Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???  (Read 1988 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline petri oosthuizen

  • Vendors
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 600 Z
    Location: Free State
  • Posts: 946
  • Thanked: 104 times
Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
« on: September 20, 2020, 07:38:57 pm »
Evening Gents

Ek wil sommer met die deur innie Huis val.

Which are the lowest and lightest Jap Adventure Thumpers out there??

My Wish List must be:

1) As low and as light as possible

2) ONLY Yamaha, Suzuki or Honda.......soek GLAD nie 'n BMW met 'n ketting nie, dis soos 'n Automatic Bakkie >:D

3) 4/5/600 cc and up

4) Hy moet mooi klink

????

THANKS
XT 600 Tenere
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,774
  • Thanked: 247 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
« Reply #1 on: September 20, 2020, 07:53:21 pm »
Suzuki DR 650 SE is die ligste van die Japanese thumpers en suspensie kan na lae "setting" verstel word.

Gesels met @Ri, glo sy's korter as jy, en het ń trop DRs.

Paar klein en bekostigbare veranderinge aan carb, airbox en uitlaat en jy't ń wilde merrie.

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk

Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 
The following users thanked this post: LukasB9, petri oosthuizen

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 3,443
  • Thanked: 599 times
Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
« Reply #2 on: September 20, 2020, 08:16:20 pm »
chopperpilot slaan die spyker op die kop!
Ander opsie is die Klr!
Dr het plank vir sitplek so vir kort ritte is dit goed, maar as jy 500km teerpad op 'n dag wil ry kry eerder Klr.
So dit hang af wat jy daarmee wil doen.
Dakar 650
SR 500
 

Offline GravelFox

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 531
  • Thanked: 61 times
Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
« Reply #3 on: September 20, 2020, 08:17:19 pm »
Jammer die XT660Z is bietjie hoog en swaar. Dink jy sal nogal met hom ook kan bond...daai Tenere tradisie.  Sal natuurlik ander pype moet kry om ďlekker te klinkĒ.

Foto net om jou te laat nadink.

Ek ry myne net om nog daai thumper gevoel te hÍ.

Daar was maar min ontwikkeling die afgelope paar jare op thumpers so jou opsies nie baie nie. XR650 te hoog ( jy kon mos nou een gehad het). Suzuki DR650 goeie opsie en miskien ook DRZ400.




Sent from my iPhone using Tapatalk
GravelFox
ex, MT50, XT250, XT550, KLR600, Africa Twin, XRE500, GS1200, DRZ400, CRF250L,
Now: XTZ660, 1200 GSA LC
 

Offline BliknÍrs

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,391
  • Thanked: 86 times
  • I never finish anyth
Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
« Reply #4 on: September 20, 2020, 08:25:49 pm »
Die DRZ400 is hoog
« Last Edit: September 20, 2020, 08:31:05 pm by BliknÍrs »
 

Offline GravelFox

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 531
  • Thanked: 61 times
Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
« Reply #5 on: September 20, 2020, 08:34:14 pm »
Die DRZ400 is hoog
Ja het vergeet en daai saal nie lekker vir toer nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk
GravelFox
ex, MT50, XT250, XT550, KLR600, Africa Twin, XRE500, GS1200, DRZ400, CRF250L,
Now: XTZ660, 1200 GSA LC
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 24,654
  • Thanked: 1823 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
« Reply #6 on: September 20, 2020, 08:37:13 pm »
Yamaha XT660R.

Bietjie aan die swaar kant met kerb weight van 180kg, maar het 50 perde en saal is 860mm hoog.
 

Offline petri oosthuizen

  • Vendors
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 600 Z
    Location: Free State
  • Posts: 946
  • Thanked: 104 times
Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
« Reply #7 on: September 20, 2020, 08:55:37 pm »
Thanks sover.

Ja, die Boxers is maar die ultimate touring bike......AS jy gaan toer, met baggage ens ens, is daar nie beter nie. Veral die ouer Boxers.

Maar my case scenario?? Ek /ons gaan nie Kaap toe toer met 'n GSA nie.

Ek soek 'n nice, as light as possible, low as possible, thumper (as dit kan), 600 cc+, waarmee ek saam met my latte kan gaan ry, se nou maar Clarens toe en dan Slabberts gravel om terug.

