Yamaha XT660R.
Bietjie aan die swaar kant met kerb weight van 180kg, maar het 50 perde en saal is 860mm hoog.
Stem een van die mees underated adventure bikes

Ek tik ook maar eintlik uit pure verveeldgeit en jaloesie lat jy in so bevoorregte posisie is om te kan kies en keur wat jy wil ry.
Nou moet dit nog laag en Japsnees wees ook.
Nee, ek dinky vra opinies oor watter supercar jy mee kan ploeg, né?

DR of XT, ek dink die raad is gegee.
En wat bedoel jy met spyderbike?
Dis al wat my Google gee en ek wonder watter kleur jy eerder sou kies.

Nee, ek dink jy het 'n Multi-Strada reeds on doekke!
https://youtu.be/hpWCBUB_4Wk
Sent from my BBA100-2 using Tapatalk