HippySeekers - Ons soeke na NamakwalandPapawer
« Reply #2 on: September 13, 2020, 06:40:31 am »
Klink na 'n interessante trippie.
Ek ry saam.  :ricky:
Sold: Yamaha PW80, Honda MT5, Honda XR200, Kawazaki KDX200, Yamaha TTR250, Yamaha XT660R, BMW F800, BMW F650GS, Yamaha XT660Z
Current: NC750X, CRF230F
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,180
  • Thanked: 680 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: HippySeekers - Ons soeke na NamakwalandPapawer
« Reply #3 on: September 13, 2020, 06:47:35 am »
Waar het julle die blou ligte gemonteer vir dié konvooi?



Klink asof ek gaan lekker lees hier. Flower Power en al.
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Boersoeknbike

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Limpopo
  • Posts: 704
  • Thanked: 21 times
  • 2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
Re: HippySeekers - Ons soeke na NamakwalandPapawer
« Reply #4 on: September 13, 2020, 06:49:18 am »
Fodies
2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
 

Offline Boersoeknbike

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Limpopo
  • Posts: 704
  • Thanked: 21 times
  • 2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
Re: HippySeekers - Ons soeke na NamakwalandPapawer
« Reply #5 on: September 13, 2020, 06:55:06 am »
Sneeu op Cederberge, aldus ry ons in die koue in! My beste motto word bevestig: “Daars nie so iets soos k@k motorfietsry weer! slegs k@k motorfietsryklere!” Dit word ‘n waarheid vir die 2 nuwe lede. Hul tel vinnig ervaring op! Ek geniet my gate uit! Tweede aand op Kanoneiland. Baie Rooiwyn, uitstekende geselskap en weer op die pad , die koue in! Ons bepaal die 2016 olielek is sy ‘fancy’ voorshock kontrapsie! Bel en Google maar kry nie oplossing behalwe dat ons maar kan aanhou ry, geen noemenswaardige gevaar. Die 2009 GSA se finaldrive begin olie sweet, en dit na sy diens! Derde dag begin ons blomme kry. Laaaaang oop reguit paaie Pofadder, Springbok. Slaap vanaand op Garies!
« Last Edit: September 20, 2020, 10:20:40 pm by Boersoeknbike »
2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
 

Offline Boersoeknbike

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Limpopo
  • Posts: 704
  • Thanked: 21 times
  • 2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
Re: HippySeekers - Ons soeke na NamakwalandPapawer
« Reply #6 on: September 13, 2020, 07:01:57 am »
Fixer en vriend kry ons op Garies van Kaap se kant! Hulle gaan ons rondwys. Dag 4 ry ons grondpaaie rondom Garies. Uiteindelik bietjie grondpad, jay!! Ontmoet baie ‘Valies’ wat blomme kom kyk.
2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
 

Offline Boersoeknbike

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Limpopo
  • Posts: 704
  • Thanked: 21 times
  • 2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
Re: HippySeekers - Ons soeke na NamakwalandPapawer
« Reply #7 on: September 13, 2020, 07:03:25 am »
Fodies
2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
 

Offline Boersoeknbike

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Limpopo
  • Posts: 704
  • Thanked: 21 times
  • 2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
Re: HippySeekers - Ons soeke na NamakwalandPapawer
« Reply #8 on: September 13, 2020, 07:05:40 am »
Fodies
2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
 

Offline Boersoeknbike

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Limpopo
  • Posts: 704
  • Thanked: 21 times
  • 2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
Re: HippySeekers - Ons soeke na NamakwalandPapawer
« Reply #9 on: September 13, 2020, 07:08:55 am »
Dag 5 Clanwilliam draai ons weg en groet kaapse vriende. Pakhuispas en Botterkloofpas oor na Calvinia. Heerlike dag van mooi grondpaaie en blomme en nog blommekykers orals. Slaap in Calvinia en kuier in SinkShack. Belewenis!
2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
 

Offline Boersoeknbike

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Limpopo
  • Posts: 704
  • Thanked: 21 times
  • 2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
Re: HippySeekers - Ons soeke na NamakwalandPapawer
« Reply #10 on: September 13, 2020, 07:09:54 am »
Fodies
2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
 