Daai GSA 1150 wat ek het is SO nice, genuine BAIE nice en het daai classic Boxer feeling, maar ek wil ook maar hier en daar 'n lekker 2 spoor paadjie vat, en met my riding skills en kortgeit en daai GSA se gewig gebeur dit net nie. Easy as that.

Ek het ook bv, 'n BAIE BAIE x 1000 keer Nice NICE ou Tenere 600, ek enjoy daai ding VERSKRIKLIK, dis dalk nostalgia of whatever, maar ek enjoy daai ding net ontsettend baie.Old School, so regte "ou ballie bike".

Maar engste issue, en ' n moerse een, is daai kickstart.

My Graad 10 lat ry nou met hom skool toe en terug.........nou ek moet vir julle se, daai bike doen dinge aan my EN aan Sev, ek sal moet MOOI praat om die ding by hom te kry en ry.

Wats my issue dan?? Voorbeeld .......... ek wil bv dalk volgende naweek na daai FS Bash toe as ek tyd kry. Dis so 90km ver, no issues.

Vat ek die daai mooi GSA, ry mooi pad, of vat ek die ou Tenere, kyk hoe kak pad daar is, laai 'n slaapsakkie en bottel JD en daar gaat ek??

Moenie lag nie............daai ou Tenere - all day long.

Nostalgic stuff?? Ja hel natuurlik - anders het ek gekyk na 'n Husky 701. MAAR ek soek nie 'n 701 of 'n nuwe KT of whatever nie - ek soek daai "nostalgic legend ride". DIS 99% van my plesier.

Ek like 'n ouer kar ook ............. soos 'n 4x4. Nie 'n 200 VX nie - 'n spotless EFI Cruiser is net vir my 1000 keer nicer.

En nee eks nie 'n ou nostalgiese ballie nie .......... ek like net ouer goete.

XT 600 Tenere
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 24,654
  • Thanked: 1823 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
« Reply #8 on: September 20, 2020, 09:09:12 pm »
Petri, ek glo dat een van die lekkerste bikes sal wees n 1983 XT600Z, met die XT600E enjin ingebou.

Jou Tenere met n E-start!!

Wat my by nog n bike bring.......naamlik n Yamaha XT600E.

Baie able tegnies, redelik ekonomies en so betroubaar soos n GSX-R Pre-sling. :deal:  Ook lig[terig] so 160kgs.
« Last Edit: September 20, 2020, 09:11:07 pm by 2StrokeDan »
 

Offline petri oosthuizen

  • Vendors
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 600 Z
    Location: Free State
  • Posts: 946
  • Thanked: 104 times
Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
« Reply #9 on: September 20, 2020, 09:20:40 pm »
Petri, ek glo dat een van die lekkerste bikes sal wees n 1983 XT600Z, met die XT600E enjin ingebou.

Jou Tenere met n E-start!!

Wat my by nog n bike bring.......naamlik n Yamaha XT600E.

Baie able tegnies, redelik ekonomies en so betroubaar soos n GSX-R Pre-sling. :deal:  Ook lig[terig] so 160kgs.

Daar was 'n ad op Scumtree so ruk terug........ou wat emigreer en 'n electric start 600 Tenere rebuild wou verkoop het. Probeer search maar konnie regkom nie. Dink dit was PE.

MAAR MAAR ........ het ook GEEN issue met kicks nie, die ding moet net 100 reg wees.

Kyk maak geen fout.....daai ou Tenere 600 is (vir my) een BEFOKTE bike.Hys mooi en hys reg.

As jy so hier en daar 'n genuine leather sakkie op hom sit, sommer leather panniers ook ( you get he picture ), breek my water sommer NOU as ek hom opstart........ :drif: :drif:
XT 600 Tenere
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 24,654
  • Thanked: 1823 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
« Reply #10 on: September 20, 2020, 09:26:13 pm »
Petri, ek glo dat een van die lekkerste bikes sal wees n 1983 XT600Z, met die XT600E enjin ingebou.

Jou Tenere met n E-start!!

Wat my by nog n bike bring.......naamlik n Yamaha XT600E.

Baie able tegnies, redelik ekonomies en so betroubaar soos n GSX-R Pre-sling. :deal:  Ook lig[terig] so 160kgs.

