Wes-Kus uitstappie no 2 vir 2020

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Dec 7, 2017
Messages
473
Reaction score
337
Location
Wellington, Western Cape
Bike
Honda CRF-1100L Africa Twin
Naandsê,

So, op ‘n vorige vorige uitstappie het een van die manne glo ‘n hek op ‘n vriend se plaas naby Springbok oop “vergeet”. Die hek moes natuurlik toegemaak word en daar is vir weke aan een gepraat oor wanneer ons gaan ry om te kyk of die hek nou oop of toe is... Net sodat ek nou kon hoor dat hulle weer vergeet het om die hek toe te maak, so ons sal seker maar weer een of ander tyd moet gaan sekermaak dat hy nou wel toe is.

Die wat sukkel om tussen die lyne te lees, hier is ‘n paar manne wat net die kleinste verskoning soek om die pad te vat...

So kom ons sorteer gou die wie is wie uit:

Adriaan Theron (S10)
c51048fbae7cd8a0d46caf06a61f31d6.jpg


BJ Vosloo (1200GS)
8c56247e0b31b51083ab2b5b00c61e41.jpg


Cobus Theron (1200GS)
03b49c2642614ec2d65e0934786613d0.jpg


Danie van der Merwe (1290)
07a80a86b17e2fe4352dba827b0fd39a.jpg


Gerhard van der Merwe (1200 Rallye)
bf3691f2a73a9f765bc38fd3ca13aa98.jpg


Nicolas Rossouw (990)
253e71fa6a84ba58d8d5907cfff9d6c0.jpg


Wian Jooné (990)
f5739c03796dda8080ca66bfde159f9e.jpg


Ek sal oor die volgende paar dae of week ons sirkus van ‘n naweek hier opskryf.


Sent from my iPhone using Tapatalk
 
Top