Offline Boersoeknbike

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Limpopo
  • Posts: 704
  • Thanked: 21 times
  • 2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
Re: HippySeekers - Ons soeke na NamakwalandPapawer
« Reply #11 on: September 13, 2020, 07:14:01 am »
Nou’t ons noord gedraai en dis langpad huistoe. Ons ry selfde pas maar iewers moet jy tyd opmaak. Ek begin my denke oor my getroue GSA heroorweeg, nou al 111’111km verby! Al 4 fietse gooi elke keer omtrent selfde brandstof in. Ek weet wat ek het, wat het ek meer nodig? Genoeg spoed, gemak, betroubaarheid. En so loop my denke...
« Last Edit: September 13, 2020, 07:20:01 am by Boersoeknbike »
2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
 

Offline Boersoeknbike

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Limpopo
  • Posts: 704
  • Thanked: 21 times
  • 2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
Re: HippySeekers - Ons soeke na NamakwalandPapawer
« Reply #12 on: September 13, 2020, 07:15:14 am »
Van Wyksvlei.. baie na aan ons Bullrun tyd en Plek....
2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
 

Offline Boersoeknbike

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Limpopo
  • Posts: 704
  • Thanked: 21 times
  • 2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
Re: HippySeekers - Ons soeke na NamakwalandPapawer
« Reply #13 on: September 13, 2020, 07:16:41 am »
Die trek dag 6 na De Aar word al hoe warmer en warmklere al hoe minder.

Dag 7 was eintlik ergste met meeste kilo’s, ons wil nie snelweg ry en slaap op Kroonstad. Ons vleg orals op kleiner paaie deur Vrystaat. Dit word warmer!
2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
 

Offline Boersoeknbike

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Limpopo
  • Posts: 704
  • Thanked: 21 times
  • 2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
Re: HippySeekers - Ons soeke na NamakwalandPapawer
« Reply #14 on: September 13, 2020, 07:18:05 am »
Dag 8 het ons klein stootjie tot terug by Bavaria vir ontbyt en inboek van LC vir sy shock. Wat ‘n belewenis. Vriend Piet se skouers effe gespanne en nekspiere oor-ontwikkel van sy 2016 wat nie wil ‘damp’ as hy moet.... 2009 GSA het net aanhou sweet maar niks vererger.. 2 oudste fietse ‘purr’ nou nog selfvoldaan! Geen voorvalle, geen papwiele selfs geen spietkops! Geen olieverbruik..... niks!

Wat het ek geleer? ‘Dit gaan nie oor bestemming maar veel meer oor die reis!’ Ek gaan my GSA net bietjie TLC gee en met gemoedsrus die volgende trip aanpak!
2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
 

Offline Rooies

Re: HippySeekers - Ons soeke na NamakwalandPapawer
« Reply #15 on: September 13, 2020, 07:44:55 am »
Dit lyk nou lekker!

Dankie vir die deel :thumleft:


Sent from my iPhone using Tapatalk
Current:     BMW R1150GS
                  Honda XR650L
Previous:   BMW R1200GSA
                  Honda XL700V
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,653
  • Thanked: 233 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: HippySeekers - Ons soeke na NamakwalandPapawer
« Reply #16 on: September 13, 2020, 09:26:55 am »
Pragtige blomme wêreld!

Is een van die Kaap fietse ń Moto Guzzi?

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk

Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,738
  • Thanked: 781 times
    • dustriders.co.za
Re: HippySeekers - Ons soeke na NamakwalandPapawer
« Reply #17 on: September 13, 2020, 11:00:59 am »
As jy iets wil doen aan jou GSA trek sy shaft en bekyk die kruise se bearings en vervang as hulle enigsins "notchy" begin raak.
Fixer se Moto Guzzi is mooi!! :thumleft: :drif:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Boersoeknbike

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Limpopo
  • Posts: 704
  • Thanked: 21 times
  • 2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
Re: HippySeekers - Ons soeke na NamakwalandPapawer
« Reply #18 on: September 13, 2020, 06:52:51 pm »
Jip, Fanie se Stelvio is ‘n pragtige stuk gereedskap!
2 Learn - 2 Help - 2 Xplore