Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: HELP, Jpanese House Invasion!!  (Read 1227 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline petri oosthuizen

HELP, Jpanese House Invasion!!
« on: October 13, 2020, 10:43:39 am »
Completely surrounded by Yamahas..........!!! :laughing4: >:D
XT 600 Tenere
 

Offline HB 9

Re: HELP, Jpanese House Invasion!!
« Reply #1 on: October 13, 2020, 10:58:16 am »
Either get rid of all the Yamaha's or get rid of the BMW  :pot:

Or co-exist :deal:
« Last Edit: October 13, 2020, 11:01:22 am by HB 9 »
Tread lightly
 

Offline roxenz

  • rocks make sense
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Gauteng
  • Posts: 5,150
  • Thanked: 325 times
  • cheerful yesterdays and confident tomorrows
Re: HELP, Jpanese House Invasion!!
« Reply #2 on: October 13, 2020, 10:58:58 am »
Those Yamahas won't die, so you better make a plan quickly to get rid of that infestation!  :imaposer:
 

Offline dookie

  • The last Avatar Meatbender.
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,708
  • Thanked: 137 times
  • Raait. Wie plak stickers ????
Re: HELP, Jpanese House Invasion!!
« Reply #3 on: October 13, 2020, 11:04:03 am »
Stadig Petri.

Jy sal laat 2StrokesDanie homself wortel-en-tak afpluk.
 

Offline petri oosthuizen

Re: HELP, Jpanese House Invasion!!
« Reply #4 on: October 13, 2020, 11:07:50 am »
Dis my laaities se bikes, hulle het die naweek by Arlington gaan ry. Die Tenere was myne maar lyk my Sev (my Graad 10 fokkertjie) het hom ook nou geannekseer.

Gistermiddag na werk ry ek en my Deutsche Fraulein nou toe so BINNE in die Japannese Stronghold in.............. :biggrin: :biggrin:
XT 600 Tenere
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,905
  • Thanked: 2140 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: HELP, Jpanese House Invasion!!
« Reply #5 on: October 13, 2020, 11:42:31 am »
So n week, dan kak daar n FD of iets op daai Beemer.

Daai Yammies sal met sy gal werk.

Alhoewel die Duitsers, Japanese en Italianers groot maatjies was in die laaste wereld oorlog...... :imaposer:

En raai wie het daar ook die langste gehou.........dit mag jou dalk n Thinman en little boy kos om daai Yamahas te laat stop. :pot:
« Last Edit: October 13, 2020, 11:45:39 am by 2StrokeDan »
 
The following users thanked this post: petri oosthuizen

Offline petri oosthuizen

Re: HELP, Jpanese House Invasion!!
« Reply #6 on: October 13, 2020, 11:45:58 am »
So n week, dan kak daar n FD of iets op daai Beemer.

Daai Yammies sal met sy gal werk.

Alhoewel die Duitsers, Japanese en Italianers groot maatjies was in die laaste wereld oorlog...... :imaposer:

Ja Ja Ja............ >:D O0

Moet se daai ou Tenere maak lekker. Of eerder HET lekker gemaak, Sev het hom basies nou ge hijack by my om mee skool toe te ry. :ricky: :lol8:
XT 600 Tenere
 

Offline Bill the Bong

  • Coffee Monster
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Cagiva Elefant 900
    Location: Northern Cape
  • Posts: 4,552
  • Thanked: 157 times
Re: HELP, Jpanese House Invasion!!
« Reply #7 on: October 13, 2020, 01:51:21 pm »
Laaitie het goeie smaak. 
 

Offline blackbird

Re: HELP, Jpanese House Invasion!!
« Reply #8 on: October 17, 2020, 03:55:38 pm »
Ek is seker hy is die coolste lighty in sy skool!
Jaag en vat kanse, moenie indruk nie, die boek is klaar geskryf!
 

Offline petri oosthuizen

Re: HELP, Jpanese House Invasion!!
« Reply #9 on: November 11, 2020, 01:54:47 pm »
Ek is seker hy is die coolste lighty in sy skool!

Ek het nou al gedink dis seker so bietjie windgatgeit.......maar ag waddefok. Ek het in Matriek ook met so geel XT 400 rondgery. Ek maak Sev groot om Skool te enjoy, nie om eendag 'n Hoofseun balkie op sy baadjie te he nie.

Die een Meneer het juis vandag vir hom gese hy moenie met daai "groot 1000cc" ry nie, netnou val hy en kannie rugby speel nie. ;D

En hy pas hom SO mooi op.......vanoggend vroeg klaar geskryf, bike hier by stand kom was en olie gecheck en ons almal moeruit geirriteer met sy ge doef doef >:D
« Last Edit: November 11, 2020, 01:56:15 pm by petri oosthuizen »
XT 600 Tenere
 

Offline Wooly Bugger

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Buell Ulysses XB12
    Location: Asia Pacific
  • Posts: 9,797
  • Thanked: 435 times
  • DILLIGAF?
Re: HELP, Jpanese House Invasion!!
« Reply #10 on: November 12, 2020, 05:59:34 am »
 :imaposer:
This is not life or death. It is an internet forum.
 

Offline petri oosthuizen

Re: HELP, Jpanese House Invasion!!
« Reply #11 on: November 25, 2020, 09:35:14 pm »
........Daai sexy maar bietjie hoogmoedige Duitse Fraulein het toe eventually opgegee, daar was NET te veel Veterogies wat haar omsingel het en sy is Dorp - Uit.

En NOG 'n Jap in haar plek aangekom gister........nog 'n ou Tenere >:D

@2StrokeDan

........ek haat dit om die knie te buig maar ja, jy was toe reg :laughing4: >:D
« Last Edit: November 25, 2020, 09:57:49 pm by petri oosthuizen »
XT 600 Tenere
 

Offline pietas

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,242
  • Thanked: 26 times
  • Gryskop seuntjie
Re: HELP, Jpanese House Invasion!!
« Reply #12 on: November 26, 2020, 06:39:43 am »
Dis  darem maa 'n mooi scooter
Groot berge en lang grond paaie
 

Offline Clockwork Orange

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: United Kingdom
  • Posts: 2,550
  • Thanked: 87 times
Re: HELP, Jpanese House Invasion!!
« Reply #13 on: November 26, 2020, 01:39:57 pm »
Congrats....she is beeeaaooootifull :thumleft:
When in doubt...grab throttle!!!