Baie hartseer, het n vriend gehad wat basies selfde oorgekom het, een oomblik staan ons en gesels en die volgende oomblik help ek hom laai in die "John Rolfe" mediese helikopter. Daar wag n lang moeilike pad vorentoe vir almal, baie dinge wat gaan verander en aangepas word. Sterkte en voorspoed vir die pad wat voorle,vertrou op God en staan sterk.