CABC 2020 Orange route reccie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

hennielowe

Race Dog
Joined
Mar 4, 2009
Messages
1,237
Reaction score
0
Location
Western Cape
Bike
BMW R1100GS
Eerste CABC 2020 reccie is gedoen maar ry alweer more op die volgende een om vir al die manne wat deelneem n great  ride te gee, iets wat almal sal onthou :3some:
Paaie op plase is gery en die mees beeldskone karoo is ervaar, almal was dit eens gewees dat hierdie CABC gaan epic wees :ricky:
Ek wens ons kan almal saam nooi op die reccies maar ons belowe om net die beste op die event vir julle te laat ry :3some:
Ek gaan maar fotos gooi want ek skryf nie te goed nie, net vir my span dankie se vir alles wat julle doen om die Cabc N great event te maak :ricky:
 

Attachments

  • image.jpeg
    image.jpeg
    219.5 KB · Views: 264
  • image.jpeg
    image.jpeg
    244.4 KB · Views: 264
  • image.jpeg
    image.jpeg
    179.6 KB · Views: 264
Top