- gooi die nuutste updates vanaf Jaco asb.
Operasie Sondag op sy bene het baie goed afgeloop, daar was minimale bloedverlies.
Hulle sou gister sy nek opereer het, maar sy bloedplaatjie telling was te laag. Hulle gaan nou eers Woens dan opereer.
Hy is tans onder sedasie in ICU, want hy moan oor die ventilator waarop hy is, maar het gistraand baie goed geslaap.
hy bitch ook oor sy mond wat droog is, en steek sy tong uit vir water wanneer hy wakker is.