Daar was 'n ad op Scumtree so ruk terug........ou wat emigreer en 'n electric start 600 Tenere rebuild wou verkoop het. Probeer search maar konnie regkom nie. Dink dit was PE.

MAAR MAAR ........ het ook GEEN issue met kicks nie, die ding moet net 100 reg wees.

Kyk maak geen fout.....daai ou Tenere 600 is (vir my) een BEFOKTE bike.Hys mooi en hys reg.

As jy so hier en daar 'n genuine leather sakkie op hom sit, sommer leather panniers ook ( you get he picture ), breek my water sommer NOU as ek hom opstart........ :drif: :drif:

Ja, die Yamahas het heritage............
 

Offline petri oosthuizen

  • Vendors
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 600 Z
    Location: Free State
  • Posts: 946
  • Thanked: 104 times
Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
« Reply #11 on: September 20, 2020, 09:30:03 pm »
Die Boxers ook Dan....ek drool ELKE keer as ek een sien. Nie die nuwes so seer nie - die oueres.

En ek praat nie eers van die ou GS Airheads nie - dis pure Bike Porn. :drif:

Gaan maar oor wat vir MY gaan werk.
XT 600 Tenere
 
The following users thanked this post: Sabre

Offline Neo_za

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Gauteng
  • Posts: 747
  • Thanked: 76 times
Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
« Reply #12 on: September 20, 2020, 10:15:29 pm »
Jy gooi die beste kandidaat uit die staanspoor uit weg .........BMW G650GS

Gaan ry een sonder voorbehoudens en kyk self.

Vergeet van daai ou tech stront..... :thumleft:
 

Offline swakop_toe

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 544
  • Thanked: 68 times
Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
« Reply #13 on: September 20, 2020, 10:17:14 pm »
Jammer die XT660Z is bietjie hoog en swaar. Dink jy sal nogal met hom ook kan bond...daai Tenere tradisie.  Sal natuurlik ander pype moet kry om ďlekker te klinkĒ.

Foto net om jou te laat nadink.

Ek ry myne net om nog daai thumper gevoel te hÍ.

Daar was maar min ontwikkeling die afgelope paar jare op thumpers so jou opsies nie baie nie. XR650 te hoog ( jy kon mos nou een gehad het). Suzuki DR650 goeie opsie en miskien ook DRZ400.




Sent from my iPhone using Tapatalk
+10
En jy kry lowering kits wat hom drop dat hy soos 'n R1 kan corner.
https://www.off-the-road.de/en/XT-660R-X-otr/Suspension-wheels/Suspension/Lowering-kit-Yamaha-XT-660R-X.html

Hoeveel laer as 65mm laer wil jy gaan?

Sent from my BBA100-2 using Tapatalk

 

Offline petri oosthuizen

  • Vendors
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 600 Z
    Location: Free State
  • Posts: 946
  • Thanked: 104 times
Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
« Reply #14 on: September 21, 2020, 06:10:40 am »
Jy gooi die beste kandidaat uit die staanspoor uit weg .........BMW G650GS

Gaan ry een sonder voorbehoudens en kyk self.

Vergeet van daai ou tech stront..... :thumleft:

Jys nogal reg, ek lees net goeie stuff van daai 650. Dis 'n 800, of nie??

Swakop - ek like daai 660's BAIE, ek praat van die "Spinnekop Bike".

Ja die XR 650 is nice, het met die een wat verkoop is spin gevat, maar hys hoog. En sy rear suspension is maar hard........as ek bv op die ou Tenere sit is hy PERFECT, die suspensie drop so dat altwee my voete amper plat is.

Hoogte pla nie so baie soos gewig nie........maar ja, as mens ligter en bietjie laer kan gaan - great.

Ek hoor die 1200 ST is laag, maar dan is ek weer waar ek was met gewig en usability op trails etc etc
XT 600 Tenere
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,774
  • Thanked: 247 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
« Reply #15 on: September 21, 2020, 07:10:56 am »
chopperpilot slaan die spyker op die kop!
Ander opsie is die Klr!
Dr het plank vir sitplek so vir kort ritte is dit goed, maar as jy 500km teerpad op 'n dag wil ry kry eerder Klr.
So dit hang af wat jy daarmee wil doen.
Die KLR is heelwat swaarder as die DR, maar ń beter opsie vir die lang(er) en mooier pad.

