Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Staan en ry  (Read 4901 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Kuifie

  • Brandslang Koning
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,942
  • Thanked: 24 times
  • Ek Laaik Ry
Staan en ry
« on: November 25, 2008, 08:48:28 pm »
Ok dis nie om te stir nie maar kan iemand my verduidelik wats die logika agter die staan en ry storie. Sondag gooi ek petrol by die engen op die N7 en daar was so 3 dual manne wat ook gegooi het. Toe hulle wegtrek staan en ry hulle tot by die stop straat . Anyway dit lyk baie tos
Dien sien ek orals.
So kan iemand my verduidelik waar mens dit nou eintlik veronderstel is om te gebruik.......in die sand ? ............heavy off - rode?? Motocross??

Of is dit maar net iets wat hulle jou leer as jy n off-road kursus vat maar waar pas jy dit toe.
"If the left side of your brain control the right side of your body, only left handed people are in the right mind"
 

Offline michnus

  • PikiPiki Overland
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Other
  • Posts: 13,072
  • Thanked: 7 times
    • Pikipiki Overland
Re: Staan en ry
« Reply #1 on: November 25, 2008, 08:52:03 pm »
Jy sal nie vertaan nie jy ry n Tiger.  ;)

Offline Kuifie

  • Brandslang Koning
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,942
  • Thanked: 24 times
  • Ek Laaik Ry
Re: Staan en ry
« Reply #2 on: November 25, 2008, 08:54:33 pm »
So ek neem aan jy weet ook nie hoekom jy staan en ry nie.

Dis seker hoekom ek vra, gewoontlik staan ek as my gat seer is
« Last Edit: November 25, 2008, 08:56:24 pm by Kosie »
"If the left side of your brain control the right side of your body, only left handed people are in the right mind"
 

Offline michnus

  • PikiPiki Overland
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Other
  • Posts: 13,072
  • Thanked: 7 times
    • Pikipiki Overland
Re: Staan en ry
« Reply #3 on: November 25, 2008, 09:00:40 pm »
Yip, ek verstaan as hulle gou opstaan om die onderbroek of G-string reg te trek voor n lang rit, net nadat hulle op die fiets geklim het. Of, as hulle op n fieslike grondpad was, maar, om in n pertol statie uit te ry staande is regtig sommer net donners belaglik.  ;)

Ooraait, hulle gatte mag dalk baie seer wees van die 15km se ry van die CP Waterfront tot by die N1 Caltex.  :biggrin:
« Last Edit: November 25, 2008, 09:02:17 pm by michnus »
 

Offline Hondsekierie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,564
  • Thanked: 37 times
  • Away we go!!! Bikes: 690RFR, 950SE, 990Adv
Re: Staan en ry
« Reply #4 on: November 25, 2008, 09:01:51 pm »
Hoekom lek n hond sy ballas?
“There is a pleasure in the pathless woods,
There is a rapture on the lonely shore,
There is society, where none intrudes,
By the deep Sea, and music in its roar:
I love not Man the less, but Nature more"
 

Offline Mello Yello

  • Member
  • **
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 201
  • Honda CRF250L
Re: Staan en ry
« Reply #5 on: November 25, 2008, 09:18:48 pm »
As daai drie ouens Triumphs gery het sou jy ook gevra het??? :-\
Everybody dies but not everybody lives.
 

Offline RobC

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 13,966
  • Thanked: 464 times
  • Bloemfontein
Re: Staan en ry
« Reply #6 on: November 25, 2008, 10:39:13 pm »
Don't mock it till you tried it...  >:D
Look up, stand up, open up... 3 rules of MX on rough terrain... the forecourt must have been bumpy? :pot:
 

Offline Captain Zef

  • The Ultimate
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 14,641
  • Thanked: 152 times
  • Oudtshoorn / Mosselbaai
Re: Staan en ry
« Reply #7 on: November 25, 2008, 11:05:01 pm »
Want dis lekker om te staan en pose ;D
 

Offline Joyride

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Western Cape
  • Posts: 678
  • It's only a flesh wound
Re: Staan en ry
« Reply #8 on: November 25, 2008, 11:16:58 pm »
Dis Meerkatstyle......jy weet, net anders as Dogstyle. Dis meerendeels vir die BMW-ouens bedoel, om die twee sidepots te balanseer sodat dit 'n driehoek vorm met jou lyf en ook dan die BMW-badge naboots.........maar Honda en Kawa ouens mag dit ook doen as hul knaters seer word van die lang sit. >:D :imaposer:

Nee, Kosie gaan kyk terug op die forum daar's 'n helse lot geskryf en baklei daaroor.
« Last Edit: November 25, 2008, 11:19:36 pm by Joyride »
4 wheels moves the body, 2 wheels moves the soul

STELLENBERG, CAPE TOWN

Kawasaki KLR600; Yamaha XT250
 

Offline GreenMachine

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: USA
  • Posts: 503
    • KLR World
Re: Staan en ry
« Reply #9 on: November 26, 2008, 05:50:28 am »
Hoekom lek n hond sy ballas?

Om die smaak van Epol uit hulle mond te kry ?

KLRWorld.com Forums

One must first learn to pee with the puppies before one can run with the "Dogs"

Go Bulls !
 

Offline Poffmuis

  • aka Newguy
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 6,730
  • Thanked: 35 times
  • Rally rally rally
Re: Staan en ry
« Reply #10 on: November 26, 2008, 05:53:24 am »
ek staan baie om my gat te rus, daai DRZ se seat is darem net te hard...
 

Offline Rolf

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Aprilia ETV1000 Caponord
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,084
  • Previously known as Vilaishima
Re: Staan en ry
« Reply #11 on: November 26, 2008, 07:11:40 am »
Hoekom lek n hond sy ballas?

Janee dis ook hoekom ek soms van die werk af tot by die huis staand en ry (ja granted dis net 1.2km) maar dis omdat dit lekker is.
Is daar meer rede as dit nodig?

O en aangaande die feit dat dit "tos" lyk soos jy sê Kosie - dit pla my min, ek gee nie juis om hoe dit lyk nie.
Now:  Royal Enfield Classic Chrome

Previously:  Zongshen 200GY - Aprilia Pegaso 650 iE - Aprilia Caponord 1000
                  Suzuki DRZ 400 SM - Yamaha Virago 535 Bobber - Aprilia Caponord Adventure
 

Offline Stofstreep

  • Semi-retired
  • Deleted Users
  • Senior Member
  • *
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,270
  • Hot and humid
    • On a Dust cloud in Africa
Re: Staan en ry
« Reply #12 on: November 26, 2008, 07:14:26 am »
Die volgende vraag is hoekom pla dit jou, Kosie?
Be careful of the words you say.
And keep them soft and sweet.
For you never know from day to day.
Which ones you'll have to eat.
 

masehare

  • Guest
Re: Staan en ry
« Reply #13 on: November 26, 2008, 07:23:05 am »
Ek staan ook baie want dit lyk fokken cool op my BMW.

Hierdie topic is al holrug gery. Maybe moet jy iets anders kry om oor te praat.  ::)
 

Offline Ama ride ride

  • Gravel unlimited
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Zero (all models)
    Location: New Zealand
  • Posts: 5,735
  • Thanked: 68 times
  • Ride to ride again
Re: Staan en ry
« Reply #14 on: November 26, 2008, 07:27:17 am »
Kosie, eks nie seker of jy die Kosie (by die dam) is wat ek ken nie maar regtig. Dis moerse lekker om te staan en ry. Mens gee so uiting aan jou kunstenaars siel en voel een met jou gat synde albei nou lekker windjie vang.
Gewoontlik n@@i ek reguit aan op fyndraai.

 

Offline Watty

  • RIP 29-07-2011
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki Djebel 250XC
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,954
Re: Staan en ry
« Reply #15 on: November 26, 2008, 07:28:52 am »
Erectile Dysfunction?  Or perhaps it's just a lot easier on their haemorrhoids ...
 

Offline Kuifie

  • Brandslang Koning
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,942
  • Thanked: 24 times
  • Ek Laaik Ry
Re: Staan en ry
« Reply #16 on: November 26, 2008, 07:40:01 am »
Die volgende vraag is hoekom pla dit jou, Kosie?


Dit pla my nie. Wil maar net weet wats die doel. Niemand lyk my weet regtig nie. My buurman het amper sy voet verloor agv staan en ry.
"If the left side of your brain control the right side of your body, only left handed people are in the right mind"
 

Grunt

  • Guest
Re: Staan en ry
« Reply #17 on: November 26, 2008, 07:41:30 am »
Hoekom lek n hond sy ballas?

Om die smaak van Epol uit hulle mond te kry ?

nee nee ... hy lek sy gat vir dit.

sy ballas lek hy want hy kan.
 

Offline Brett

  • Newbie
  • Bike: Mars (all models)
  • Posts: 7
Re: Staan en ry
« Reply #18 on: November 26, 2008, 07:42:16 am »
Hoekom lek n hond sy ballas?
  To get the Epol taste out of his mouth ;D
 

Offline Kuifie

  • Brandslang Koning
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,942
  • Thanked: 24 times
  • Ek Laaik Ry
Re: Staan en ry
« Reply #19 on: November 26, 2008, 07:42:21 am »
Ek staan ook baie want dit lyk fokken cool op my BMW.

Hierdie topic is al holrug gery. Maybe moet jy iets anders kry om oor te praat.  ::)

Jy praat darem lelik op n publieke forum. Tog vind jy dit ok om hier te post.
"If the left side of your brain control the right side of your body, only left handed people are in the right mind"