Ek het ń ingevoerde skerm van Aus op my laaste DR gehad. Reg vir die langpad.

Sitplek. Ek het my huidige KTM 500 se sitplek, wat ń enduro sitplek is, plaaslik vir minder as ń R 1000 laat customise. Baie gerieflik nou.

Indien jy meestal wil tweespoor ry, is die DR ń puik keuse.

Soos hier ook gemeld is, die Yammie XT 660 R ook ń goeie keuse, nie die Z nie, wat ń mooi fiets is, maar ook hoog is.

Die DRs is net skaars.

Hulle verkoop natuurlik weer maklik, indien die fiets jou nie geval nie.

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk
« Last Edit: September 21, 2020, 07:14:08 am by chopperpilot »
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline Neo_za

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Gauteng
  • Posts: 747
  • Thanked: 76 times
Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
« Reply #16 on: September 21, 2020, 07:32:44 am »
Jy gooi die beste kandidaat uit die staanspoor uit weg .........BMW G650GS

Gaan ry een sonder voorbehoudens en kyk self.

Vergeet van daai ou tech stront..... :thumleft:

Jys nogal reg, ek lees net goeie stuff van daai 650. Dis 'n 800, of nie??

Die G 650 GS is n enkel sylinder https://www.motorcyclespecs.co.za/model/bmw/bmw_g650gs%2011.htm

Die F650 GS is die twin
https://www.motorcyclespecs.co.za/model/bmw/bmw_f650gs%2010.htm

 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 3,443
  • Thanked: 599 times
Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
« Reply #17 on: September 21, 2020, 07:48:56 am »
Jy gooi die beste kandidaat uit die staanspoor uit weg .........BMW G650GS

Gaan ry een sonder voorbehoudens en kyk self.

Vergeet van daai ou tech stront..... :thumleft:

Jys nogal reg, ek lees net goeie stuff van daai 650. Dis 'n 800, of nie??

Die G 650 GS is n enkel sylinder https://www.motorcyclespecs.co.za/model/bmw/bmw_g650gs%2011.htm

Die F650 GS is die twin
https://www.motorcyclespecs.co.za/model/bmw/bmw_f650gs%2010.htm
Vir enigiets behalwe kdx bosry en dik sand is die Dakar reg!
Swaar, maar hanteer maklik en gerieflik.
Ek het nognet battery probleme en " sidestand switch" probleme gehad en doen alles met myne van Bmw klub ritte tot deur die vallei saammet kdx ryers( harde werk).
As jy Dbn se kant toe kom is jy welkom om myne vir draai te vat om te voel.
Ek is 1.7m en net oor 60kg.
Dakar 650
SR 500
 

Online sidetrack

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 13,462
  • Thanked: 380 times
  • T7 dreaminí ....
Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
« Reply #18 on: September 21, 2020, 08:13:48 am »
As jy die XT600 geniet gaan die DR650 vir jou net so lekker ry. Doen net die jetting met n GSXR silencer. Great bikes.
Little by little, one travels far
J.R.R Tolkien

Help make the TSAT a reality
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=241580.msg4325284#msg4325284
 

Offline the ruffian

Re: Lowest/Lightest Japanese Big Thumper...........???
« Reply #19 on: September 21, 2020, 08:57:09 am »
I have both the DR 650 and a generation 1 KLR ( which is lighter than the generation 2). I rotate them on trips, which I do regularly, on backcountry dirt roads, always carrying a camping rig for mountain travel. Both are as classic a thumper as the XT 600 ( one of which I owned , and loved, in the 90ís), except that they have the electric start, and are more fuel efficient, and vibrate less.

The DR is lower and lighter, and if you do a simple handlebar and lower foot peg mod, it improves the ergonomics considerably.

The KLR is ridiculously comfortable, as comfortable as the 3 BMW airheads I rode in the 70ís and 80ís....

Neither uses any oil at all!!

I once thought I would choose between the two - the one that suited me better - but now I realize I love them both as the old school reliable thumpers they are...

 
The following users thanked this post: RobC